Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/mathematical-and-statistical-sciences/oor-ons
Oor ons
2024-02-12 Welkom by die Skool vir Wiskundige en Statistiese Wetenskappe Die skool bestaan uit die vakgroep Wiskunde en Toegepaste Wiskunde en die vakgroep Statistiek. Studente het 'n keuse uit 'n verskeidenheid van programme wat elk modules uit hierdie twee…http://www.nwu.ac.za/af/content/senaat-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Senaat
2021-08-03 Die Senaat keur al die akademiese programme en akademiesverwante werk goed, insluitend onderrig-leer, navorsing en innovering en implementering van kundigheid (wat programme vir gemeenskapbetrokkenheid inkorporeer). Die Senaat, wat aanspreeklik is teenoor die…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-openbare-bestuur-met-publieke-administrasie
BA in Openbare Bestuur met Publieke Administrasie
2022-08-19 Staatamptenare in Suid-Afrika werk in ’n wye verskeidenheid rolle in openbare-administrasie- en bestuurstrukture. Hulle werk dikwels in uiteenlopende bedryfs- en diensleweringsomstandighede. Die doel van hierdie kursus is om ’n…http://news.nwu.ac.za/af/ip-forum-bring-hoop-met-skryfbehoefte-projek
IP Forum bring hoop met skryfbehoefte projek
2019-03-29 Skoolbenodigdhede soos skryfbehoeftes is nie goedkoop nie. Vra enige ouer, veral diegene in die laer inkomstegroepe: dit kan ʼn moeilike en stresvolle taak wees. Hierdie stres word egter as soveel erger ervaar deur die leerders wat gevolglik sonder hierdie…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-02-05 Voorgraadse studie: 4 jaar BSc Die studie periode vir Stads- en Streekbeplanning is 4 jaar en die program word net voltyds aangebied. Die kurrikulum is saamgestel volgens streng kwaliteitstandaarde om te verseker dat u studie met ons aan…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese
Bedryfsingenieurswese
2026-01-10 Betree die opwindende wêreld van Bedryfsingenieurswese by die NWU, waar kreatiwiteit en innovasie saamgesnoer word in ʼn unieke opvoedkundige omgewing. Ons Skool vir Bedryfsingenieurswese bied ʼn intieme leerervaring met kleiner klasse,…http://sport.nwu.ac.za/af/rugby-institute/visie-en-missie
Visie en Missie
2018-07-10 Visie Om die beste funksionerende rugby-instituut (akademies) in die land te wees, met administrasie, akademiese elemente, werwing en prestasie op tersiêre-onderwys- en nasionale vlak in ag geneem. Missie Om rugby binne die raamwerk…http://sport.nwu.ac.za/af/gholf
Gholf
2021-09-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se gholfprogram funksioneer onafhanklik van die universiteit self. Ons bied nie opleiding/afrigting aan nie. Ons moedig studente aan om in hulle eie tyd te oefen en te speel. Die NWU kies twee spanne van vier spelers…http://news.nwu.ac.za/af/niks-vaal-aan-alumna-ane
Niks vaal aan alumna Ane!
2019-10-11 Deelnemers aan die gesogte Mnr en Mej Vaal skoonheidskompetisie het onlangs tydens dié spoggeleentheid op die rooi tapyt geskitter. Die aand het egter aan Ané Oosthuysen behoort, ‘n honneurstudent verbonde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-gasheer-vir-internasionale-paneel-oor-krisis-oekraine
NWU Besigheidskool is gasheer vir internasionale paneel oor krisis in Oekraïne
2022-03-08 Dit is een van die beduidendste optredes van aggressie in die 21ste eeu wat een land teenoor ’n ander gepleeg het. Die Russiese inval van Oekraïne kan gevolge inhou wat amper ondenkbaar is en wat deur die annale van die geskiedenis gaan weerklink. Op…http://law.nwu.ac.za/af/node/29321
Prof Anél du Plessis verwerf gesogte leerstoel
2018-05-22 Die Fakulteit is oorstelp om aan te kondig dat die fakulteit deur die NRF South African Research Chair Initiative (SARChi) bekroon is met 'n leerstoel (research chair) . Die leerstoel is in "Cities, Law and Environmental Sustainability" en is deur Prof…http://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings
NWU LLB Accreditation Announcemnets
2021-06-15 Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-kampusregistrateur
Internasionale erkenning vir kampusregistrateur
2022-08-19 Daar is seker geen beter manier om ’n luisterryke loopbaan wat oor meer as drie dekades strek, te vier as om internasionaal vir jou professionele impak erken te word nie. Vir Neels Vermeulen, waarnemende kampusregistrateur van die Vanderbijlparkkampus…http://news.nwu.ac.za/af/prof-christa-tree-uit-redakteur-van-perpelj
Prof Christa tree uit as redakteur van PER/PELJ
2024-05-10 Sy is bekend vir haar skerpsinnigheid in die regte en toewyding aan haar beroep. Sy het ’n ellelange lys toekennings en prestasies, maar ná 22 jaar van toegewyde diens, tree prof Christa Rautenbach uit haar huidige rol as hoofredakteur van die Potchefstroomse…http://news.nwu.ac.za/af/siviwe-tyobeka-wereldburger-wat-kan
Siviwe Tyobeka: Wêreldburger wat kan
2022-03-11 Dit is aanvanklik nie opmerklik nie. Eers wanneer Siviwe Tyobeka die verhaal van haar kinderjare vertel, begin jy dit hoor. Dofweg en buitengewoon. ’n Wonderlike intonasie. Die klank van die wêreld. Siviwe is in Johannesburg gebore, maar hulle het na die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/financial-mathematics/finansi%25C3%25ABle-wiskunde
Finansiële Wiskunde
2020-06-10 Finansiële Wiskunde is ʼn florerende afdeling van die moderne wetenskap. Die talle aanwendings daarvan het noodsaaklik geword vir die dag-tot-dag funksionering van finansiële instellings wêreldwyd. Gevolglik is dit uiters belangrik om ʼn…http://commerce.nwu.ac.za/af/sportbestuur
Sport- en Besigheidsbestuur
2025-08-22 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Hierdie kwalifikasie bied blootstelling aan ’n verskeidenheid geleenthede binne die sportbesigheid, asook in die privaat- en openbare sektore, en berei studente effektief voor vir loopbane in verskeie sportverwante rolle. Deur hierdie graad sal studente die…, Kernvakke, Sportontwikkeling Strategiese Sportbesigheidsbestuur Sportbemarking Bestuur van Hoëprestasie Sport Sportbedryfsbestuur en -beheer Handelsmerkbestuur Projekbestuur Strategiese bestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Sportbesigheidsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Vanderbijlparkkampus [V] Kwalifikasiekode: 5FPH07, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Sportbesigheidsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir die BCom-honneurs in Besigheidsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Besigheidsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Sportbesigheidbestuurders en -administrateurs Tersiêre instellings Sportburobestuurders Provinsiale sportontwikkelingsbeamptes en -bestuurders Bestuurders van hoëprestasie-instellings Provinsiale sportadministrateurs Bestuurders van plaaslike sportklubs en…, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders: Dr Anita Lennox – Enige navrae oor hierdie program Prof Rita Klonaridis – Enige navrae oor hierdie program in die algemeen, in haar hoedanigheid as Interkampus-…http://commerce.nwu.ac.za/af/iphrm
Bedryfsielkunde en Mensehulpbronbestuur - Tuis
2025-08-04 Ons leef in ʼn tegnologie-gedrewe wêreld, maar ons kan nie ontken dat mense ʼn integrale deel van elke besigheid is nie. Die kern van elke suksesvolle onderneming is die mensehulpbronne-span wat alle aspekte van personeelbestuur, groei en potensiële…, Studierigtings, Mensehulpbronbestuur is die bestuur van mensehulpbronne. Dit is ontwerp om werknemerprestasie in diens van ʼn werkgewer se strategiese doelstellings te optimeer. Ons het 'n BCom en BAdmin graad-opsie in hierdie rigting. Mensehulpbronbestuur Bedryfsielkundiges…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/bestuurswetenskappe