Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-konvokasie-4
Lidmaatskap en Aansoekvorms
2021-10-04 Elke gegradueerde en gediplomeerde van die NWU of sy voorgangers het die reg om aan die Konvokasie te behoort. Dit geskied egter slegs deur middel van ʼn aansoek en is NIE ʼn outomatiese aksie nie. Lidmaatskap van die Konvokasie is ook oop vir huidige…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/werk-inligting
Werk inligting by
2021-05-21 Wet op Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013) In eenvoudige terme is die doel van die Wet om te verseker dat alle Suid-Afrikaanse instellings hulleself op ’n verantwoordelike manier gedra wanneer hulle ’n ander entiteit se…http://news.nwu.ac.za/af/prof-golightly-oor-probleemgebaseerde-leer-om-selfgerigte-leer-geografie-onderwys-te-bevorder
Prof Golightly oor probleemgebaseerde leer om selfgerigte leer in Geografie-onderwys te bevorder
2022-09-16 Prof Aubrey Golightly het tydens sy intreelesing die invloed van probleemgebaseerde leer (PGL) op studente se selfgerigteleervaardighede (SGL-vaardighede) bespreek, en na PGL gekyk as ’n manier om SGL in Geografie-onderwys te bevorder. SGL is ’n proses…http://news.nwu.ac.za/af/honneursprogram-opvoedkundige-sielkunde-bemagtig-steeds-potchefstroom-hospitaal
Honneursprogram in opvoedkundige sielkunde bemagtig steeds Potchefstroom Hospitaal
2023-11-17 Die vrugte van ’n agt jaar lange veeleisende gemeenskapsonderneming kan nou duidelik in die Potchefstroom Hospitaal-projek gesien word. Hierdie onderneming is deurlopend aan die gang gehou deur die onwrikbare passie, toewyding en verbintenis van die…http://news.nwu.ac.za/af/think-tank-n-blik-op-die-mediumtermyn-begrotingstoespraak
Think Tank -’n Blik op die mediumtermyn-begrotingstoespraak
2023-11-07 deur Mbali Skosana Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Besigheidskool het onlangs ’n Think Tank-sessie in Vanderbijlpark gehou waar ’n paneel kundiges die inhoud van die Minister van Finansies se toespraak oor die mediumtermynbegroting bespreek het. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-%25E2%2580%2593-sperdatum-vir-inskrywings-kom-nader
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie – sperdatum vir inskrywings kom nader _
2020-07-09 Die sperdatum vir inskrywings vir die 2020-weergawe van die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde Leopard’s Lair-besigheidskompetisie kom nader, en alle studentepreneurs word uitgenooi om deel te neem. As jy meen dat jy ’n innoveerder met ’n unieke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-markdag-%25E2%2580%2593-steek-die-vlammetjie-van-entrepreneurskap-aan
NWU-markdag – steek die vlammetjie van entrepreneurskap aan
2020-01-28 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is ernstig oor entrepreneurskap en het gevolglik verskeie entrepreneursinisiatiewe wat daarop gemik is om die personeel, studente en die breër gemeenskap te bemagtig om finansieel onafhanklik te word. Die jongste inisiatief…http://news.nwu.ac.za/af/baan-die-weg-vir-vroue-entrepreneurs
Baan die weg vir vroue-entrepreneurs
2018-08-31 Geleenthede moet sonder vooroordeel wees. Daar is ’n tekort aan vroulike entrepreneurs in die land, en die Noordwes-Universiteit (NWU) hanteer hierdie probleem deur die Ondernemende Vroue-program (EWP). Daar is talle slaggate en struikelblokke vir vroue…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-parkering
Parkering
2021-08-03 Parkering by die Noordwes-Universiteit is gratis en toegewysde parkeerareas is beskikbaar vir die gebruik van studente en besoekers. Parkering is beskikbaar vir motors, motorfietse en fietse, en word duidelik so aangedui. Om die parkeerareas op elke kampus te…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/regte-studenteraad
Regte - Studenteraad
2026-02-18 [tabs] Mahikengkampus Die Regstudenteraad is 'n statutêre struktuur onder die Mahikengkampus Verteenwoordigende Studenteraad (CSRC). Dit verteenwoordig alle regstudente in die Fakulteit oor sake rakende onderrig en leer en…http://news.nwu.ac.za/af/grondwetkommissaris-gaan-programrede-sosiale-wetenskappe-konferensie-lewer
Grondwetkommissaris gaan programrede by Sosiale Wetenskappe-konferensie lewer
2017-04-03 Bernedette Muthien, internasionaal-erkende Suid-Afrikaanse kundige wat betref geslagsgelykheid, geweldloosheid, en geslagsgebaseerde geweld, sal as hoofspreker optree by die agste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe - ’n samewerkingsprojek…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-nuwe-hoof-en-visekanselier-aan
NWU stel nuwe hoof en visekanselier aan
2022-03-18 Die Raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots om die aanstelling van alumnus dr Bismark Tyobeka as sy nuwe hoof en visekanselier aan te kondig. Dr Tyobeka, wat as een van die voorste kernkragkundiges in die wêreld erken word, sal vanaf 1 Junie 2022…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-op-die-voorpunt-van-landbou-innovasie
Noordwes-Universiteit op die voorpunt van landbou-innovasie
2024-12-03 Gewasproduksie in Suid-Afrika lê in die skadu van stormwolke, en nie die tipe waarna boere smag nie. ʼn Swetterjoel onsekerhede span saam om die vooruitsigte vir die land se gewasboere te verduister, wat klimaatsverandering, waterskaarste, gronddegradasie,…http://news.nwu.ac.za/af/paneellede-dink-na-oor-resessierisikos-suid-afrika-na-die-begroting
Paneellede dink na oor resessierisiko’s in Suid-Afrika ná die Begroting
2023-02-27 Indien die verhoogde fiskale risiko’s sou materialiseer wat in die Begrotingstoespraak op 22 Februarie 2023 uiteengesit is, kan die Suid-Afrikaanse ekonomie later hierdie jaar goedskiks in ’n resessie verval, sê ’n paneel kundiges wat vandag tydens ’n Pitso…http://news.nwu.ac.za/af/besoek-lei-tot-samewerking-oor-voeding-lesotho
Besoek lei tot samewerking oor voeding in Lesotho
2023-06-23 Die Afrika-voedingsleierskapprogram (African Nutrition Leadership Programme, ANLP) van die Noordwes-Universiteit (NWU) gaan voort om doelgerigte leierskapskapasiteit op die Afrika-vasteland te bou. Verteenwoordigers van die ANLP het op 15 en 16 Junie met…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-sluit-aan-topkardioloe-op-die-sa-heartr-direksie
Navorser sluit aan by topkardioloë op die SA Heart®-direksie
2023-11-16 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies om op die direksie van die Suid-Afrikaanse Hartvereniging (SA Heart®) te dien. Hy sal ook op sy uitvoerende en belanghebberkomitees dien. Prof Ruan Kruger van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan…http://news.nwu.ac.za/af/intydse-monitering-beroepshigiene
Intydse monitering in beroepshigiëne
2023-12-11 Die Beroepshigiëne en Gesondheidsnavorsingsinisiatief (OHHRI) by die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 29 en 30 November 2023 ’n werkswinkel aangebied om kennis en beste praktyke met betrekking tot die gebruik van…http://news.nwu.ac.za/af/carst-straal-moontlikhede-uit
CARST straal moontlikhede uit
2024-02-06 Navorsing in stralingstegnologie is noodsaaklik vir gevorderde toepassings in die bedryf, om veiligheid te bevorder, doeltreffendheid te verbeter en nuwe tegnologiese innovasies en oplossings moontlik te maak, veral in ’n land soos Suid-Afrika. Dit is waar…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gasheer-vir-curro-esports-indaba-2024
NWU gasheer vir Curro Esports Indaba 2024
2024-03-15 Curro is die toonaangewende onafhanklikeskoolnetwerk wat ’n reeks opsies bied vir ouers wat na ’n onafhanklike skool soek, en die Noordwes-Universiteit (NWU) het die voorreg gehad om die tweede Curro eSports Indaba aan te bied, wat van Donderdag 29 Februarie…http://humanities.nwu.ac.za/af/languages/sesotho