
Akkreditasie van die NWU se LLB-programme
Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het.
Dit is belangrik om kennis te neem dat dié kennisgewing níé beteken dat die Hoër Onderwys Kwaliteitskomitee (HOKK), die akkreditasiestatus van die LLB onttrek het nie, of dat die toekomstige onttrekking waarskynlik is nie.
Lees hier meer: