Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-besigheidskool-stel-n-nuwe-hoofdirekteur-aan
NWU Besigheidskool stel ’n nuwe hoofdirekteur aan
2022-12-08 ’n Nuwe hoofdirekteur het by die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) aangesluit. Dr Joseph Sekhampu, ’n uitvoerende beampte in privaat hoër onderwys, sal op 17 Januarie 2023 die leisels oorneem. Dr Sekhampu spog met bestuurskundigheid wat…http://news.nwu.ac.za/af/moedertale-skakel-colombia-besoek
Moedertale skakel in by Colombia-besoek
2023-12-01 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het met die Colombiaanse ambassade en die agbare ambassadeur Maria Del Rosario Mina-Rojas saamgewerk om op 27 November die kultureel verrykende gebeurtenis Mother tongue: A multilingual dialogue on building identity, dignity…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/visie-en-missie
Visie en Missie
2021-06-17 Die Fakulteit Geesteswetenskappe streef daarna om die voorkeurkeuse op die gebied van die geesteswetenskappe te word deur kritieke en intellektuele denkgeleenthede oor die menslike ervaring as geheel te verskaf. Ons glo in…http://sport.nwu.ac.za/af/soccer-institute/oor-ons
Oor ons
2018-07-31 Visie Die Sokkerinstituut se visie is om ’n sentrum van uitnemendheid vir sokker te ontwikkel en die krag van sokker te gebruik om ’n pasverandering in onderwys en sosio-ekonomiese ontwikkeling te weeg te bring. Terwyl die instituut…http://sport.nwu.ac.za/af/karate
Karate
2024-08-20 [accordion collapsed] Mahikengkampus Karate het in gewildheid in Afrika toegeneem, veral in Suid-Afrika en Ghana. Karate is ’n tipe vegkuns wat in Japan ontwikkel het, veral op die Ryukyu-eiland, wat nou as Okinawa bekend staan. Karate het sy debuut as…http://www.nwu.ac.za/af/content/institusionele-registrateur-beheer-en-bestuur-nwu
Institusionele Registrateur
2021-08-03 Prof MM Verhoef Die Registrateur dien as die statutêre sekretaris vir die Raad, die Senaat, die NWU Bestuur, die Konvokasie en hulle onderskeie komitees en verskaf leiding ten opsigte van goeie korporatiewe bestuur, verseker voldoening…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/21095
Tuis
2026-02-22 Ontdek jou volle potensiaal met die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe., By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe voorsien ons die omgewing, leiding en opleiding wat nodig is vir globale sukses. As ʼn toonaangewende universiteit in Suid-Afrika en Afrika bied ons hoëgehalte-, geakkrediteerde programme wat ontwerp is om jou…, Studierigtings, Rekeningkundige Wetenskappe Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur, Navorsing en Innovasie, [accordion collapsed], BHIVE, Die doelwit van die bhive-OOS is om ʼn entrepreneuriese ingesteldheid by studente te kweek. Hulle bemagtig individue om hul sakievisies in florerende ondernemings te omskep. Lees meer ., GIFT, Die vernaamste fokus van GIFT is om ʼn empiries getoetste korpus van kennis van talent te ontwikkel wat die standaard en riglyne sal stel vir die effektiewe implementering van talentbestuurspraktyke in die werkplek. Lees meer., TELIT-SA, TELIT-SA is ʼn navorsingsentiteit wat daartoe verbind is om ʼn interdissiplinêre navorsingsgemeenskap van praktyk tot stand te bring ter verbetering van beste praktyke vir onderrig en leer met tegnologie., TRADE, TRADE (ʼn akroniem vir “TRAde and Development Economics”) is ʼn navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit wat spesialiseer in internasionale handel en ekonomiese ontwikkeling., TREES, Die doel van hierdie navorsingseenheid is om kwalitatiewe en relevante toerismenavorsing binne ekonomiese omgewings en samelewings te publiseer en sodoende by te dra tot die vooruitgang van gemeenskappe en die toerismebedryf as geheel. Lees meer., WORKWELL, Die fokus is op die identifisering en ontwikkeling van beleide om die benutting van organisatoriese hulpbronne te optimaliseer, terwyl die fokus gehandhaaf word op kwessies van diversiteit en ʼn ontwikkelende ekonomie. Lees meer., OPTENTIA, Die missie van die Optentia-navorsingseenheid is om kennis te ontwikkel en te organiseer vir die optimale uitdrukking van individuele, maatskaplike en institusionele potensiaal, met ʼn spesifieke belangstelling in die Afrika-konteks., UARM, Die missie van UARM-navorsingseenheid is om senior risikobelanghebbers in die private en openbare sektor te bemagtig om gedragsrisiko beter te verstaan en te bestuur., Bestuurskubernetika, Bestuurskubernetika*-navorsingsentiteit is tot stand gebring om samewerking tussen die akademie en die bedryf te optimaliseer en bestuur en ingenieurswese daarby te inkorporeer., StudyWell, At StudyWell , we are committed to developing real-time, evidence-based tools and strategies that will enable the North-West University to proactively support student well-being. [/accordion] NWU Faculty of Economic and Management Sciences, In ander media, Interview with Professor Raymond Parsons about the Policy uncertainty in SA that has increased to its highest level since 2016. - Business Day Storm Clouds gather over power issue as load—shedding to weigh on growth - Business Day JSE faces mixed, flat Asian…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ken-eredoktorsgraad-aan-dr-geraldine-fraser-moleketi-toe
NWU ken eredoktorsgraad aan dr Geraldine Fraser-Moleketi toe
2021-11-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het dr Geraldine Fraser-Moleketi op 19 November 2021 met ’n eredoktorsgraad vereer vir haar buitengewone bydraes tot die Suid-Afrikaanse politieke landskap en samelewing. Dr Fraser-Moleketi het vanaf 1999 tot 2008 as…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-gee-%25E2%2580%2599n-stem-aan-kwesbare-kinders
Navorsing gee ’n stem aan kwesbare kinders
2019-11-14 Die seksuele misbruik van kinders is ’n droewige werklikheid in Suid-Afrika. Mense sê dat hulle iets sal sê as hulle meen dat ’n kind seksueel misbruik word; talle is seker dat hulle uitbuiting sal herken, en byna niemand glo dat hulle sou toelaat dat…http://news.nwu.ac.za/af/burger-en-bossie-hou-nwu-onoorwonne
Burger en Bossie hou NWU onoorwonne
2022-06-21 Drie jaar en 21 wedstryde. Dit is hoe lank die Noordwes-Universiteit (NWU) se senior span (dit is nou nie die Varsitybekerspan nie) onoorwonne is. Saterdagmiddag in Potchefstroom het die NWU ʼn sterbelaaide Wits met 37–19 geklop om met hulle agtste…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-gasheer-wees-vir-bekroonde-geskiedkundige-en-dekolonisasie-kundige
NWU gaan gasheer wees vir bekroonde geskiedkundige en dekolonisasie-kundige
2019-02-14 Die vakgroep Geskiedenis in die Noordwes-Universiteit (NWU) se Skool vir Sosiale Wetenskappe gaan in Mei vir prof Sabelo Ndlovu Gatsheni van Unisa gasheer speel. Tydens sy besoek aan die NWU se kampus in Vanderbijlpark sal prof Gatsheni as gasdosent vir…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bied-n-potchpourri-van-wonderlike-musiek-aan
NWU bied ’n “Potchpourri” van wonderlike musiek aan
2021-03-30 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Potchpourri-konsertreeks beloof om ’n heuglike vertoning te wees van die baie talente van die personeel by die NWU se Skool vir Musiek en ander Suid-Afrikaanse musikante wat die entoesiaste van klassieke musiek in…http://www.nwu.ac.za/af/if-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Institusionele Forum (IF) Samestelling
2021-08-03 Die Institusionele Forum (IF) vervul ’n belangrike raadgewende rol ingevolge die Wet op Hoër Onderwys en die NWU-statuut. Hierdie rol is spesifiek om die Raad te adviseer oor die implementering van die Wet op Hoër Onderwys en Nasionale Hoëronderwysbeleid, die…http://news.nwu.ac.za/af/onoorwonne-seisoen-vir-nwu-vanderbijlpark-rugby
Onoorwonne seisoen vir NWU Vanderbijlpark rugby
2019-09-12 ‘n Onoorwonne seisoen is iets waaroor enige afrigter en speler droom, maar slegs ‘n uitgelese groep sal dié prestasie op hulle getuigskrif kan aanbring. Die o.21-rugbyspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dié…http://news.nwu.ac.za/af/hulpverlening-aan-knysna-en-ander-storm-geteisterde-gebiede
Hulpverlening aan Knysna en ander storm geteisterde gebiede
2017-06-13 Lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark word aangemoedig om nie-bederfbare produkte, toiletware, komberse en water te versamel ter ondersteuning van die slagoffers van die onlangse brandkrisis in die Tuinroete. Dié…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-baanbreker-lei-internasionale-vereniging-vir-stelselwetenskap
NWU baanbreker lei internasionale vereniging vir stelselwetenskap
2021-09-14 Die wêreld is ’n betowerende plek vol interessante gebeure en voorvalle. Dit vind nie in isolasie plaas nie, en om die ingewikkeldhede van enige gebeurtenis of interaksie ten volle te verstaan, is dit belangrik om die “groter prentjie” daaragter te ondersoek…http://news.nwu.ac.za/af/marlene-se-onwrikbare-veggees
Marlene se onwrikbare veggees
2020-10-02 Dit is baie opwindend om ’n universiteitstudent te wees, maar dit is ook op soveel vlakke baie uitdagend: om ’n loopbaan te beplan, jou tyd te bestuur, en, vir Marlene Taylor, om uit te vind dat sy nierstene het. Die 23-jarige Marlene Taylor kom van…http://news.nwu.ac.za/af/atletiekklub-vier-prestasies
Atletiekklub vier prestasies
2021-11-11 “Dit is die eerste atletiekfunksie in twee jaar,” sê Terseus Liebenberg – eweneens verlig en opgewonde – in die atletiekklubhuis op die Fanie du Toit-sportterrein. Terseus, atletiekbestuurder van die atletiekklub op die Noordwes-Universiteit (NWU) se…http://news.nwu.ac.za/af/kuberaanvalle-gaan-waarskynlik-meer-word-namate-konnektiwiteit-toeneem