Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/node/29194
"Implementation of Constitutional" - 'n Nuwe boek is gepubliseer
2017-08-23 'n Boek waaraan professor Louis J Kotze en Caiphas Brewsters Soyapi as redakteurs hul bydraers gelewer het, is pas deur UNEP gepubliseer. Die boek ondersoek nuwe grense in die implementering van grondwetlike, internasionale en streeksregtelike benaderings…http://www.nwu.ac.za/af/senaat-komitees-nwu-beheer-en-bestuur
Senaat komitees
2021-08-03 Die volgende is Staande Komitees van die Senaat: ’n Kampus-senaatskomitee per kampus Institusionele Komitee vir Navorsing en Innovasie (IKNI) Institusionele Komitee vir Onderrig-leer Institusionele Komitee vir Akademiese Standaarde (IKAS) Institusionele…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/etiekopleiding
Etiekopleiding
2025-09-17 Navorsingsetiekopleiding vir navorsers (hoofnavorsers, studieleiers/promotors, medestudieleiers/medepromotors, meestersgraad- en PhD-studente en ander navorsingspanlede) het ’n vereiste van die Departement van Gesondheid en die National Health Research…http://news.nwu.ac.za/af/janneman-malan-se-betowering-duur-voort
Janneman Malan se betowering duur voort
2021-09-13 Niemand – nie eers Janneman Malan self nie – sal onder enige illusie wees dat sy Bradmanese gemiddelde in die eendagwedstryde vir die Proteas sal voortduur nie. Gewone sterflinge kan nie sulke prestasies volhou nie (tensy jy natuurlik sir Don Bradman is –…http://news.nwu.ac.za/af/duwweltjiepad-ontsenu-nie-vir-jane-fransman-nie
Duwweltjiepad ontsenu nie vir Jane Fransman nie
2022-06-21 Met elke trappie wat Tebogo tot op die verhoog klim, met elke tree wat hy oor die verhoog gee, het sy ma, Jane Fransman, se hart vinniger begin klop. Doef-doef, doef-doef. Trotse slae. Toe hy tot stilstand kom en dáár, in die ouditorium op die Noordwes-…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/suid-afrikaanse-gebaretaal
Suid-Afrikaanse Gebaretaal
2020-06-18 Beskikbaar op die Potchefstroomkampus Suid-Afrikaanse Gebaretaal (SAGT) word deur amper een miljoen dowe en horende Suid-Afrikaners gepraat en is die amptelike taal van die Suid-Afrikaanse dowe gemeenskap. Net soos ander gesproke tale het…http://law.nwu.ac.za/af/node/29263
Uitvoerende Dekaan 2018
2018-03-12 Uitvoerende Dekaan: Fakulteit Regte Prof Stephen de la Harpe Prof De la Harpe het 'n BA Regte en LLB aan die Universiteit van Pretoria (UP) behaal, 'n BCom aan UNISA, LLM met spesialisasie in Fundamentele Regte en Konstitusionele Praktyk aan UP, 'n LLD…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/research
Research
2026-02-10 Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wil bekend wees vir navorsing wat praktiese besigheidsoplossings met wetenskaplike bydraes in die breër veld van bestuur oplewer. Die Skool vir Besigheid en…http://commerce.nwu.ac.za/af/BscToerismebestuur
BSc met Toerismebestuur
2025-07-28 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ons BCom in Toerismebestuur met verskillende spesialiteitsrigtings rus jou toe met die vaardighede om ʼn toerismeonderneming te bestuur en die belangrikheid van toerisme in Suid-Afrika se groeiende ekonomie te verstaan. Jy sal leer hoe om jou eie – of iemand…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Hulpbronbestuur Toerisme-/Gebeurtenisbestuur Toegepaste toerisme-/gebeurtenisbestuur Toerismebemarking Toerismeontwikkeling, Graadopsies, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] kampus aangebied Kurrikulumkode DJH15 BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die …, Toelatingsvereistes, BSc Omgewingswetenskappe met Toerisme APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe Vlak 4 (50-59%) Engels Vlak 4 (50% of meer) BSc Omgewingswetenskappe met Toerismebestuur & Rekreasievaardighede APS: 24 Wiskunde Vlak 4 (50-59%) Fisiese Wetenskappe…, Loopbaangeleenthede, Alhoewel hierdie kwalifikasie aan graduandi toegang verleen tot die hele toerismebedryf, is BCom-kwalifikasies gefokus op die bestuur van die bedryf en besighede. Dit verleen spesifiek toegang tot loopbane soos toerisme-ekonome, bestuurders, bemarkers,…, Nagraadse studies, BCom Hons in Bestuurswetenksappe met Toerismebestuur MCom in Toerismebestuur PhD in Toerismebestuur [/accordion]http://sport.nwu.ac.za/af/boks
Boks
2024-06-12 Boks is ’n gevegsport waarin twee mense, wat gewoonlik beskermende handskoene en ander beskermende toerusting soos handverbande en mondskerms dra, vir ’n voorafbepaalde tyd in ’n bokskryt houe na mekaar slaan. Boks word ook by die Olimpiese spele en ander…http://sport.nwu.ac.za/af/sokkerinstituut
Tuis
2024-06-12 NWU Sokkerinstituut – voer die pragtige spel na ’n hoër vlak! “Komende vanaf ’n nulbasis, het ons spelers binne ’n kort tydjie baie vermag,” sê Rick van Rooyen, NWU Mahikeng Sportbestuurder. “Ons glo dat sommige van ons spelers nog vir…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingstoerismebestuur
Bemarkings- en Toerismebestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Begin jou reis na sukses met ons BCom in Bestuurswetenskappe, wat spesialiseer in Bemarking en Toerismebestuur. Hierdie program kombineer die kuns van bemarking met die unieke dinamika van die toerismebedryf, wat jou voorberei om onvergeetlike ervarings te…, Kernvakke, Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verbruikersgedrag Natuurtoerisme Bemarkingsnavorsing Digitale bemarking Wildplaasbestuur Toegepaste geleentheidsbestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH05, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 3 (40% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/fokus-op-innovasie-van-ideevorming-tot-kommersialisasie
Fokus op innovasie: van ideevorming tot kommersialisasie
2023-06-14 Die Tegnologie-oordrag- en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem die leiding om te verseker dat innovasie op die voorpunt van sy aktiwiteite en regoor alle sfere van die instelling bly. In hierdie tweede…http://www.nwu.ac.za/af/eredoktorsgrade
Eredoktorsgrade
2021-11-22 NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe NWU ken eredoktorsgraad aan politikus dr Geraldine Fraser-Moleketi toe Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studieperiode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds, behalwe vir Stads- en Streekbeplanning wat 4 jaar duur en net voltyds aangebied word. Ons bied vir u…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
2020-07-01 Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalie…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-huidige-studente
NWU, Huidige Studente
2025-01-23 Om ’n student te wees Indien jy die meeste uit jou studies wil haal en nog baie tyd wil oor hê vir sport, stokperdjies en ’n sosiale lewe, is dit belangrik om vooruit te beplan. By hierdie skakel kan jy al die inligting kry wat jy oor die NWU se akademiese…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-munisipale-bestuur-en-leierskap