VDK Tegniese Dienste - Welkom

Verwelkoming

Welkom op die webwerf van die Departement Tegniese Dienste van die Vanderbijlparkkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU Vaal). Ons vertrou dat ons webwerf die inligting wat jy nodig het, vir jou sal gee. Blaai gerus rond en soek hier. Besoek ons by Gebou 19 of skakel een van ons vriendelike personeellede en vra hulp as dit nodig is.