Skep jou NWU-oomblik!

Limited edition brand merchandise at the NWU

 

 Animal health centre builds a bridge between classrooms and communities

 

 A cricket throw ignited world champion’s golden javelin journey | 2

Sommige oomblikke bly ons altyd by

ʼn Gesprek wat deure oopmaak.
ʼn Ontdekking wat ons wêreldbeskouing verander.
ʼn Vennootskap wat ʼn gemeenskap sterker maak.
ʼn Viering wat mense saambring.
ʼn Stille daad van ondersteuning wat onvergeetlik word.

 

By die Noordwes-Universiteit (NWU) gebeur oomblikke soos hierdie elke dag

Dit gebeur in klaskamers, laboratoriums, gemeenskappe, raadsale, sportvelde, wonings, werkplekke en gedeelde ruimtes waar mense met ʼn doel saamkom.

Dit is die oomblik wat bepaal wie ons is.

 

Wat is ʼn NWU- oomblik?

Dit kan groot of klein wees.
Dit kan ʼn oomblik van leer, sorg, moed, diens, innovasie, eenheid of viering wees. Dit kan aan ʼn student, personeellid, alumnus, ouer, vennoot, navorser, ondersteuner of lid van die gemeenskap behoort.
Sekere oomblikke is sigbaar. Ander gebeur stilweg. Maar saam vertel hulle die storie van die NWU: ʼn universiteit van mense, doel en impak.

 

Dr Moleboheng Mokhele has been named a finalist in the category Services: Private and Public of the South African 2026 Rising Star Awards

 

 COGTA-NWU partnership celebrates building tomorrow’s municipal leaders

 


Verken NWU-oomblikke

Skep oomblikke. Wees impakvol. Dit begin alles hier!

 

 

Ietsie te lese