Tjeks en kontant
Tjeks en posorders word al hoe meer vatbaar vir diefstal en bedrog,en is nie meer die veiligste opsie nie. Indien u ’n tjek per pos wil stuur, versoek ons u dringend om geregistreerde pos as ’n veiligheidsmaatreël te gebruik. Ons beveel ook aan dat u nie kontant per pos stuur nie.
Ons posadres is:
Noordwes-Universiteit
Privaat sak X1290
Interne posbus 122
Potchefstroom
2520