Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/faculty-law/justin-jaftha
Justin Jaftha
2025-07-09 Currently a PhD law student at the University of Witwatersrand. Former public prosecutor and served as a law clerk at the Constitutional Court of South Africa. Advocate of the High Court of South Africa.http://law.nwu.ac.za/hadiza-omoyemhe-okunrobo
Hadiza Omoyemhe Okunrobo
2025-07-29 Dr Hadiza O. Okunrobo is a dedicated legal scholar and researcher specialising in children's and women's rights, with expertise in governance, policy analysis, and ethical considerations. With a strong academic foundation in law and public policy, she has contributed extensively to discussions on child participation in healthcare decision-making,…http://law.nwu.ac.za/af/hadiza-omoyemhe-okunrobo
Hadiza Omoyemhe Okunrobo
2025-07-29 Dr. Hadiza O. Okunrobo is 'n toegewyde regsgeleerde en navorser wat spesialiseer in kinder- en vroueregte, met kundigheid in bestuur, beleidsanalise en etiese oorwegings. Met 'n sterk akademiese fondament in die reg en openbare beleid, het sy breedvoerig bygedra tot besprekings oor kinderdeelname in gesondheidsorgbesluitneming, geslagsgebaseerde…http://commerce.nwu.ac.za/af/inligtingstelsels
Inligtingstelsels
2024-10-16 [accordion], Oorsig, Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van sake-inligting deur die aanwending van tegnologie. As sodanig smelt dit kernkonsepte van bestuurs-, bedryfs- en inligtingstelselteorie saam met rekenaarwetenskap- en ingenieursmetodes en tegnologieë om…, Kwalifikasie in die program, BCom Inligtingstelsels Durasie: 3 jaar voltyds [Kwalifikasie 5GVH01 M] Vir meer inligting sien ook die jaarboek, Toelatingsvereistes, APS van 26 Wiskunde vlak 4 (50% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakulteit se jaarboek / kalendar Voldoen nie aan die vereistes? Sien inligting oor die Verlendge program hieronder, Kampus waar die program aangebeid word, Mahikeng [M], Loopbaangeleenthede, Besigheidsontleder ERP-spesialis Webinhoudbestuurder Projekbestuurder Databasisontleder Databasisadministrateur Toepassingsontwikkelaar IS-sekuriteitsbestuurder E-besigheidsbestuurder Toepassingsontleder Data-ontleder Inligtingstelselbestuurder IT-konsultant…, Nagraadse studies, BCom Hons in Inligtingstelsels MCom in Informatika met Inligtingstelsels PhD in Inligtingstelsels Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion], BCom Inligtinstelsels Verlengde Program, [accordion], Oorsig, Inligtingstelsels behels die ontleding en organisasie van sake-inligting deur die aanwending van tegnologie. As sodanig smelt dit kernkonsepte van bestuurs-, bedryfs- en inligtingstelselteorie saam met rekenaarwetenskap- en ingenieursmetodes en tegnologieë om…, Kwalifikasie in die program, BCom Inligtingstelsels Durasie: 4 jaar voltyds [Kwalifikasie 5XVH01 M] Vir meer inligting sien ook die jaarboek, Toelatingsvereistes, APS van 20 Wiskunde vlak 3 (40% of meer) Addisionele vereistes mag van toepassing wees as per Fakulteit se jaarboek / kalendar, Kampus waar program aangebeid word, Mahikeng [M], Loopbaangeleenthede, Besigheidsontleder ERP-spesialis Webinhoudbestuurder Projekbestuurder Databasisontleder Databasisadministrateur Toepassingsontwikkelaar IS-sekuriteitsbestuurder E-besigheidsbestuurder Toepassingsontleder Data-ontleder Inligtingstelselbestuurder IT-konsultant…, Nagraadse studies, BCom Hons in Inligtingstelsels MCom in Informatika met Inligtingstelsels PhD in Inligtingstelsels Besoek gerus na die nagraadse bladsy [/accordion]http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-and-management-sciences/buitengewone-aanstellings