Tuis

Die universiteit onderskryf die beginsels van die Wet op Gelyke Indiensneming en pas dit toe en is verbind tot transformasie.
Alle aansoeke sal oorweeg word en vakatures by die NWU (al drie kampusse en die Institusionele Kantoor) ten minste intern geadverteer word om die nodige oorweging aan NWU-personeel te gee.

Aantreklike studievoordele sowel as die normale byvoordele geld.

Die NWU, in samewerking met PNet, het 'n NWU-e-werwingsportaal ontwikkel wat voortaan alle werknemer- en eksterne aansoeke vir NWU-vakatures sal fasiliteer.

Besoek die NWU-e-werwingsportaal