
BEHEER EN BESTUUR
Beheerstrukture: Raad
Samestelling en Lidmaatskap
Die Raad is soos volg saamgestel:
• Vier lede wat deur die Minister van Hoër Onderwys en Opleiding aangestel word
• Vier lede wat deur die NWU-Konvokasie verkies is
• Vier lede wat die donateurs verteenwoordig
• Vier gemeenskapsverteenwoordigers
• Vier lede wat deur die NWU-senaat verkies is
• Twee lede van die uitvoerende bestuur (die Visekanselier en die Adjunkhoof)
• Twee kampusvoorsitters van die Verteenwoordigende Studenteraad (VSR)
• Twee akademiese personeellede wat nie op die Senaat is nie
• Twee lede van die NWU-ondersteunings- of administratiewe personeel
• Twee lede met spesifieke spesiale kundigheid
Voorsitter: Mnr PJ van der Walt (Donateurs)
Ondervoorsitter: Mnr SM Mohapi (Gemeenskapsverteenwoordiger)
Ministeriële aanstellings (4)
|
Naam |
Termyn |
|
Mr NS Phetoe |
3 jaar |
|
Dr J Tshifularo |
3 jaar |
|
Mnr T Plaatjie |
4 jaar |
|
Mnr A Mashilo |
4 jaar |
Konvokasie (4)
|
Adv TJ Kruger |
3 jaar |
|
Mnr PJW Buys |
3 jaar |
|
Adv M Kruger |
3 jaar |
|
Vakant |
|
Donateurs (4)
|
Mnr PJ van der Walt |
4 jaar |
|
Prof D Meyer |
3 jaar |
|
Mr JJ Kitshoff |
3 jaar |
|
Vakant |
|
Gemeenskapsverteenwoordigers (4)
|
Dr DG Breed |
3 jaar |
|
Rev SA Musa |
3 jaar |
|
Me H Rupert-Koegelenberg |
3 jaar |
|
Mnr SM Mohapi |
3 jaar |
Senaat (4)
|
Prof J Swanepoel |
3 jaar |
|
Prof S Swanepoel |
3 jaar |
|
Prof TC Rabali |
3 jaar |
|
Prof JJ Janse van Rensburg |
4 jaar |
Uitvoerende Bestuur (2)
|
Dr T Eloff, Visekanselier |
Ex officio |
|
Prof F van Niekerk, Adjunkhoof |
Ex officio |
Studente (VSR-voorsitter van elke kampus, waarvan twee stemgeregtig is)
|
Mnr O Matshediso, VSR: Mafiekngkampus |
Lidmaatskap en stemreg soos deur die IVSR-grondwet bepaal |
|
Mnr J Ncedani, VSR: Vaaldriehoekkampus |
Akademiese personeel (2)
|
Prof E van der Schyff |
3 jaar |
|
Prof H van Rooy |
3 jaar |
Ondersteunings- of administratiewe personeel (2)
|
Mnr E Mostert |
3 jaar |
|
Dr SR vand er Walt |
3 jaar |
Spesiale kundigheid (2)
|
Me M Claassens |
3 jaar |
|
Me I Pooe |
4 jaar |
Sekretaris: Institusionele Registrateur
|
Prof NT Mosia |
Ex officio |
Nie-stemgeregtigde lede
|
Prof HD van Schalkwyk, Kampusrektor: Potchefstroom |
Op uitnodiging van die Visekanselier |
|
Prof ND Kgwadi, Kampusrektor: Mafikeng |
Op uitnodiging van die Visekanselier |
|
Prof TJ Mariba, Kampusrektor: Vaaldriehoek |
Op uitnodiging van die Visekanselier |
|
Prof IJ Rost, Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite |
Op uitnodiging van die Visekanselier |
|
Prof F van Niekerk, Adjunk-hoof en Adjunk-visekanselier: Navorsing, Innovasie en Tegnologie |
Op uitnodiging van die Visekanselier |
|
Mnr VL Mothobi, Uitvoerende Direkteur: Mensontwikkeling |
Op uitnodiging van die Visekanselier |
|
Me P Mmope, Uitvoerende Direkteur: Korporatiewe Sake en Verhoudinge |
Op uitnodiging van die Visekanselier |
|
Prof M Oosthuizen, Adjunk-visekanselier: Onderrig-Leer |
Op uitnodiging van die Visekanselier |
|
Mnr J Jordaan, VSR: Potchefstroomkampus |
Op uitnodiging van die Visekanselier |
|
Prof M Verhoef, Uitvoerende Adviseur: Strategie en Projekte |
Op uitnodiging van die Visekanselier |


