Vaaldriehoekkampus - Internasionale Kantoor - Dienste

Die Internasionale Kantoor se funksie is nie net om aan internasionale studente ondersteuning te bied nie, maar ook aan internasionale personeellede en besoekende akademici.

Ons ondersteuningsfunksies vir besoekende internasionale studente en/of postdoktorale genote sluit in:

• reis en verblyfreëlings

• studiepermitte

• vreemdetaal-studie

• toegang tot kampus, fasiliteite en laboratoriums

• oriëntasie op kampus en in die betrokke buurt

• deelname aan buitemuurse aktiwiteite soos studenteklubs en –verenigings, kulturele en spirituele geleenthede

• akademiese ondersteuning soos biblioteektoegang, toegang tot IKT (inligtings‑ en kommunikasietegnologie) en ander sagteware

 

Vanderbijlparkkampus - Internasionale Kantoor

Dienste

Die Internasionale Kantoor se funksie is nie net om aan internasionale studente ondersteuning te bied nie, maar ook aan internasionale personeellede en besoekende akademici.

 

Ons ondersteuningsfunksies vir besoekende internasionale studente en/of postdoktorale genote sluit in:

• reis? en verblyfreëlings

• studiepermitte

• vreemdetaal-studie

• toegang tot kampus, fasiliteite en laboratoriums

• oriëntasie op kampus en in die betrokke buurt

• deelname aan buitemuurse aktiwiteite soos studenteklubs en –verenigings, kulturele en spirituele geleenthede

• akademiese ondersteuning soos biblioteektoegang, toegang tot IKT (inligtings? en kommunikasietegnologie) en ander sagteware

 

Ons ondersteuningsfunksies vir NWU-personeel en studente sluit in:

• ontwikkelingsgeleenthede

• uitruilprogramme

• internasionale konferensie-administrasie