ONTDEK DIe NWU

Dit is ons:

 

Ons het oor die afgelope twee jaar ’n nuwe strategie en organisasiestruktuur gekry. Hierdie veranderings het ons ’n sterker, meer verenigde universiteit gemaak, verbind tot voortreflike akademiese uitnemendheid en maatskaplike geregtigheid.

 

Noudat ons strategie en organisasiestruktuur gefinaliseer is, gebruik ons dit as basis om waarde te skep deur mense te bemagtig om uit te styg – om hoër en verder te gaan terwyl hulle hul doelwitte nastreef.

 

Ons verduidelik in die NWU se geïntegreerde verslag van 2018 wat ons doen om mense te bemagtig.

 

Ons laat mense uitstyg

Hierdie video gee ’n paar van die feite en syfers weer waaruit ons waardeskeppingsverhaal bestaan, soos vervat in die NWU se geïntegreerde jaarverslag. Hierdie verslag is op 20 Junie 2019 deur die Raad goedgekeur en aan die einde van Junie aan die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding voorgelê.

 

 

 

DIE NWU & U

 

Stuur gerus vir ons julle kommentaar, voorstelle en enige ander bydraes wat julle wil lewer, byvoorbeeld foto's of nuusbrokkies.

 

Ons waardeer julle opinies en insette – die NWU & U behoort immers aan ons almal.

Navigasie

>

<

VOLGENDE ARTIKEL

VORIGE ARTIKEL

KLANK

video

MEER INLIGTING

KLIK

DEEL

NWU & U  |

NWU & U  |

NWU & U