Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/samewerking-baan-die-weg-vir-sharpeville-2020-ontwikkelingsplan
Samewerking baan die weg vir Sharpeville 2020-ontwikkelingsplan
2017-03-16 Die skep van ʼn beter wêreld verg spanwerk, vennootskappe en samewerking. Hierdie stelling deur prof Danie Meyer, senior lektor in ekonomie op die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), is ʼn perfekte opsomming van die…http://news.nwu.ac.za/af/die-cannabisprobleem-regsgrense-moet-tussen-die-huis-en-die-werkplek-vasgestel-word
Die cannabisprobleem: regsgrense moet tussen die huis en die werkplek vasgestel word
2022-08-31 Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika het in 2018 die kweek en gebruik van cannabis gewettig, mits dit vir privaat gebruik deur ’n volwasse persoon in ’n privaat plek is. Advokaat Dineo Mongwaketsi het in haar meestersgraadnavorsing, wat by die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/groot-projek-bou-leierskapskapasiteit-die-nigeriese-voedingsektor
Groot projek bou leierskapskapasiteit in die Nigeriese voedingsektor
2023-05-24 Die enkele grootste belegging in voedingleierskapsontwikkeling wat daar nog ooit op die Afrika-vasteland was, dra vrug, en die Noordwes-Universiteit (NWU) speel ’n belangrike rol daarin. Die program van R20 miljoen, Leadership Development for Accelerated…http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-emelten-rec/oor-0ns
Oor 0ns
2025-12-10 Welkom by die Noordwes-Universiteit se Navorsingsetiekkantoor vir Opvoedkunde, Bestuurs- en Ekonomiese Wetenskappe, Regte, Teologie, Ingenieurswese en Natuurwetenskappe (North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law,…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/tuis
Tuis
2026-02-03 Sosiale Wetenskappe behels die wetenskaplike studie van die samelewing en hoe kulturele vorms, strukture en magsverhoudings na vore kom, oor die tyd heen verander en mense se lewens in vele kontekste beïnvloed. Sosiale Wetenskappe help om te verstaan en te…http://news.nwu.ac.za/af/kom-bymekaar-om-%25E2%2580%2599n-groeirevolusie-afrika-te-laat-ontvlam
Kom bymekaar om ’n groeirevolusie in Afrika te laat ontvlam
2020-04-24 “Waarom wil ’n mens die wiel van vooraf uitvind wanneer ander soortgelyke uitdagings ervaar, en almal saam daarin kan slaag om ’n groeirevolusie te laat ontvlam?” Dit is wat die span navorsers van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-moet-daarop-konsentreer-om-die-huidige-ekonomiese-herstel-te-verbreed
Suid-Afrika moet daarop konsentreer om die huidige ekonomiese herstel te verbreed
2021-09-08 Die goeie nuus oor Suid-Afrika se groeiprestasie in die tweede kwartaal van 2021 is te verwelkom. Dit suggereer ’n stadige maar bestendige herstel van die skokke wat as gevolg van die verdere inperkings en burgerlike onrus vroeër hierdie jaar ervaar is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-meertaligheidtaalbewustheidsweek
NWU vier meertaligheid:Taalbewustheidsweek
2021-09-09 Die doel van Taalbewustheidsweek (TBW) by die Noordwes-Universiteit (NWU) hierdie jaar is om meertaligheid te vier. TBW 2021 word deur die Fakulteit Opvoedkunde in samewerking met die Taaldirektoraat gekoördineer en sal vanaf 13 tot 17 September aanlyn…http://news.nwu.ac.za/af/bou-hoop-verander-lewens-pilgrim-welfare-centre-bring-sy-gemeenskap-byeen
Bou hoop, verander lewens: Pilgrim Welfare Centre bring sy gemeenskap byeen
2023-11-16 In die hart van Small Farms, Evaton, naby Vereeniging in die Vaaldriehoek, lê die Pilgrim Welfare Centre. Die missie van hierdie instapsentrum is tweeledig: om armoede hok te slaan en opvoeding te bevorder. Om dit te bereik, het hulle ’n verskeidenheid…http://news.nwu.ac.za/af/die-sis-eagle-projek-word-met-die-bekendstelling-van-die-nexus-crm-module-gebruik-geneem
Die SIS Eagle-projek word met die bekendstelling van die Nexus CRM-module in gebruik geneem
2024-02-27 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrydag 16 Februarie 2024 die eerste fase van die Studente-inligtingstelselprojek (SIS-projek) in gebruik geneem toe dit die module van die NWU se studente-kliëntverhoudingbestuur (Nexus CRM) bekend gestel het, en so ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-ontdekking-verseker-vir-nwu-navorser-n-plek-top-wetenskaplike-publikasie
Nuwe ontdekking verseker vir NWU-navorser ’n plek in top- wetenskaplike publikasie
2021-05-06 Wanneer magneetvelde en lang uitbarstings van warm gas, genaamd strale (jets) op mekaar reageer, word die strale gebuig. Dit is ’n belangrike ontdekking, en prof James O Chibueze het vir sy aandeel daaraan vir hom ’n plek in die gesogte navorsingspublikasie…http://news.nwu.ac.za/af/die-nwu-se-kernnavorsing-het-n-wereldwye-impak
Die NWU se kernnavorsing het ’n wêreldwye impak
2022-04-05 Baanbrekerswerk, veeleisende jare van onderrig en leer en gespesialiseerde navorsing het oor die afgelope dekade en ’n half daartoe gelei dat die Noordwes-Universiteit (NWU) nou as Suid-Afrika se pionier op die gesofistikeerde gebied van kerningenieurswese…http://news.nwu.ac.za/af/driehoek-tragedie-nwu-help-met-genesingsproses
Driehoek-tragedie: NWU help met genesingsproses
2019-02-20 Met die gebeure van Vrydag 1 Februarie 2019 nog vars in die geheue van alle Suid-Afrikaners, ondersteun die gemeenskap voortdurend die personeel, leerders en gesinne wat deur die Hoërskool Driehoek-tragedie geraak word. Ná die tragedie het die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-phd-graduate-contributes-international-literature
NWU PhD graduate contributes to international literature
2017-06-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het met trots ’n PhD in Engels aan Manuela Fernandes-Martins, akademiese ontwikkelaar aan die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) gedurende die onlangse herfsgradeplegtigheid toegeken. In haar…http://news.nwu.ac.za/af/diversiteit-musiekopvoeding-internasionale-konferensie-bespreek
Diversiteit in musiekopvoeding by internasionale konferensie bespreek
2024-03-06 Die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die navorsingsnisarea Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings (MASARA) het onlangs die sestiende konferensie oor Kulturele Diversiteit in Musiekopvoeding (CDIME) onder leierskap van prof…http://news.nwu.ac.za/af/verken-suid-afrika-se-unieke-en-interessante-erfenis
Verken Suid-Afrika se unieke en interessante erfenis
2023-07-04 Het jy al ooit oor die betekenis van ’n monument langs die pad gewonder? Dalk het jy al in ’n dorp stilgehou wanneer jy op reis is en gewonder waar die dorp se besienswaardighede is. Reisigers het vroeër reisgidse en kaarte gebruik, maar daardie tyd is verby…http://humanities.nwu.ac.za/af/understanding-and-processing-complex-settings/ons-navorsing