2024-01-19
Visie
Die visie van die Sentrum van Uitnemendheid in Koolstofgebaseerde Brandstowwe is om die leiers te wees in die ontwikkeling van koolstofgebaseerde brandstowwe vir die verbetering van energiedoeltreffendheid, bedryfsbetroubaarheid en -…
2025-01-20
Alle BIng-programme by die Fakulteit Ingenieurswese is ontwerp om aan die standaarde te voldoen wat deur die Ingenieursraad van Suid-Afrika (ECSA) gestel is. ECSA voer elke vyf jaar 'n omvattende hersiening van al NWU se ingenieurswese-programme uit, wat…
2024-02-21Die NWU se Skool vir Meganiese Ingenieurswese bied twee verskillende voorgraadse kwalifikasies aan:
Meganiese Ingenieurswese
Die Meganiese Ingenieurswese-graad is 'n dinamiese program wat studente aan die voorpunt van transformerende…
2024-04-15
Betree die opwindende wêreld van Bedryfsingenieurswese by die NWU, waar kreatiwiteit en innovasie saamgesnoer word in ʼn unieke opvoedkundige omgewing. Ons Skool vir Bedryfsingenieurswese bied ʼn intieme leerervaring met kleiner klasse,…
2020-06-25
Studente deel kundigheid om plaaslike behoeftes aan te spreek
Studente aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus het ontdek dat seep in hotelle en gastehuise dikwels slegs een keer gebruik word en dan weggegooi word. Hulle het…
2023-12-30
Eenheid vir Energie- en Tegnologiestelsels
Die Eenheid vir Energie- en Tegnologie-stelsels (UETS) streef daarna om erken te word as sentrum vir kundigheid ten opsigte van navorsing en ontwikkeling van energie- en tegnologiestelsels wat vir die…
2024-01-19
Skooldirekteur: Elektriese, Elektroniese en Rekenaaringenieurswese
Prof George van Schoor
018 299 1962
george.vanschoor@nwu.ac.za
Gebou N1, Kamer 235, Potchefstroomkampus
Administratiewe Beampte
Me Elzeth…
2021-08-04
Die Tegnologie Oordrag en Innovasie Ondersteuningskantoor ondersteun in alle aspekte van die industrialisering en kommersialisering van hulle uitvindings. Dit sluit die volgende in:
Bystand met aansoeke om befondsing vir…
2023-07-28
Eskom Power Plant Engineering Institute (EPPEI) Spesialissentrum vir Uitlaatgasbeheer
DHN-leerstoel in Kernenergie
SANLI-leerstoel in Steenkoolnavorsing
DST/NRF Leerstoel in Biobrandstowwe
2022-07-15
Beurse in Ingenieurswese
Die Beurskantoor sorg dat elke moontlike beurs- en werksgeleentheid in die veld van Ingenieurswese geadverteer word en elektronies aangestuur word aan alle huidige NWU studente wat hierdie inligting sou wou ontvang.…