Multisite Search
https://news.nwu.ac.za/af/eagles-gaan-voort-om-hulle-staal-die-varsitybeker-te-wys
Eagles gaan voort om hulle staal in die Varsitybeker te wys
2024-03-04 Twee rondtes en twee oortuigende oorwinnings. Die Noordwes-Universiteit (NWU) Eagles het vir hulle tuisskare genoeg gegee om oor te juig toe hulle die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK) in hulle Varsitybeker-wedstryd met 49–15 gewen het. ’n Pers golf van…https://news.nwu.ac.za/eagles-continue-flex-their-varsity-cup-muscles
Eagles continue to flex their Varsity Cup muscles
2024-03-04 Two rounds and two resounding wins. The North-West University (NWU) Eagles gave their home crowd at the Fanie du Toit Sports Grounds enough to cheer about as they beat the University of the Western Cape (UWC) 49–15 in their Varsity Cup clash. A purple wave…https://news.nwu.ac.za/af/leiers-voeding-mik-na-geen-honger-goeie-gesondheid-en-gehalte-onderwys-vir-afrika
Leiers in voeding mik na geen honger, goeie gesondheid en gehalte-onderwys vir Afrika
2024-03-05 Die dubbele las van wanvoeding – ondervoeding en vetsug wat tegelykertyd voorkom – raak die meeste lae- en middelinkomste-lande. In Afrika, wat ’n gekompliseerde voedselstelsel het, veroorsaak dit komplekse gesondheidsuitdagings wat deur voedingkundiges op…https://news.nwu.ac.za/leaders-nutrition-aim-zero-hunger-good-health-and-quality-education-africa
Leaders in nutrition aim for zero hunger, good health and quality education for Africa
2024-03-05 The double burden of malnutrition – undernutrition and obesity happening at the same time – affects most low- and middle-income countries. In Africa, which has a complicated food system, it poses complex health challenges that need to be addressed by…https://news.nwu.ac.za/students-deliver-stellar-performance-brics-skills-competition
Students deliver stellar performance in BRICS Skills competition
2024-03-05 A team of students from the North-West University (NWU), under the guidance of computer scientist and lecturer Dr Japie Greeff, recently participated in the BRICS Skills competition in China in the Data Analysis and Visualisation and Machine Learning and Big…https://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/nagraadse-studies-kommunikasies
Nagraadse Studies Kommunikasies
2024-02-26 Die Skool vir Kommunikasie is bekend vir die verskaffing van topgehalte onderrig en die verskaffing van bedrewe professionele kommunikasiekundiges. As nagraadse student kan jy voordeel trek uit ons unieke program, wat daarop toegespits is om ʼn impak op die…https://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/publieke-administrasie-en-regeerkunde
Publieke Administrasie en Regeerkunde
2024-02-26 Regerings speel ʼn kernrol in die volhoubare groei, algemene welstand en voorspoed van lande. Dit is ʼn goed gevestigde feit dat die vlak van geslaagdheid van regerings positief in ooreenstemming is met die groei en ontwikkelingsbaan van state. Die effektiewe…https://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/politieke-studies
Politieke Studies
2024-02-26 Nagraadse studie in Politieke Studies ontwikkel gevorderde kundigheid oor ʼn spesifieke tema, asook gevorderde navorsingsontledings- en skryfvaardighede. Kommunikasie is ʼn belangrike deel van enige werksomgewing en leer, en sal dus ʼn bate sal wees waar jy…https://humanities.nwu.ac.za/af/sosiale-transformasie/sosiologie