Welkom by die Noordwes-Universiteit (NWU)

In die kollig

Betaalbare gelde en finansiële reëls vir 2018

Wonder jy wat om te betaal en waar om dit in te betaal? Laai hierdie handige gids af wat al die nodige inligting bevat, insluitende:

  • Bedrae wat betaalbaar is (bladsy 5-11)
  • Betalingsopsies vir klas-, koshuis- en ander gelde, insluitende bankbesonderhede (bladsy 11-16)
  • Kontakbesonderhede vir navrae en kwotasies (bladsy 5)

 

Gebeure

6 Januarie - 20 Januarie 2018 - Bridging the Mathematical Gap
29 January 2018 - Varsity Cup begin
5 Februarie 2018 - Klasse begin
 

Die gees van die Noordwes-Universiteit

Die gees van die Universiteit word weerspieël in die manier waarop ons die toekoms vir mense ontsluit en hulle in staat stel om hul drome waar te maak.

ʼn Verenigde instelling

Die NWU is daartoe verbind om as ʼn unitêre, geïntegreerde multikampusuniversiteit te funksioneer, wat billikheid, regstelling en internasionaal mededingende onderrig en navorsing oor al die kampusse heen sal bemoontlik. Hierdie gees is teenwoordig in al ons aktiwiteite en werksaamhede, van ons akademiese aanbod en navorsing tot ons studentekorps, gemeenskapsbetrokkenheid en sportprestasies.

Besoek ons kampusse virtueel:

Videos

Sluit by NWU - North-West University aan om nog videos te sien