Geïntegreerde verslae
Soos ons voortgaan op ons pad van uitnemendheid en impak, beweeg ons vorentoe met 'n begeerte na kennis en die vasberadenheid om oplossings vir gemeenskaps- en samelewingsuitdagings te vind. Weetgierigheid is 'n bepalende krag wat nie net die manier waarop ons dink vorm nie, maar ook hoe ons leer, hoe ons ontdek en hoe ons onsself verbind.
Dit is deel van ons DNS, wat ons nimmer-eindigende evolusie as 'n dinamiese en progressiewe universiteit beïnvloed.
Weetgierigheid beteken om voortdurend te ontdek, te soek en te vind, en terwyl baie reeds bereik is, verseker ons verbintenis tot weetgierigheid dat ons pad vorentoe oop en vol moontlikhede bly.
Deur hierdie weetgierigheid sal ons aanhou om te groei, aan te pas en 'n verskil te maak. Soos ons in die toekoms in kyk, bly ons gefokus op ons strewe na uitnemendheid, gerig deur die vrae wat ons vra en die impak wat ons wil maak, omdat weetgierigheid werklik hier by die NWU floreer.
Geïntegreerde Verslag vir 2024
- Klik hier vir die webgebaseerde weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2024
- Klik hier vir die pdf-weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2024 - belanghebberweergawe
- Klik hier vir die 2024-verslag wat by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding ingedien is (slegs in Engels beskikbaar)
- Klik hier vir die NWU se gekonsolideerde finansiële state vir 2024 (slegs in Engels beskikbaar)
Geïntegreerde Verslag vir 2023
- Klik hier vir die webgebaseerde weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2023
- Klik hier vir die pdf-weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2023 - belanghebberweergawe
- Klik hier vir die 2023-verslag wat by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding ingedien is (slegs in Engels beskikbaar)
- Klik hier vir die NWU se gekonsolideerde finansiële state vir 2023 (slegs in Engels beskikbaar)
Geïntegreerde Verslag vir 2022
- Klik hier vir die webgebaseerde weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2022
- Klik hier vir die pdf-weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2022 - belanghebberweergawe
- Klik hier vir die 2022-verslag wat by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding ingedien is (slegs in Engels beskikbaar)
- Klik hier vir die NWU se gekonsolideerde finansiële state vir 2022 (slegs in Engels beskikbaar)
Geïntegreerde Verslag vir 2021
- Klik hier vir die webgebaseerde weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2021
- Klik hier vir die pdf-weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2021 - belanghebberweergawe
- Klik hier vir die 2021-verslag wat by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding ingedien is (slegs in Engels beskikbaar)
- Klik hier vir die NWU se gekonsolideerde finansiële state vir 2021 (slegs in Engels beskikbaar)
Geïntegreerde Verslag vir 2020
- Klik hier vir die webgebaseerde weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2020
- Klik hier vir die pdf-weergawe van die Geïntegreerde Verslag vir 2020 - belanghebberweergawe
- Klik hier vir die 2020-verslag wat aan die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding voorgelê is
- Klik hier vir die NWU se gekonsolideerde finansiële state vir 2020
Geïntegreerde Verslag vir 2019
- Klik hier vir die verslag aan die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding voorgelê
- Klik hier vir die NWU se gekonsolideerde finansiële state vir 2019 (slegs in Engels beskikbaar)
Geïntegreerde Verslag vir 2018
Geïntegreerde Verslag vir 2017
Geïntegreerde Verslag vir 2016
Jaarverslag 2015
- Finansiële state vir die jaar geëindig 31 Desember 2015 (slegs in Engels beskikbaar)
Jaarverslag 2014 (pdf)
Jaarverslag 2013 (pdf)
Jaarverslag 2012 (pdf)