Bestuur, NWU

Bestuur

Uitvoerende leierskap en ’n gefokusde bestuursmodel

Die NWU het ’n tweevlak-bestuursmodel wat by sy multikampus-bedrywighede pas. Die model bestaan uit:

  • ’n kern institusionele vlak vir koördinasie regoor die universiteit

  • die drie kampusse, wat afsonderlik maar as gekoördineerde besigheidseenhede funksioneer.

Die institusionele sowel as die kampuskomponente word op die institusionele bestuurspan verteenwoordig.