Senaat komitees

Die volgende is Staande Komitees van die Senaat:
’n Kampus-senaatskomitee per kampus
Institusionele Komitee vir Navorsing en Innovasie (IKNI)
Institusionele Komitee vir Onderrig-leer
Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS)
Institusionele Toelatingskomitee
Vaste Komitee vir Akademiese Geletterdheid

Die volgende komitees rapporteer aan die IKNI en dus ook aan die Senaat:
Institusionele Navorsingsondersteuningskommissie
Komitee vir die Etiek van Navorsing
Komitee vir Gevorderde Grade
Komitee vir die Klassifisering van Tesisse en Verhandelings