Multisite Search
http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri/mhsc-beroepshigi%25C3%25ABne
MHSc (Beroepshigiëne)
2020-09-04 OHHRI Magister in Gesondheidswetenskappe (MHSc) Beroepshigiëne 203160 G851P Die doel van hierdie kwalifikasie is die opleiding van nagraadse studente ten einde hulle te bemagtig om op n hoogs gespesialiseerde vlak…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/ohhri/phd-beroepshigi%25C3%25ABne
PhD (Beroepshigiëne)
2020-09-04 Philosophiae Doctor (PhD) Beroepshigiëne (OHHRI) 805104 G901P Die doel van hierdie kwalifikasie is om aan 'n student wat reeds oor n magistergraad in die veld van Beroepshigiëne beskik of oor n kwalifikasie wat as…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/personeel
Personeel
2023-09-13 .field-content.col-sm-9 { margin-bottom: 30px; min-height: 225px; } .field-content.col-sm-9 > h4 { margin-top: 0; } .views-field.views-field-field-photo img { border-radius: 50%; border: 1px solid #ccc; box-shadow: 0 4px 8px 0…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/nursing
Tuis
2025-04-11 Welkom by die Skool vir Verpleegkunde Die Verpleeg professie is noodsaaklik in die bevordering van gesondheid, voorkoming en behandeling van siekte toestande en versorging tot die waardige afsterwe van ʼn pasiënt. Die Skool vir Verpleegkunde voorsien…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/etiekkantoor/oor-ons
Oor Ons
2022-09-26 Welkom by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe se Etiekkantoor vir Navosing, Opleiding en Ondersteuning. Die Etiekkantoor self is tot stand gebring in 2014 en het die volgende belangrike funksies: Administrasie en bestuur…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/human-movement-sciences
Tuis
2025-04-11 Oorsig Die Skool vir Menslike Bewegingswetenskappe se visie is om ’n skool van uitnemendheid in die ontwikkeling en opleiding van studente in die velde van menslike bewegingskunde, biokinetika, rekreasie, sportwetenskap en afrigtingskunde te wees…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/musa
Tuis
2024-07-01 Oorsig Die navorsingsentiteit “Medisyneverbruik in Suid-Afrika (MUSA)” het die unieke navorsingsdoel om daardie faktore te begryp wat pasiënte se toepaslike gebruik van medisyne binne die Suider-Afrikaanse gesondheidsorgkonteks beïnvloed. In 2008 is…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/oor-ons
Oor ons
2021-11-03 Welkom by die Skool vir Psigososiale Gesondheid: Die Skool vir Psigososiale Gesondheid bestaan uit twee vakgroepe, Sielkunde (Psigologie) en Maatskaplike Werk. Die skool beskik oor die volgende kundigheid: Die…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/pharmacy/kontak-ons
Kontak Ons
2022-09-20 BPharm Navrae: Hannelie Nortjé Tel: 018 299 2237 E-pos: Hannelie.Nortje@nwu.ac.zahttp://health-sciences.nwu.ac.za/af/psychosocial-health/personeel-sielkunde
Personeel - Sielkunde
2021-11-03 .views-row-odd.col-sm-6 { clear: both; margin-bottom:20px; } .views-row-even.col-sm-6 { margin-bottom:20px; }http://health-sciences.nwu.ac.za/af/consumer-sciences
Tuis
2025-05-06 Wat is Verbruikerswetenskappe? Verbruikerswetenskappe is ’n studieveld waar die fokus op die welstand van die verbruiker en hul interaksie met gemeenskappe en die omgewing val. Dit is ’n stimulerende studierigting wat die geleentheid bied om kreatiwiteit…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hart/kontak-ons
Kontak ons
2023-09-13 HART Administratiewe Beampte Ms Denise Oliphant Tel: +27 (0)18 299 2444 Denise.Oliphant@nwu.ac.za Kontak ons Kantoorure: Maandag – Vrydag: 08:00 – 16:30 Gesluit op Saterdae, Sondae en publieke vakansiedae HART Kliniek…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hipertensie-afrika-navorsingspan-hart/jonathan-nsamba
Jonathan Nsamba
2025-07-17 Dr. Jonathan Nsamba is 'n postdoktorale genoot in die Departement Fisiologie aan die Noordwes-Universiteit, waar hy bydra tot die Hipertensie in Afrika-navorsingspan se kardiovaskulêre studies. Sy PhD-werk het die kardiometaboliese risikoprofiele van kinders en adolessente in Uganda ondersoek. Sy navorsingsbelangstellings sluit in metaboliese,…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hipertensie-afrika-navorsingspan-hart/prof-david-segal
Prof David Segal
2025-07-17 Prof. David Segal is a renowned pediatric endocrinologist with a distinguished career spanning multiple continents. He graduated from the University of the Witwatersrand in South Africa in 1993 and later completed his residency in Pediatrics at the Cleveland Clinic in the USA. He furthered his expertise with fellowship training in Endocrinology at…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/wiskunde-opknappingskursus
Wiskunde Opknappingskursus 2020
2020-01-28 Die Wiskunde Opknappingskursus: Die Wiskunde Opknappingskursus is 'n verpligtende kursus vir alle NWU (potchefstroom) eerstejaarstudente wat wiskunde as module neem. Die kursus vind tydens die Registrasie en Oriëntasie programme in…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/skool-vir-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Oor Ons
2019-02-04 Welkom by die Skool vir Fisiese- en Chemiese Wetenskappe Die Skool vir Fisiese en Chemiese Wetenskappe (SFCW) bied relevante, waardegedrewe opleiding wat studente voorberei op die beroepswêreld. Die Skool se kundigheid word verdeel in drie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
2020-07-01 Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemie
Inligting oor chemie ...
2023-05-24 Wat is Chemie? Kyk na die volgende video vir 'n oorsig oor chemie en chemie studierigtings by die NWU.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/kwalifikasies