Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-ontdek-twee-nuwe-spesies-bosveldaronskelke
Navorsers ontdek twee nuwe spesies bosveldaronskelke
2024-07-31 As jy gedink het jy het al aronskelke of varkore in al hulle pragtige vorms, groottes en kleure gesien, wag daar ’n verrassing op jou: Twee nuwe spesies is onlangs ontdek in die Sekoekoeniland-bosveld, waar hierdie plante in al hulle glorie in die natuur…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-navorsingsamewerking-gaan-krisis-van-seksuele-benadeling-konfronteer
Internasionale navorsingsamewerking gaan krisis van seksuele benadeling konfronteer
2019-09-10 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia navorsingsfokusarea is besig met baanbrekerswerk oor die ontwerp en uitvoer van internasionale samewerkingsnavorsing in die Suid-Afrikaanse hoëronderwyslandskap. Optentia het onlangs vir prof Tess Patterson van…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-laat-suikervrye-sjokolade-jou-voel
Hoe laat suikervrye sjokolade jou voel?
2021-08-17 Statistiek toon dat 61% van die bevolking in Suid-Afrika óf oorgewig óf vetsugtig is. Die inname van ’n oormaat suiker lei tot verskeie gesondheidsprobleme, wat nie-aansteeklike siektes soos hartaanvalle, diabetes en kankers insluit, om maar net ’n paar te…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/chemical-resource-beneficiation-crb/agtergrond-steenkool-en-laserchemie-navorsingsgroep
Agtergrond: Steenkool- en Laserchemie-navorsingsgroep
2017-08-30 Navorsingsfokus Ons navorsing en ontwikkeling fokus op die volgende: Die verstaan die fundamentele samestelling, struktuur en reaktiewe eienskappe van Suid-Afrikaanse kole, Die optimale ontwerp en werking van verbrandings- en…http://news.nwu.ac.za/af/bekyk-risikobestuur-vanuit-%25C5%2589-sielkundige-oogpunt
Bekyk risikobestuur vanuit ʼn sielkundige oogpunt
2019-05-20 Prof Marise Born het na afloop van haar prestigelesing die nuutste toevoeging tot die indrukwekkende kader buitengewone professore aan die Optentia-navorsingsfokusarea van die Noordwes-Universiteit (NWU) geword. Prof Born is ʼn vol professor in…http://humanities.nwu.ac.za/af/music/masara-navorsingsentiteit
MASARA Navorsingsentiteit
2025-09-09 MASARA (Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings) is in November 2008 as ’n navorsingsnisarea gestig. Die fokus vir 2008–2012 was op geselekteerde musiekkuns van Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die…http://humanities.nwu.ac.za/af/node/23192
MASARA Navorsingsentiteit
2026-04-02 MASARA (Musiekkuns in Suid-Afrika: Hulpbronne en Toepassings) is in November 2008 as ’n navorsingsnisarea gestig. Die fokus vir 2008–2012 was op geselekteerde musiekkuns van Suid-Afrika, met spesifieke verwysing na die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biologiese-wetenskappe/oor-ons
Oor Ons
2022-11-30 Welkom by die Skool vir Biologiese Wetenskappe Ons visie by die Skool vir Biologiese Wetenskappe is om relevante, waardegedrewe opleiding en navorsing van internasionale gehalte, wat op ons bestaande kundigheid in die veld van omgewingswetenskappe…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-parkering
Parkering
2021-08-03 Parkering by die Noordwes-Universiteit is gratis en toegewysde parkeerareas is beskikbaar vir die gebruik van studente en besoekers. Parkering is beskikbaar vir motors, motorfietse en fietse, en word duidelik so aangedui. Om die parkeerareas op elke kampus te…http://news.nwu.ac.za/af/spelifikasie-bevorder-lojaliteit-vir-suid-afrika-se-modekleinhandel
Spelifikasie bevorder lojaliteit vir Suid-Afrika se modekleinhandel
2024-11-07 Suid-Afrika se modekleinhandelbedryf ervaar ’n verskuiwing namate spelifikasie as ’n kragtige instrument na vore kom om kliëntelojaliteit, hulle behoud en herhaalde gebruik van hulle handelsmerk te verbeter. Kleinhandelaars gebruik tans spelifikasie-…http://education.nwu.ac.za/af/mathematics-science-and-technology-education/nagraadse-onderwyssertifikaat
Nagraadse Onderwyssertifikaat
2026-03-20 NGOS (Senior en Verdere Onderwys en Opleidingsfase) (Kwalifikasiekode vir aansoekvorm: Voltyds 4DC G02 en Afstand 4DD G02) Nagraadse Onderwyssertifikaat brosjure Die NGOS dien as ʼn professionele afrondingskwalifikasie vir kandidate wat reeds oor ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/sew-2019-meer-idees-%25E2%2580%2593-optrede
SEW 2019: meer as idees – optrede!
2019-07-24 Met die nasionale bekendstelling van Studente-entrepreneurskapsweek (SEW) wat op 1 Augustus 2019 plaasvind, is hoëronderriginstellings regoor die land gereed om bewustheid van die belangrikheid van entrepreneurskap as ’n lewensvatbare loopbaanopsie te skep…http://education.nwu.ac.za/af/english-education/engels-vir-onderwys
Engels vir Onderwys
2020-03-31 In die Engelse vakgroep bied ons kernvakke sowel as keusevakke aan. Ons fokus is om studente toe te rus om die realiteite van taalonderrig in die veeltalige klaskamers in Suid-Afrika te hanteer, asook om die uitdagings van onderwys oorsee te hanteer.…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontvang-agt-benoemings-vir-wetenskap-oscars
NWU ontvang agt benoemings vir ‘Wetenskap-Oscars’
2024-04-22 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het agt benoemings ontvang vir vanjaar se gesogte NSTF-South32-toekennings. Dit is nóg ʼn pluimpie vir die Universiteit se strewe na uitnemendheid sonder grense. Die NSTF-Suid 32-toekennings, ook bekend as die 'Wetenskap-…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/subprogramme
Subprogramme
2022-08-19 [accordion collapsed] Afrikataaljoernalistiek Die aard, inhoud en taalgebruik van Afrikataaljoernalistiek vorm deel van die fokus van hierdie subprogram. Joernalistiekpraktyk in Afrikataalmedia word ook bestudeer om die eiesoortigheid…http://news.nwu.ac.za/af/ovp-2017-%25E2%2580%2593-inspireer-en-bemagtig-vroue-entrepreneurs
OVP 2017 – inspireer en bemagtig vroue-entrepreneurs
2017-04-11 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Ondernemende Vroue-program (OVP) gaan van krag tot krag en meer as 50 vroue-entrepreneurs het al daarby gebaat en op hulle beurt ’n impak op die lewens van talle ander mense gemaak. Hierdie is die vyfde jaar wat hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/studente-ongemaklike-gesprekke-oor-ras-betrokke
Studente by ongemaklike gesprekke oor ras betrokke
2023-07-27 Deur Sandile Mahlangu Die Noordwes-Universiteit (NWU) vier jaarliks Facing Race Week gedurende die derde week van Julie. Facing Race Week word gewoonlik gevier om te help om ’n leergeleentheid te skep en ’n bewustheid oor die diversiteit van die…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-skop-2025-af-met-n-sterk-fokus-op-innovasie
TTIS skop 2025 af met ’n sterk fokus op innovasie
2025-03-18 Die Tegnologie-oordrag en Innovasie-kantoor (TTIS-kantoor) het 2025 begin met ’n hernude verbintenis om navorsers te help om hulle idees in praktiese oplossings te omskep. TTIS het ’n sleutelrol in twee groot gebeurtenisse gespeel: die Navorsing en Innovasie…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kanselier-vir-haar-uitmuntende-leierskap-vereer