Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/tjeks-en-kontant-donateurs-nwu
Tjeks en kontant, Donateurs, NWU
2011-08-12 Tjeks en kontant Tjeks en posorders word al hoe meer vatbaar vir diefstal en bedrog,en is nie meer die veiligste opsie nie. Indien u ’n tjek per pos wil stuur, versoek ons u dringend om geregistreerde pos as ’n veiligheidsmaatreël te…http://www.nwu.ac.za/af/jaarlikse-prestasieplan
Jaarlikse Prestasieplan
2023-11-24 Jaarlikse Prestasieplan 2024 Die Jaarlikse Prestasieplan is op 16 November 2023 deur die Raad goedgekeur, en is beskikbaar op die NWU Intranet. Rig navra aan: Prof Linda du Plessis Linda.DuPlessis@nwu.ac.za 016 910 3100http://news.nwu.ac.za/af/drieminute-tesis-toon-dat-minder-meer-kan-wees
Drieminute-tesis toon dat minder meer kan wees
2021-10-15 Bondige, duidelike kommunikasie is noodsaaklik in die akademiese omgewing. Dit is ’n vaardigheid wat maak dat jou navorsingsvisie gehoor word en selfs ’n beter vaardigheid om dit verstaanbaar te maak. Hier het ons die drieminute-tesis-kompetisie (3MT-…http://news.nwu.ac.za/af/gee-vorm-aan-toekomstige-middelontwikkeling-met-etiese-benadering
Gee vorm aan toekomstige middelontwikkeling met etiese benadering
2023-09-27 Prof Chrisna Gouws, ’n professor by die Sentrum van Uitnemendheid vir Farmaseutiese Wetenskappe (Pharmacen™) van die Noordwes-Universiteit (NWU), is aan die hoof van ’n beduidende taak op die gebied van farmaseutiese navorsing met betrekking tot die…http://news.nwu.ac.za/af/help-ons-om-ons-top-nwu-alumni-te-kies
Help ons om ons top-NWU-alumni te kies
2023-06-30 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots op sy merkwaardige alumni wat aktief voortgaan om waardevolle bydraes met ’n groot impak op alle gebiede van die samelewing te maak – en nie net plaaslik nie, maar ook in die buiteland. As jy ’n NWU-alumnus of ’n…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/mctronx
McTronX
2024-07-15 Agtergrond Die kernaktiwiteit van die McTronX-navorsingsgroep is die dinamiese stelselsmodellering, beheer en prosesmonitering van grootskaalse industriële stelsels. Kenmerkend van die groep is die multidissiplinêre aard van sy projekte. Die naam…http://humanities.nwu.ac.za/af/centre-text-technology/skryfhulpmiddels
Skryfhulpmiddels
2021-09-03 img{border-color:#909090;} .hovereffect p{ color:white;} .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; text-align: center; cursor: default; } .hovereffect .overlay { position: absolute; overflow: hidden…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/baccalaureus-artium-programme
Baccalaureus Artium-Programme
2023-11-22 ’n Baccalaureus Artium (BA) is ’n breë interdissiplinêre voorgraadse graadprogram wat algemene opleiding, keusevakke en ’n hoof-studiegebied omvat. BA-programme gee studente oor die algemeen meer buigsaamheid in die…http://news.nwu.ac.za/af/penn-state-kenner-sluit-optentia-aan
Penn State-kenner sluit by Optentia aan
2019-05-20 Prof Sinfree Makoni gaan Maandag, 20 Mei 2019 sy prestigelesing as buitengewone professor by die Optentia-navorsingsfokusarea op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark lewer. Prof Makoni doseer in die afdeling Toegepaste Linguistiek…http://news.nwu.ac.za/af/wiskundefoendi-thato-droom-daarvan-om-jongmense-te-bemagtig
Wiskundefoendi Thato droom daarvan om jongmense te bemagtig
2020-02-19 Byname kan wreed wees, maar in die geval van Thato “Prof” Louw is dit beslis ’n aanduiding van ’n blink toekoms. Vir die 24-jarige Thato – ’n derdejaarstudent in BSc finansiële wiskunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark –…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/quantative-risk-management/kwantitatiewe-risikobestuur
Kwantitatiewe Risikobestuur
2020-06-10 Die belangrikheid van risikobestuur op die hoogste vlakke van organisasies word toenemend erken, en staan in die breë sin bekend as ERM (Enterprise-wide Risk Management). Die belangrikste risikotipes omsluit mark-, krediet- en bedryfsrisiko’s…http://news.nwu.ac.za/af/kunstenaar-se-indrukke-van-covid-19-en-aardverwarming-wen-twee-internasionale-pryse
Kunstenaar se indrukke van Covid-19 en aardverwarming wen twee internasionale pryse
2021-07-19 Die werklike waarde van kuns strek baie verder as die geldelike waarde daarvan. Die skoonheid daarvan kan ons stomslaan en die betekenis kan ons harte, gedagtes en siele aanraak vir geslagte nadat dit geskep is. ’n NWU-alumnus se kunswerke het op…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-studente-baat-deelname-aan-gemeenskapsdiens
NWU-studente baat by deelname aan gemeenskapsdiens
2018-02-14 Studente baat persoonlik sowel as professioneel as hulle aan liefdadigheidswerk in die gemeenskap deelneem. Sulke aksies dra trouens nie net tot goeie burgerskap by nie, maar ook tot beter probleemoplossingsvaardighede en ’n verbeterde vermoë om in ’n…http://news.nwu.ac.za/af/bbp-groeisyfers-beklemtoon-die-dringendheid-van-die-implementering-van-groeivriendelike-ekonomiese
BBP-groeisyfers beklemtoon die dringendheid van die implementering van groeivriendelike ekonomiese hervormings
2024-12-04 Die onverwagte en teleurstellende groeisyfers van die bruto binnelandse produk (BBP) vir die derde kwartaal van 2024 bevestig die mate waartoe Suid-Afrika se groeivooruitsigte steeds kwesbaar bly vir negatiewe faktore soos ongunstige weerstoestande, swakker…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
2020-07-01 Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/analytical-platform/oor-ons
Oor ons
2017-09-04 Welkom by die Analitiese Platform Die Analitiese Platform by die Fokusarea vir Menslike Metabolomika, Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus, Potchefstroom dien as 'n hulpbronaanbiedende analitiese en…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-huidige-studente
NWU, Huidige Studente
2025-01-23 Om ’n student te wees Indien jy die meeste uit jou studies wil haal en nog baie tyd wil oor hê vir sport, stokperdjies en ’n sosiale lewe, is dit belangrik om vooruit te beplan. By hierdie skakel kan jy al die inligting kry wat jy oor die NWU se akademiese…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/energie-navorsingsgroep
Energie Navorsingsgroep
2026-01-10 Die Energie Navorsingsgroep (ERG) is ’n multidissiplinêre navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is. Die ERG doen innoverende navorsing en bied navorsingsgeleenthede op Baccalaureus- (finalejaar-),…http://www.nwu.ac.za/af/research-and-innovation