NWU Alumni raak betrokke

Alumni raak betrokke

Vertel ons van jou tyd saam met die Arende, jou loopbaan en al die wonderlike dinge wat jy sedert jou gradeplegtigheid bereik het. Ons wil weet of jy 'n boek geskryf het, 'n onderneming gestig het of 'n produk geskep het en hoe die NWU jou gehelp het. Bly so betrokke:
 

 

Om betrokke te raak hou heelwat voordele vir jou in, wat insluit:

  • Biblioteek
  • Belastingkorting
  • Blootstelling vir jou besigheid en werwing van toekomstige werknemers
  • Bou van jou persoonlike handelsmerk

 

Volg ons doen-en-late: