2024-01-15Voornemende studente in Ingenieurswese wat reeds graad 12 voltooi het en wat nie aan al die minimum toelatingsvereistes voldoen nie, sal slegs op aanbeveling van die keuringskomitee uitgenooi word om die Ingenieurstoets af te lê. Om vir die…
2022-02-20
Die vliegtuigontwikkelingsgroep fokus op aërodinamiese en strukturele navorsing wat die prestasie en veiligheid van sweeftuie en ligte vliegtuie kan verbeter. Die tegnologie wat uit die navorsing verkry word, word dan direk in nuwe…
2024-01-26
Die Bio-energie-navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is, is aktief op die gebied van tweede- en derdegenerasie-navorsing in bioraffinering, wat biochemiese sowel as termochemiese produksieroetes dek. Die…
2020-07-22
CRCED is ’n navorsingsinstelling van die Noordwes-Universiteit wat in Pretoria geleë is en op energiebestuur en bio-ingenieursnavorsing fokus. Energiebestuursnavorsing sluit bedryfsenergiesimulering, -optimalisering en…
2023-07-18video {
width: 100% !important;
height: auto !important;
}
Die SANLI-navorsingsleerstoel, wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is, is ontwerp in ooreenstemming met ’n projekportefeuljeraamwerk vir…
2020-05-25
Die Energie Navorsingsgroep (ERG) is ’n multidissiplinêre navorsingsgroep wat in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit geleë is. Die ERG doen innoverende navorsing en bied navorsingsgeleenthede op Baccalaureus…
2024-01-19
Die Departement van Wetenskap en Tegnologie van Suid-Afrika het die Nasionale Waterstof- en Brandstofseltegnologie (HFCT) se navorsing-, ontwikkeling- en innovering- (RDI-) strategie ontwikkel. Die nasionale strategie word Waterstof Suid-Afrika…
2024-06-23
Die doel van die navorsingsgroep is om beproefde ingenieurstegnieke, sowel as toegepaste navorsing te gebruik om intelligensie aan besigheids- en operasionele stelsels toe te voeg, wat die industrie meer aanpasbaar, doeltreffend en winsgewend maak.
[…
2022-02-20
Die navorsingsgroep Materiale, Vibrasie-ontleding en Vervaardiging, is in die Skool vir Meganiese Ingenieurswese aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese geleë. Hierdie navorsingsgroep spesialiseer in die selektering van materiale vir ontwerpe,…
2024-07-15Agtergrond
Die kernaktiwiteit van die McTronX-navorsingsgroep is die dinamiese stelselsmodellering, beheer en prosesmonitering van grootskaalse industriële stelsels. Kenmerkend van die groep is die multidissiplinêre aard van sy projekte.
Die naam…
2020-08-11
Die Telenet-navorsingsgroep is ’n fokusgroep aan die NWU se Fakulteit Ingenieurswese. Die navorsing wat deur die Telenet-groep gedoen word, val breedweg binne die gebied van inligting- en kommunikasietegnologie (IKT), met spesifieke projekte…
2020-05-25
Die termiesevloei-navorsingsgroep is betrokke by onder andere die volgende:
Ontwikkeling van termiesevloei-navorsingstoetsgeriewe.
Die ontwikkeling van die volgende generasie CO2-hittepomptegnologie.
Geïntegreerde sonkrag-…
2024-01-13
Die NWU se Skool vir Elektriese, Elektroniese & Rekenaaringenieurswese bied drie verskillende voorgraadse kwalifikasies aan:
Elektriese- en Elektroniese Ingenieurswese
Elektriese en elektroniese ingenieurs ontvang opleiding in…
2023-12-12
By die NWU se Fakulteit Ingenieurswese is ons visie eenvoudig om die wêreld ten goede te verander. Ons wil dit doen deur ingenieurs op te lei wat die wêreld kan en wil verander deur middel van voorpuntnavorsing, deur oplossings vir die wêreld se probleme te…
2023-07-28Die Eskom-kragstasie-ingenieursinstituut (EPPEI) is in 2012 gestig en bied geleenthede vir navorsing en nagraadse opleiding in die kragbedryf. Akademiese spesialiste by ses voorste universiteite, tesame met agt universiteite van tegnologie in Suid-Afrika,…
2021-08-06Die fokus is hier op die monitering en kwantifisering van bestaande uitstoot van Eskom kragstasies in terme van kweekhuisgasse en besoedelstowwe. Dit is ook belangrik om die atmosfeer waarin emissies vrygestel word, te verstaan, die uitwerking van emissies op…
2021-08-06Die fokus is hier op die verbetering van die prestasie van bestaande versagtende tegnologieë vir deeltjies>, SO2 NOx, CO2 en Hg vir Suid-Afrikaanse steenkool eienskappe en plant toestande. Meesters en PhD-studies kan nagestreef word in onderwerpe wat…