Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-akademikus-pak-werkloosheid-onder-die-jeug-aan
NWU-akademikus pak werkloosheid onder die jeug aan
2021-04-28 Namate statistieke oor werkloosheid onder die jeug in Suid-Afrika steeds styg, is ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit (NWU) op die voorpunt om oplossings vir hierdie krisis te soek.Dr Celestin Mayombe van die Skool vir Professionele Studies in…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu
Jaarlikse nuusbriewe & kommunikasie
2021-08-01 Die Konvokasie gebruik ʼn aantal kommunikasiekanale om in aanraking te bly met lede en om terugvoer oor Konvokasievergaderings en -aktiwiteite te verskaf. Dit sluit in die Alumnitydskrif, webwerf en persoonlike kommunikasie oor dringende…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-skitter-loerie-en-student-gold-pack-toekennings
NWU-ontwerpers skitter by Loerie- en Student Gold Pack-toekennings
2023-11-09 Om een toekenning te wen, is bewonderenswaardig. Twee is selfs beter. Om dit weer en weer te wen, maak dit merkwaardig. Studente en gegradueerdes van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Grafiese Ontwerp-vakgroep skitter jaar na jaar by nasionale en…http://health-sciences.nwu.ac.za/social-work/international-school-social-work-conference-2025
International School Social Work Conference 2025
2025-09-09 Unified for Impact: Global Innovations in School Social Work The North-West University Faculty of Health Sciences in South Africa invites researchers, scholars, practitioners and all interested parties to the second Social Workers in Schools (SWIS…http://news.nwu.ac.za/af/sonteleskoop-brei-navorsingshorisonne-oor-sonfisika-uit
Sonteleskoop brei navorsingshorisonne oor sonfisika uit
2023-07-31 Die sonteleskoop van die Sentrum vir Ruimtenavorsing wat op die dak van gebou G5 op die Noordwes-Universiteit (NWU) se Potchefstroomkampus geleë is, het die aandag van organisasies soos die BBC en Royal Astronomical Society getrek. Dr Ruhann Steyn, senior…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/hipertensie-afrika-navorsingspan-hart/prof-david-segal
Prof David Segal
2025-07-17 Prof. David Segal is a renowned pediatric endocrinologist with a distinguished career spanning multiple continents. He graduated from the University of the Witwatersrand in South Africa in 1993 and later completed his residency in Pediatrics at the Cleveland Clinic in the USA. He furthered his expertise with fellowship training in Endocrinology at…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/sentrum-prestasies
Sentrum Prestasies
2019-05-29 .hovereffect { width: 100%; height: 100%; float: left; overflow: hidden; position: relative; cursor: default; } .overlay p{ text-align: center; color:#ffffff; padding:5px; } .overlay ul{ padding-top: 30px; color: #fff…http://www.nwu.ac.za/af/rangordening
Rangordening
2025-06-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was nog altyd trots op sy prestasie in internasionale en nasionale rangordening. Hierdie rangordenings is goeie norme vir die vergelyking van die impak en relevansie van die NWU met dié van ander plaaslike en buitelandse…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-maatreels-vir-kansellasie-van-skuld-onder-die-soeklig
Alternatiewe maatreëls vir kansellasie van skuld onder die soeklig
2021-05-10 Talle Suid-Afrikaners wat in skuld verdrink, kan ’n potensiële reddingsboei ontvang ná ’n studie deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se meestersgraadgegradueerde Paballo Mothibi oor die kansellering van skuld van diegene wat geen inkomste of bates het nie…http://health-sciences.nwu.ac.za/af/occupational-hygiene/studeer-beroepshigi%25C3%25ABne
Studeer Beroepshigiëne
2024-03-27 [accordion collapsed] Wat is Beroepshigiëne? Beroepshigiëne kan gedefinieer word as die multidissiplinêre wetenskap wat gemoeid is met die antisipasie, identifisering, evaluering en beheer van gevare in en om die werksplek…http://education.nwu.ac.za/nwu-emelten-rec/ethics-application-and-committee-information
Ethics Application and Committee Information
2023-02-01 [accordion collapsed] TOR & SOPs Terms of Reference The terms of reference (TOR) document provides guidelines and a minimum standard for the North-West University Education, Management and Economic Sciences, Law, Theology, Engineering and…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-gesondheidswetenskappe-skitter-die-saccma-2023-konferensie
Fakulteit Gesondheidswetenskappe skitter by die SACCMA 2023 Konferensie
2023-10-27 ’n Afvaardiging van die NWU het onlangs op die konferensie van die Vereniging vir Gevorderde Selkultuurmodellering vir Afrika (Society for Advanced Cell Culture Modelling for Africa, SACCMA) wat deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Noordwes-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/publikasies-kool-en-laserchemie-navorsingsgroep
Publikasies: Kool- en Laserchemie Navorsingsgroep
2017-08-30 • P.J. Mohlala and CA Strydom, Lewis acid-base properties of a low carbon aluminium killed steel substrate, S. Afr. J. Chem., 60 (2007) 29 – 35. • NR Nengovhela, CA Strydom, JP Maree, S Oosthuizen and DJ Theron, Recovery of…http://law.nwu.ac.za/af/node/29263
Uitvoerende Dekaan 2018
2018-03-12 Uitvoerende Dekaan: Fakulteit Regte Prof Stephen de la Harpe Prof De la Harpe het 'n BA Regte en LLB aan die Universiteit van Pretoria (UP) behaal, 'n BCom aan UNISA, LLM met spesialisasie in Fundamentele Regte en Konstitusionele Praktyk aan UP, 'n LLD…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-phd-graduate-contributes-international-literature
NWU PhD graduate contributes to international literature
2017-06-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het met trots ’n PhD in Engels aan Manuela Fernandes-Martins, akademiese ontwikkelaar aan die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) gedurende die onlangse herfsgradeplegtigheid toegeken. In haar…http://news.nwu.ac.za/af/speltoetser-om-gratis-afgelaai-te-word-nou-vir-sa-tale-beskikbaar
Speltoetser om gratis afgelaai te word nou vir SA-tale beskikbaar
2022-10-10 Die Speltoetsers vir Suid-Afrikaanse Tale (Spelling Checkers for South African Languages), ’n spel- en woordafbrekingtoetser-instrument vir tien van Suid-Afrika se amptelike tale, Engels uitgesluit, is nou beskikbaar om gratis van die webwerf van…http://news.nwu.ac.za/af/diversiteit-musiekopvoeding-internasionale-konferensie-bespreek
Diversiteit in musiekopvoeding by internasionale konferensie bespreek
2024-03-06 Die Skool vir Musiek aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en die navorsingsnisarea Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings (MASARA) het onlangs die sestiende konferensie oor Kulturele Diversiteit in Musiekopvoeding (CDIME) onder leierskap van prof…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-skitter-met-samewerkingspogings
Noordwes-Universiteit skitter met samewerkingspogings
2024-03-19 Die Malawi University of Business and Applied Sciences (MUBAS) het sy University Innovation Pod (UniPod) op sy hoofkampus in Blantyre tydens ’n vrolike en opwindende geleentheid amptelik geopen. Die inhuldiging van UniPod is ’n groot tree vorentoe om, met die…http://news.nwu.ac.za/af/sazini-mojapelo-gaan-leierskapinsig-die-nwu-leierskapsberaad-deel
Sazini Mojapelo gaan leierskapinsig by die NWU-leierskapsberaad deel
2017-07-19 Wanneer dit by besigheidstrategie en -ontwikkeling kom, het Sazini Mojapelo geen formele bekendstelling nodig nie. As uiters gesogte kundige in die vestiging, ontwikkeling en uitvoering van maatskaplike programme word Sazini, wat die groephoof van Africa…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/tuis