VDK Tegniese Dienste - Dienste

Ons dinamiese span streef daarna om die daaglikse, nood- en voorkomende bestuur en instandhouding van kampusgeboue, koshuise en die terrein te doen.

Deel van ons diensleweringsproses is om voortdurend die instandhouding van ons geriewe buite die kampus, soos Faranani (een van ons koshuise), die watertoring en die Quest-konferensiesentrum te bestuur.

Met die groei in studentegetalle streef ons daarna om met nuwe bouprojekte en die opgradering van geboue hulp te verleen.

- Prosedures vir die verhuring van poelvoertuie, kliek hier .
- Prosedures en versoeke vir instandhoudingswerk

Vir ander navrae, kontak asseblief vir mev. Anna Chandler by 016 910 3144

Algemene instandhouding:

  • Skrynwerk
  • Elektrisiteit
  • Sweiswerk
  • Lugversorging
  • Loodgieterswerk
  • Verfwerk
  • Vloerbedekking en glaswerk


Ad hoc-dienste:

  • Skoonmaakdienste
  • Tuindienste
  • Poelvoertuigverhuring
  • Studentevervoer
  • Store:verbruiksgoedere en skryfbehoeftes
  • Karweidienste
  • Projekte:makro en KV