Raad komitees

Alle komitees van die Raad funksioneer kragtens ’n mandaat van strategiese of finansiële belang vir die NWU. Hulle is onder voorsitterskap van persone met die vereiste kennis, vaardighede en ervaring, en tree volgens duidelike opdragte op.

 

Uitvoerende Komitee

Die Uitvoerende Komitee hanteer sake tussen Raadsvergaderings en doen by die volgende vergadering verslag oor hierdie sake. Dit verseker ook dat die gedragskode van die Raadslede gehandhaaf word en handel sake af wat deur die Raad verwys word.
Lede:
1. Voorsitter van die Raad:  Mnr A Sorgdrager
2. Ondervoorsitter van die Raad:  Me R Kenosi
3. Eksterne lid van die Raad:  Me S Britz
4. Eksterne lid van die Raad:  Vakant
5. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
6. Adjunkhoof: Prof  L du Plessis
7. Registrateur: Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)

 

Oudit-, Risiko- en Nakomingskomitee

Hierdie komitee is teenoor die Raad aanspreeklik vir die uitvoering van sy pligte, wat is om die NWU se bates te beskerm, om toereikende rekeningkundige rekords te hou, om ’n doeltreffende stelsel van interne beheer te ontwikkel en in stand te hou, om toesig te hou oor die bestuur se rol in die skep en instandhouding van ’n behoorlike risikobestuursproses, en om die jaarlikse ouditfooi van die eksterne ouditeure te magtig. Die komitee verskaf ’n kommunikasiekanaal tussen die Raad, bestuur, die interne ouditfunksie en die eksterne ouditeure. Dit het vrye toegang tot die Voorsitter van die Raad (wat nie ’n lid van die Ouditkomitee is nie), die Visekanselier en die Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite, en die interne en eksterne ouditeure.

Lede:
1. Eksterne lid van die Raad:  Mnr TV Mokgatlha (VOORSITTER)
2. Eksterne lid van die Raad:  Mnr S de Bruyn
3. Eksterne lid van die Raad:  Mnr MJS Thabethe
4. Eksterne kundige:  Me M van Zyl
5. Eksterne lid van die Raad: Me PS Moleke
6. Eksterne lid van die Raad:  Me R Kenosi
7. Registrateur: Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)
8. Visekanselier: Dr MB Tyobeka
9. Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite:  Me E de Beer (diensdoende)

Komiteekoördineerder:  Renee Watson

 

Finansiële Komitee

Die mandaat van die Finansiële Komitee is om die raad oor finansiële en beleggingsake en oor langtermyn-infrastruktuurontwikkeling by die NWU te adviseer. In die nakoming van hierdie rol, het die komitee die taak om die Raad se bestuursfunksie te versterk met betrekking tot gesonde, verantwoordelike en doeltreffende finansiële beplanning, finansiële administrasie, finansiële bestuur en behoorlike finansiële verslagdoening.
Om sy pligte uit te voer, maak die Finansiële Komitee gebruik van drie subkomitees, naamlik die Tenderkomitee, die Beleggingskomitee en die Batekomitee.

Lede:
1. Eksterne lid van die Raad:  Mnr C Mabe (VOORSITTER)
2. Voorsitter van die Batekomitee:  Vakant
3. Voorsitter van die Beleggingskomitee:  Mnr S Mohapi
4. Voorsitter van die Raad:  Mnr A Sorgdrager
5. Eksterne lid van die Raad:  Me PS Moleke
6. Registrateur: Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)
7. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
8. Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite: Me E de Beer (diensdoende)

 

Tenderkomitee

Hierdie komitee se rol is om die tenderbeleide en -prosedures wat deur die bestuur voorberei is, goed te keur, en om te kontroleer dat dit die Wet op Bre Swart Ekonomiese Bemagtiging van 2003 nakom, om te bevestig dat tenderbeleide gemplementeer word, en om tenders vir kontrakte ter waarde van tussen R2 miljoen en R15 miljoen te evalueer en goed te keur. Vir kontrakte wat R15 miljoen oorskry, evalueer die komitee die tenders wat ontvang is, en doen 'n aanbeveling aan die Raad.

Lede:
1. Eksterne Onafhanklike Ouditeur:  Mnr S de Bruyn (VOORSITTER)
2. Eksterne lid van die Raad:  Vakant
3. Eksterne lid van die Raad:  Me P Moleke                               
4. Eksterne kundige: Me MJ Mwase
5. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
6. Registrateur: Prof MM Verhoef (ex officio sekretaris)
7. Uitvoerende Direkteur:  Finansies en Fasiliteite:  Me E de Beer (diensdoende)

 

Beleggingskomitee

Die hooftaak van hierdie komitee is om maatreëls vas te stel sodat die NWU die hoogste moontlike opbrengs op beleggings kan kry, met toepaslike risikoblootstelling. Sy taak is om portefeuljebestuurders aan te stel en beleggingsbeleide en die beleggingsprestasie van portefeuljebestuurders, en die kredietrelings waarbinne die geldmarkbestuurder kan optree, te evalueer.

Lede:
1. Eksterne beleggingskundige:  Mnr S Mohapi (VOORSITTER)
2. Eksterne lid van die Raad:  Me PS Moleke                                            
3. Eksterne beleggingskundige: Mnr L Seliane
4. Eksterne lid van die Raad:  Mnr N Omar
5. Voorsitter van die Finansies komitee:  Mnr C Mabe
6. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
7. Registrateur: Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)
8. Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite: Me E de Beer (diensdoende)
9. Interne NWU kundige:  Prof J Fouché
 

Batekomitee

Die hoofverantwoordelikheid van hierdie komitee is om die langtermynontwikkeling en instandhouding van die Universiteit se infrastruktuur te verseker.

Lede:
1. Eksterne lid van die Raad: Me PS Moleke (VOORSITTER)
2. Eksterne lid van die Raad: Mnr TV Mokgatlha
3. Eksterne lid van die Raad:  Me S Britz
4. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
5. Registrateur: Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)
6. Uitvoerende Direkteur: Finansies en Fasiliteite: Me E de Beer (diensdoende)

 

Mense en Kultuur en Indiensnemingsgelykheidkomitee

Die mandaat van die Mensekapitaal en Indiensnemingsgelykheidkomitee is om te verseker dat voldoende mensehulpbronbeleide en -strategie in plek is, en om die implementering van hierdie beleide en strategie volgens die gestelde kriteria en maatreëls te moniteer. Die komitee is verantwoordelik vir alle mensehulpbronne en diensbillikheidsverwante aspekte, insluitend vergoedings- en diensvoorwaardes wat nie binne die bestek van die Vergoedingskomitee val nie. Die komitee as regulerende liggaam ontvang en evalueer verslae van die bestuur oor spesifieke mensehulpbronkwessies, insluitend voldoening aan statutre vereistes, en verseker dat die bestuur aanspreeklik gehou word vir die implementering van mensehulpbronverwante strategie en beleide.

Lede:
1. Eksterne lid van die Raad:  Me R Kenosi
2. Eksterne lid van die Raad:  Me S Britz
3. Eksterne lid van die Raad:  Mnr C Mabe
4. Eksterne deskundige:  Dr LJ Ramakau
5. Interne lid van die Raad:  Prof P Smit
6. Interne lid van die Raad:  Prof A Verhoef
7. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
8. Registrateur:  Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)
9. Uitvoerende Direkteur:  Mense en Kultuur: Dr M Singh (diensdoende)

 

Transformasie Oorsigkomitee (TOK)

Die Transformasie Oorsigkomitee hou toesig oor die implementering van die transformasie-aspekte van die Institusionele Plan.

Lede:
1. Eksterne lid van die Raad: Vakant                   
2. Eksterne lid van die Raad:  Adv PG Seleka SC               
3. Eksterne lid van die Raad:  Me S Britz
4. Interne lid van die Raad:  Vakant
5. Interne lid van die Raad: Dr AA le Roux
6. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
7. Registrateur:  Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)
8. Uitvoerende Direkteur:  Mense en Kultuur: Dr M Singh (diensdoende)

 

Studente Lewe Oorsigkomitee

In die algemeen vervul hierdie komitee die oorsigrol in soverre dit gaan oor oorsig en adviseer die NWU-bestuur oor alle aspekte rakende studentesake by die Universiteit.


Lede:
1. Eksterne Lid van die Raad:  Pst Piet Tlhabanyane (voorsitter)
2. Eksterne Lid van die Raad:  Adv M Kruger
3. Eksterne Lid van die Raad:  Mnr A Sorgdrager
4. Eksterne Lid van die Raad: Me PP Thebe
5. Interne Lid van die Raad: Prof D Modise
6. Interne lid van die Raad:  Prof P Smit
7. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
8. Registrateur:  Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)

 

Eretoekenningskomitee

Die Eretoekenningskomitee oorweeg benoemings vir eredoktorsgrade en ander eretoekennings.

Lede:
1. Visekanselier: Prof MB Tyobeka (VOORSITTER)
2. Voorsitter van die Raad: Mnr A Sorgdrager
3. Ondervoorsitter van die Raad:  Me R Kenosi
4. Interne lid van die Raad: Prof A Kotzé
5. Interne lid van die Raad:  Prof D Modise
6. Interne lid van die Raad:  Prof A Verhoef
7. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
8. Registrateur: Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)

 

Vergoedingskomitee

Die hoofdoel van die komitee is om die Raad by te staan in die uitvoering van die verantwoordelikhede van die Raad met betrekkeing tot 'n regverdige en  verantwoordelike vergoedingsfilosofie en die implementering daarvan soos dit neerslag vind in vergoedingsbeleide en strategieë.

Lede:
1.  Voorsitter van die Finansies Komitee:  Mnr C Mabe (VOORSITTER)
2.  Voorsitter van die NWU Raad: Mr A Sorgdrager
3.  Voorsitter van die Mense en Kultuur en Indiensnemingsgelykheidskomitee:  Me R Kenosi
4.  Voorsitter van die Oudit, Risiko en Voldoeningskomitee:  Mnr TV Mokgatlha
5.  Eksterne lid van die Raad:  Vakant
6.  Visekanselier: Prof MB Tyobeka
7.  Registrateur:  Prof  M Verhoef (ex officio sekretaris)
8.  Uitvoerende Direkteur:  Finansies en Fasiliteite:  Me E de Beer (diensdoende)
9.  Uitvoerende Direkteur:  Mense en Kultuur:  Dr M Singh (diensdoende)

 

Tegnologie en Inligting Oorsigkomitee

Die doel van die TI Oorsigkomitee is die oorsig van alle aspekte van inligtingstegnologie en inligting by die NWU.

Lede:
1. Eksterne lid van die Raad:  Mnr  MJS Thabethe  (VOORSITTER)
2.  Eksterne Inligtingkundige:  Me E Stander
3. Eksterne IT-kundige:  Mnr X Hadebe
4. Eksterne lid van die Raad: Adv M Kruger                                                       
5. Eksterne lid van die Raad: Mnr TP Venter
6. Interne lid van die Raad:  Dr AA le Roux
7. Visekanselier: Prof MB Tyobeka
8. Registrateur: Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)
9. Adjunkvisekanselier:  Toegewysde Funksies en Potchefstroomkampus Bedryf: Prof D Balia (diensdoende)
10. Hoofdirekteur: IT: Mnr CE Pretorius (diensdoende)

 

Sosiale en Etiekkomitee  (SEK)

Die Sosiale en Etiekkomitee is verantwoordelike vir die oorsig van alle aspekte verwant aan organisasie-etiek, verantwoordelike korporatiewe burgerskap, volhoubare ontwikkeling en belanghebberverhoudinge soos hierdie bydra tot die waardeskepping van die universiteit.

Lede
1. Eksterne lid van die Raad:  Mnr MJS Thabethe (VOORSITTER)
2. Eksterne lid van die Raad: Adv PG Seleka SC
3. Eksterne lid van die Raad:  Prof A Combrink
4. Eksterne lid van die Raad:  Pastoor PM Tlhabanyane
5. Interne lid van die Raad: Me H Lekalakala
6. Interne lid van die Raad: Vakant
7. Visekanselier:  Prof MB Tyobeka
8. Registrteur: Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)

 

Studente Behuisingskomitte (SBK)

Die doel van die Studente Behuisingskomitte is om strategiese rigting, oorsig en korporatiewe bestuur te gee met betrekking tot die komitee se relevante funksies en die Raad dienooreenkomstig te adviseer. Die funksies van die komitee sluit in om strategiese rigting te gee met betrekking tot die NWU se strewe na 'n duidelik gedefinieerde studentewaarde proposisie, strategiese rigting te gee aan die gevoel van tuiswees, 'n diverse en geïntegreerde studentelewe oor die kampusse heen te skep veral soos dit verband hou met die verskaffing van studentebehuising in universiteitsbesitte en universiteitsgehuurde sowel as privaatbesitte en universiteitsgeakkrediteerde fasiliteite en om rigting te gee aan die ontwikkeling van beleide, riglyne en reëls insake 'n aantal sake soos verband hou met die Beleid op Minimum Norme en Standaarde vir Studentebehuising deur Publieke Universiteite (GG 39238, 29 September 2015).

Lede:
1. Visekanselier:  Prof MB Tyobeka
2. Eksterne lid van die Raad: Ps P Tlhabanyane (as Chairperson of SLOC)
3. Interne lid van die Raad:  Prof A Kotzé
4. Uitvoerende Direkteur Finansies en Fasiliteite:  Me E de Beer
5. Uitvoerende Direkteur Studentelewe:  Dr S Chalufu
6. AVK Potchefstroomkampus:  Prof D Balia
7. AVK Mahikengkampus: Prof S Swanepoel
8. AVK Vanderbijlparkkampus:  Prof L du Plessis
9. SVR:  Mnr Y Andreas
10.  SVR:  Me KN Matome
11. SVR: Me KE Mogoshoa
12. Registrateur:  Prof M Verhoef (ex officio sekretaris)

 

Menseregte komitee

Die Noordwes Universiteit (“NWU”) Menseregtekomitee (“MRK”) is 'n staande komitee van die Raad in ooreenstemming met die universiteit se Menseregtebeleid.  Die komitee is die Raad behulpsaam om sy oorsigrol met betrekking tot die effektiwiteit van prosesse, prosedures en strukture wat nodig is om respek te bou te vestig en om die navolg en opbou van fundamentele regte en waardes soos vervat in die Handves van Menseregte van die Grondwet van Suid-Afrika en ander internalsionale menseregtee wetgewing te bevorder

Lede:

1.  Onafhanklike voorsitter:  Me M Chenia
2.  Eksterne lid van die Raad:  Adv M Kruger
3.  Eksterne lid van die Raad:  Ms PP Thebe
4.  Interne lid van die Raad:  Vakant
5.  Eksterne deskundige mbt diversiteit/gelykheid:  Adv I Mwanawina
6.  Eksterne deskundige mbt arbeidsverhoudinge:  Prof H Pienaar
7.  Lid van die Fakulteit Regte:  Prof R Phooko
8.  SVR Ondervoorsitter:  Ms KE Mogoshoa
9.  Visekanselier:  Prof MB Tyobeka
10.  Registrateur:  Prof M Verhoef
11.  Uitvoerende Direkteur Mense en Kultuur:  Dr M Singh (diensdoende)
12.  Uitvoerende Direkteur Studentelewe:  Dr S Chalufu (diensdoende)
13.  Director Employee Relations:  Mnr P Mahoko (diensdoende)
14.  Bestuurder Studente Regsdienste:  Mnr L Makoro (diensdoende)

 

 

 

Opgedateer:  Amanda van der Merwe: 2024.01.18