Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/waternet-span-oop-vir-waterskeidingservarings-die-nwu
WaterNet-span oop vir waterskeidingservarings by die NWU
2021-10-28 Vanaf Januarie 2022 sal die sekretariaat van die streekswaternavorsingsnetwerk genaamd WaterNet as deel van ’n vyfjaarooreenkoms by die Mahikengkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) gestasioneer wees. Ons het met die uitvoerende bestuurshoof van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-atlete-skitter-sas
NWU-atlete skitter by SA’s
2021-04-22 Atlete van die Noordwes-Universiteit (NWU) het oudergewoonte hulle stemme tydens die onlange Suid-Afrikaanse Senior Atletiekkampioenskap dik gemaak en die NWU se trofeëkas bars weer uit sy nate. Dié kompetisie is van 15 tot 17 April in Pretoria gehou…http://news.nwu.ac.za/af/rusland-se-inval-oekraine-wat-beteken-dit-vir-suid-afrikaanse-verbruikers
Rusland se inval in Oekraïne: wat beteken dit vir Suid-Afrikaanse verbruikers?
2022-03-28 Rusland se inval van Oekraïne het skokgolwe regoor die wêreld gestuur en beduidende onsekerheid in wêreldmarkte veroorsaak. Hoewel ons geografies ver van hierdie strydende lande is, beteken die moderne era van globalisering en sterk integrasie van markte…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-stel-twee-nuwe-kortkursusse-bekend
Optentia stel twee nuwe kortkursusse bekend
2023-08-21 Mentorskap voeg waarde toe op talle vlakke – vir mentees, mentors, asook studieleiers, en kan vir alle betrokke partye tot voordeel wees. Om hierdie verhouding te ontwikkel, word die partye gehelp om nuwe dinge aan te leer, hulle netwerke te bou en as…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/afrikaans-en-nederlands
Afrikaans en Nederlands
2021-11-08 Beskikbaar op die Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampus Die variëteit van Afrikaans wat vandag gepraat word, het ontstaan uit Nederlands, Maleis en Afrikatale wat deur vroeë setlaars in Suid-Afrika in die 1600’s…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-excellence-awards-gee-erkenning-aan-personeel-oor-dissiplines-heen
NWU Excellence Awards gee erkenning aan personeel oor dissiplines heen
2025-11-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het sy uitmuntende personeel vereer tydens die jaarlikse seremonie vir die NWU Excellence Awards, wat op 20 November in Potchefstroom gehou is. Meer as 150 personeellede het erkenning vir hulle uitmuntende bydraes tot die…http://law.nwu.ac.za/af/law/regskliniek-mahikeng
Regskliniek Mahikeng
2026-03-20 (function(d, s, id) { var js, fjs = d.getElementsByTagName(s)[0]; if (d.getElementById(id)) return; js = d.createElement(s); js.id = id; js.src = "//connect.facebook.net/en_US/sdk.js#xfbml=1&version=v2.9"; fjs.parentNode.…http://news.nwu.ac.za/af/annemie-bester
Annemie Bester
2021-05-26 Dit is ’n weeksdag. Die oggenddou begin verdwyn en Johannesburg is nog half aan die slaap. Die relatiewe kalmte bring ʼn lafenis voordat die dag se storm losbars. Geen kalmte egter vir Annemie Bester nie. Waar sy by Emirates Airline Park – oftewel Ellis…http://news.nwu.ac.za/af/prof-shan-simmonds-oor-die-herbesinning-oor-menseregte-saam-met-en-die-kurrikulum
Prof Shan Simmonds oor die herbesinning oor menseregte – saam met en in die kurrikulum
2022-11-04 Toe Suid-Afrika in 1994 tot ’n demokratiese staat verklaar is, was prof Shan Simmonds net 11 jaar oud. Hoewel sy besef het dat dinge om haar verander, kon sy nie die dieper diskoers verstaan wat hierdie veranderings deurtrek het nie. Haar ervaring…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-studies
Nagraadse studies
2026-02-27 [accordion collapsed] Agtergrond Ons nagraadse navorsingsprogram is deel van die Maatskaplike Transformasie Fokusarea en die fokus is op kommunikasie in veranderende kontekste. Dit impliseer dat ons in die temas van nagraadse studies daarop fokus om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumnus-arrie-rautenbach-nuwe-hub-van-absa-aangewys
NWU-alumnus Arrie Rautenbach as nuwe HUB van Absa aangewys
2022-04-08 Bertie Jacobs Arnold (Arrie) Rautenbach, ’n alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU), is as Absa se nuwe Hoof- Uitvoerende Beampte: Kleinhandel- en Sakebankeenheid Suid-Afrika aangestel en neem die leisels by dié bankreus met onmiddellike effek oor…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/honneursgraad-ondernemingsbestuur
Honneursgraad in Ondernemingsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, Die BCom-honneursgraad in Besigheidsbestuur is ontwerp om studente se intellektuele en etiese vermoëns op ’n meer gespesialiseerde wyse te ontwikkel. Dit rus hulle toe met die vermoë om komplekse sake-omgewings te verstaan, krities en innoverend te dink, en ’…, Graadnaam, BCom Honneurs in Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5EXL01), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad is kampus-belyn en word aangebied op die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlparkkampusse., Aanbiedingswyse, Hierdie graad word slegs op ’n voltydse basis aangebied. Studente moet weeklikse kontakklasse bywoon op die kampus waar hulle geregistreer is. Geen deeltydse of afstandsonderrig-opsies is vir hierdie kwalifikasie beskikbaar nie., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sluitingsdatum vir 2026-inname, 30 September 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Besigheidsbestuur: KK Dr Kezell Klinck Enige navrae oor hierdie graad op die Mahikengkampus CM Prof Clarise Mostert Enige navrae oor hierdie graad op die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geologie-en-grondkunde
Geologie en Grondkunde
2020-01-28 Wat is Geologie en Grondkunde? Geologie is die studie van die aarde. Hierdie studieveld handel oor die materiaal waaruit die aarde, klippe en minerale bestaan so wel as die prosesse wat ʼn bydrae tot die vorming van die aarde gelewer het in…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/tjaart-van-der-walt
Tjaart van der Walt
2021-05-25 Buitengewone leier Ambassadeur, rektor, hoofbedryfsbeampte, predikant en professor: prof Tjaart van der Walt het al alles gedoen. Hy is ’n buitengewone leier wat lief is vir mense en toegewy is aan God. Dit was duidelik…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-takel-pandemie-op-talle-fronte
NWU takel pandemie op talle fronte
2021-04-28 Die ontwrigtende Covid-19-pandemie het beslis nie die navorsers en akademici van die Noordwes-Universiteit (NWU) van koers af gebring nie en hulle wend hulle kundigheid tot voordeel van die samelewing aan.NWU-personeel en -studente is by verskeie…http://news.nwu.ac.za/af/inentings-nwu-se-uitreiksentrums-nader-die-10-000-mylpaal
Inentings by NWU se uitreiksentrums nader die 10 000-mylpaal
2021-08-11 Inentings by die Noordwes-Universiteit (NWU) se uitreiksentrums in Mahikeng en Potchefstroom nader die 10 000-merk. Die getal NWU-personeel, hulle gesinne en huishulpe, asook lede van die gemeenskap, het 9 845 inentings bereik sedert die eerste…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-virtuele-ekskursies-inspireer-superkundiges
NWU se virtuele ekskursies inspireer superkundiges
2021-08-24 Die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat dit meer as net ’n gewone onderwyser verg om ’n betekenisvolle bydrae in die onderwyssektor te maak – ’n superonderwyser is nodig om Suid-Afrika se jongmense te help ontwikkel, te motiveer…http://news.nwu.ac.za/af/drie-dosente-obu-genote-tau-fellows-gekies