Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-en-tswelelopele-empowerment-stigting-span-saam-vir-opvoedkundige-opheffing
NWU en Tswelelopele Empowerment-stigting span saam vir opvoedkundige opheffing
2024-10-09 Die Skool vir Filosofie in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het met die Tswelelopele Empowerment-stigting saamgespan in ’n lofwaardige poging om maatskaplike kwessies die hoof te bied en die lewenstandaard in die Barolong…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/nwu-vereer-uitnemendheid
NWU vereer uitnemendheid
2021-05-24 Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm - 2021 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u kans om hulle te…http://sport.nwu.ac.za/af/hpi
Oor ons
2020-02-13 Die NWU ontvang meer as ’n duisend internasionale atlete per jaar. Die Hoëprestasie-instituut vir Sport (HPI) is op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit geleë. Potchefstroom het die…http://news.nwu.ac.za/af/martine-jordaan-trek-protea-keurders-se-aandag
Martiné Jordaan trek Protea-keurders se aandag
2024-02-02 Sy is allermins ’n hemelbesem, en op die netbalbaan word sy dikwels deur wolkekrabbers omring. Hart en durf word egter nie in sentimeters gemeet nie, en die Noordwes-Universiteit (NWU) se Martiné Jordaan is ʼn vuurvreter op die baan soos min. Selfs so dat…http://news.nwu.ac.za/af/multimiljoenrand-opgradering-vir-kampus-vanderbijlpark
Multimiljoenrand opgradering vir kampus in Vanderbijlpark
2019-09-06 Nog 250 beddens en 1 150 bykomende sitplekke in lesingsale is maar net ’n paar van die voordele van die belegging van R200 miljoen in projekte vir infrastruktuurontwikkeling op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark. ’n Aantal nuwe…http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-met-zimbabwe-kan-formele-vaardighede-vir-vroee-kinderopvoeding-aan-oumas-en-moeders
Samewerking met Zimbabwe kan formele vaardighede vir vroeë kinderopvoeding aan oumas en moeders bring
2023-03-02 Om kinders tot op sewe jaar oud te help om hulle volle potensiaal te verwesenlik, is vroeë kinderopvoeding noodsaaklik. Talle versorgers regoor Afrika is oumas en moeders sonder formele kwalifikasies. Die vul van hierdie gaping is een van verskeie gebiede…http://news.nwu.ac.za/af/diversiteit-musiekopvoeding-internasionale-konferensie-bespreek
Diversiteit in musiekopvoeding by internasionale konferensie bespreek
2024-03-06 Die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die navorsingsnisarea Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings (MASARA) het onlangs die sestiende konferensie oor Kulturele Diversiteit in Musiekopvoeding (CDIME) onder leierskap van prof…http://engineering.nwu.ac.za/af/navorsing/mctronx
McTronX
2024-07-15 Agtergrond Die kernaktiwiteit van die McTronX-navorsingsgroep is die dinamiese stelselsmodellering, beheer en prosesmonitering van grootskaalse industriële stelsels. Kenmerkend van die groep is die multidissiplinêre aard van sy projekte. Die naam…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-verpleegkundestudente-skenk-plakkate-aan-es-le-grange-skool
NWU-verpleegkundestudente skenk plakkate aan ES le Grange Skool
2017-06-01 Tweedejaar-gemeenskapsverpleegkundestudente van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Potchefstroom het onlangs weer na leerlinge van ES le Grange Skool uitgereik. Die studente het gesondheidsopvoedkunde-sessies met die leerlinge gehou waar hulle…http://www.nwu.ac.za/af/tanya-robinson-alumni
Tanya Robinson | Alumni
2021-05-12 Dr Tanya Robinson is ’n merkwaardige navorser wat voor die ouderdom van 36 reeds drie doktorsgrade in maatskaplike werk verwerf het. Sy het ’n intense passie getoon om deur empiriese resultate tot die samelewing by te dra, en…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-ondersoek-privaatetiket-handelsmerke-suid-afrika
Navorser ondersoek privaatetiket-handelsmerke in Suid-Afrika
2021-10-28 Privaatetiket-handelsmerke het oor die afgelope paar jaar in die kleinhandelafdeling vir kruideniersware veld gewen. Hulle is nie net meer alternatiewe vir die grootnaam-handelsmerke nie, maar is vinnig besig om die voorkeurhandelsmerke te word – mits daar…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/maak-%25E2%2580%2599n-afspraak
Maak ’n afspraak
2020-07-21 Hoe om ’n afspraak te maak Registreer vanaf enige rekenaar of mobiele toestel op die NWU-Skryfsentrum se besprekingswebwerf (nwu.mywconline.com). Let asseblief op dat daar geen “www” voor die webwerfadres is nie…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/akkreditasie
Akkreditasie
2025-01-20 Alle BIng-programme by die Fakulteit Ingenieurswese is ontwerp om aan die standaarde te voldoen wat deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) gestel is. ECSA voer elke vyf jaar 'n omvattende hersiening van al NWU se ingenieurswese-programme uit, wat…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/tuis
Plantkunde: Botaniese Tuin
2024-11-26 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Botaniese Tuin Die NWU Botaniese Tuin word deur die Skool vir Biologiese Wetenskappe van die Noordwes-Universiteit bestuur en is ’n lid van BGCI (Botanical Gardens Conservation International). Die Botaniese…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-blink-toekoms-wag-vir-slimkop-franco
‘n Blink toekoms wag vir slimkop Franco
2018-05-07 Franco Bosman is ʼn man met ʼn plan. Tydens die onlangse Toekennings vir Studente-uitnemendheid van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe op die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark, is Franco aangewys as die beste GR-student in…http://engineering.nwu.ac.za/af/elektriese-elektroniese-en-rekenaaringenieurswese/tuis
Tuis
2024-01-13 Die NWU se Skool vir Elektriese, Elektroniese & Rekenaaringenieurswese bied drie verskillende voorgraadse kwalifikasies aan: Elektriese- en Elektroniese Ingenieurswese Elektriese en elektroniese ingenieurs ontvang opleiding in…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/politieke-studie-en-internasionale-betrekkinge
Politieke Studie en Internasionale Betrekkinge
2020-07-02 Politieke Studie fokus op sake wat verband hou met mag en gesag in die staat en die regering, maar ook in die breër samelewing. As studente van politiek fokus ons op “die spel wat mense speel” om wetend en onwetend politieke agendas na te…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/oor-ons