Senaat Samestelling en Lidmaatskap

Die lidmaatskap van die Senaat word betaal in ooreenstemming met artikel 13(1) van die Statuut.

Kliek hier vir 'n ledelys van die Senaat.

Uitnodiging aan permanente lede van die ondersteuningspersoneel van die Noordwes-Universiteit om TWEE Senaatslede te nomineer en te verkies in terme van paragraaf 13 (1)(i) van die NWU Statuut


Die eerste termyne van Dr AA le Roux en Prof EJ Spamer sal op 2 September 2018 verstryk.


Permanente lede van die ondersteuningspersoneel word hiermee uitgenooi om TWEE lede vanuit die geledere van die permanente ondersteuningspersoneel te nomineer om verkies te word op die Senaat van die NWU.

Kliek hier vir die relevante dokumentasie om kwalifiserende personeel te nomineer en vir die reëls van die proses.

REGISTRATEUR
2018.08.30