Konvokasie, NWU

Werk u besonderhede by

Kontak die Konvokasiekantoor telefonies of per e-pos om enige wysigings van u persoonlike besonderhede deur te gee.

Dit is van uiterste belang om tydige en juiste inligting van ons lede te hê om te verseker dat kommunikasie wel almal op die gepaste manier bereik.

Klik hier om u besonderhede aanlyn by te werk.