1) Watter van die artikels in hierdie uitgawe het jy interessant gevind? (Kies asseblief almal wat van toepassing is) 1. Boodskap van die president van die NWU Konvokasie 2. Boodskap van die Alumniverhoudingekantoor 3. Nuwe leierskap aan die stuur van die NWU Raad 4. Suid-Afrika se volgende toerisme-opbloei kan dalk in sy kerke begin 5. Die belangrikheid van geestelike welstand in skoolsport 6. Baanbreker-kankerbehandeling in sig 7. 'n Nuwe begin by Crista Galli - ontmoet Eagle's Crest 8. Belowende pianis vind sy stem deur passie en musiekuitvoering 9. Ons vier onderwysers wat uitnemendheid inspireer 10. These new committee members are ready to serve 11. Alumnus het Sepitori sy lewenstaak gemaak 12. Waag 'n kans: Kaylen verander kreatiwiteit in 'n besigheid wat harte verbind 13. Die groen en goud pas meisies van Wegdraai ook 14. Dra die NWU se nalatenskap vorentoe 15. Ontdek die NWU: Sommige NWU-momente bly ons altyd by 16. Ek geen van die artikels interessant gevind nie 2) Van watter eienskappe van hierdie artikels het jy gehou? (Kies asseblief almal wat van toepassing is) 1. Interessant 2. Lesersvriendelike styl 3. Toepaslike onderwerp 4. Lengte is net reg 5. Ek het van geen eienskappe van hierdie artikels gehou nie 3) Laat hierdie uitgawe van die NWU & U jou trots voel op die NWU? - Kies -JaNee 4) Enige kommentaar of idees wat jy wil deel? Stuur Leave this field blank