Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-hoofdirekteur-vir-die-nwu-besigheidskool-die-man-agter-die-titel
Nuwe hoofdirekteur vir die NWU Besigheidskool – die man agter die titel
2023-01-31 Dit is nou algemene kennis. Ná groot afwagting is bekendgemaak dat dr Joseph Sekhampu die nuwe hoofdirekteur van die Besigheidskool by die Noordwes-Universiteit (NWU) is. Maar wie is Joseph Sekhampu, en wat is sy visie vir die skool en vir die lewe in die…http://news.nwu.ac.za/af/romeo-haal-die-podium-die-zaventilatorchallenge
Romeo haal die podium in die #ZAVentilatorChallenge
2020-05-12 Daar is regoor die wêreld groot bekommernis oor die tekort aan mediese toerusting – veral ventilators – vir die stryd teen die Covid-19-pandemie. Namate die getal bevestigde gevalle in Suid-Afrika daagliks toeneem, berei die privaat en openbare sektor hul…http://news.nwu.ac.za/af/die-verhoging-van-die-repokoers-was-onvermydelik
Die verhoging van die repokoers was onvermydelik
2022-01-28 Markte en ekonome het almal die verdere 25-basispuntverhoging in rentekoerse deur die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) op 27 Januarie verwag. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van die Noordwes-…http://health-sciences.nwu.ac.za/test-juicebox
test juicebox
2020-08-19 Oorsig Die programme en aktiwiteite van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit is gerig op die strewe na kennis en innovasie in die gesondheidswetenskappe ter bevordering en verbetering van die gesondheid van die…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-ouers-5
Verstaan die Universiteit
2021-08-04 Die NWU moedig studente se ouers aan om aktief by hulle kinders se universiteitsloopbaan betrokke te wees en met die werking en prosesse van die NWU vertroud te raak. ’n Nuttige instrument om die Universiteit te verstaan, is die NWU se Korporatiewe Profiel,…http://news.nwu.ac.za/af/die-viering-van-wereld-intellektuele-eiendom-dag-die-noordwes-universiteit
Die viering van Wêreld Intellektuele Eiendom Dag by die Noordwes-Universiteit
2024-05-06 Die Noordwes-Universiteit (NWU) was onlangs die gasheer vir die jaarlikse viering van Wêreld Intellektuele Eiendom Dag (WIPD) in samewerking met verskeie sleutelvennote – insluitende die Kommissie vir Maatskappye en Intellektuele Eiendom (CIPC), die…http://news.nwu.ac.za/af/die-kampus-se-kolfblad-voorberei-vir-die-jaarlikse-kfc-minikrieketfees
Die kampus se kolfblad is voorberei vir die jaarlikse KFC Minikrieketfees
2018-10-12 Moenie dat die naam jou mislei nie. Minikrieket is ernstige sake – vra maar vir enigeen van die meer as 500 jongelinge (wat 18 skole in Gauteng verteenwoordig) wat deelneem aan die jaarlikse Minikrieketfees wat deur die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus…http://news.nwu.ac.za/af/die-gebruik-van-nanotegnologie-vir-voedselsekerheid-en-die-beskerming-van-die-omgewing
Die gebruik van nanotegnologie vir voedselsekerheid en die beskerming van die omgewing
2022-10-28 Een van die uitdagendste bekommernisse van die 21ste eeu is die beskerming van voedselsekerheid vir die wêreld se bevolking wat eksponensieel toeneem, soos dit in doelwit 2 van die Verenigde Nasies se volhoubare ontwikkelingsdoelwitte (VOD’s) gestipuleer word…http://news.nwu.ac.za/af/die-cannabisprobleem-regsgrense-moet-tussen-die-huis-en-die-werkplek-vasgestel-word
Die cannabisprobleem: regsgrense moet tussen die huis en die werkplek vasgestel word
2022-08-31 Die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika het in 2018 die kweek en gebruik van cannabis gewettig, mits dit vir privaat gebruik deur ’n volwasse persoon in ’n privaat plek is. Advokaat Dineo Mongwaketsi het in haar meestersgraadnavorsing, wat by die Noordwes-…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-kontakinligting
Kontak die Noordwes-Universiteit
2025-09-17 Data, permit en ander verwante navrae Datavrae: Sien al die kontakbesonderhede en prosesse vir dataverwante navrae Permitvrae: nwu-covid19@nwu.ac.za Kontak NWU Gesondheidsorgsentrums Kry die amptelike NWU Covid-19 inligting hier…http://humanities.nwu.ac.za/honneurs-kommunikasie
Honneurs in Kommunikasie
2022-07-26 [accordion collapsed] Aansoekproses vir honneursprogramme Ons bied drie honneursprogramme aan: Gevorderde Korporatiewe Kommunikasie, Ontwikkelingskommunikasie en Joernalistiek en Mediastudies. Alle studente moet aanlyn aansoek doen. Die…http://news.nwu.ac.za/af/uarm-neem-steeds-die-voortou-die-risikobestuursektor
UARM neem steeds die voortou in die risikobestuursektor
2018-03-12 Ses jaar ná die totstandkoming van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Sentrum vir Toegepaste Risikobestuur (UARM) laat die sentrum steeds ’n spoor van uitnemendheid binne die risikobestuursektor agter. In 2018 het die sentrum 22 meestersgraadstudente, van…http://news.nwu.ac.za/af/die-muffineers-geniet-die-soet-smaak-van-entrepreneurskap
Die Muffineers geniet die soet smaak van entrepreneurskap
2019-03-07 Vir die Muffineers smaak en ruik sukses baie soos botterroom, vanielje, sjokolade en aarbei. Alumnus Tshepiso Maimane en studente Mohapi Motaung en Thato Moeng van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is die lewende bewys dat…http://law.nwu.ac.za/af/node/29227
Welkom uit die Kantoor van die Waarnemende Dekaan
2018-02-05 Geagte student Ek wil u graag baie welkom heet by die Fakulteit Regte vir die 2018 akademiese jaar wat hierdie maand ‘n aanvang neem. Hierdie jaar gaan sekerlik, op verskeie vlakke, weer ‘n opwindende een wees. Die politieke veranderinge,…http://news.nwu.ac.za/af/die-toekoms-van-die-nwu-besigheidskool-projek-proton
Die toekoms van die NWU Besigheidskool – Projek Proton
2021-06-04 Prof Jan van Romburgh het sy visie vir die NWU Besigheidskool vir die volgende vyf jaar gekoester, beplan en bepeins. Hy het onlangs sy visie in die vorm van ’n vars en innoverende metafoor – naamlik Projek Proton – gedeel. Hy het al sy kollegas, die…http://news.nwu.ac.za/af/lede-van-die-ontvangspersoneel-deur-die-nwu-vereer
Lede van die ontvangspersoneel deur die NWU vereer
2022-06-03 {0>During the month of May, then acting vice-chancellor Prof Linda du Plessis hosted multi-campus events to thank the frontline staff members for working hard during the registration period amidst Covid-19 challenges.<}0{>Die waarnemende…http://news.nwu.ac.za/af/sonkragopleiding-n-prioriteit-die-nwu
Sonkragopleiding ʼn prioriteit by die NWU
2022-10-14 Hernubare energie vorm ʼn toenemend belangriker deel van ons land se energiepakket terwyl daar van fossielbrandstowwe wegbeweeg word. Dit, tesame met ʼn ingesteldheid om meer omgewingsvriendelik te word, beteken dat hernubare energie, soos son- en windkrag,…http://news.nwu.ac.za/af/waardes-n-dryfkrag-vir-die-nwu