1) Watter van die artikels in hierdie uitgawe het jy interessant gevind? (Kies asseblief almal wat van toepassing is) 1. Toekennings vier uitnemendheid en waardes in aksie 2. NWU mediese skool kry ʼn naam: die NWU Desmond Tutu Mediese Skool 3. As jy relevant wil bly, neem verantwoordelikheid vir jou eie leer 4. Ons is een groot stap nader om micro-credentials te implementeer 5. Rekords, Argief en Museum tot jou diens! 6. Digitale Akademie rus personeel toe vir ʼn tegnologiegedrewe toekoms 7. Oorkom die drang om uit te stel 8. Elsje, koningin van die skaakbord 9. Boyce balanseer koshuispligte en die skeidsregterfluitjie 10. Bestuur van die bestuurder: Wat leierskapstyle vir werknemerswelstand beteken 11. DIT IS ONS Lusanda se inspirerende NWU-graduering te midde van fase 4-kanker 12. Ek het geen van die artikels interessant gevind nie 2) Van watter eienskappe van hierdie artikels het jy gehou? (Kies asseblief almal wat van toepassing is) 1. Interessant 2. Lesersvriendelike styl 3. Toepaslike onderwerp 4. Lengte is net reg 5. Ek het van geen eienskappe van hierdie artikels gehou nie 3) Laat hierdie uitgawe van die life@NWU jou trots voel om deel van die NWU te wees? - Select -JaNee 4) Enige kommentaar of idees wat jy wil deel? Submit Leave this field blank