Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/node/29263
Uitvoerende Dekaan 2018
2018-03-12 Uitvoerende Dekaan: Fakulteit Regte Prof Stephen de la Harpe Prof De la Harpe het 'n BA Regte en LLB aan die Universiteit van Pretoria (UP) behaal, 'n BCom aan UNISA, LLM met spesialisasie in Fundamentele Regte en Konstitusionele Praktyk aan UP, 'n LLD…http://commerce.nwu.ac.za/af/business/research
Research
2026-02-10 Oorsig, Die Skool vir Besigheid en Korporatiewe Bestuur aan die Noordwes-Universiteit, Potchefstroomkampus wil bekend wees vir navorsing wat praktiese besigheidsoplossings met wetenskaplike bydraes in die breër veld van bestuur oplewer. Die Skool vir Besigheid en…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geo-en-ruimtelike-wetenskappe/kwalifikasies
Kwalifikasies
2018-07-16 Voorgraadse Studie: 3 jaar BSc (Baccalaureus Scientiae) Die studieperiode vir ʼn BSc-graad in Natuur- en Landbouwetenskappe duur 3 jaar voltyds, behalwe vir Stads- en Streekbeplanning wat 4 jaar duur en net voltyds aangebied word. Ons bied vir u…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/tuis
Tuis
2026-03-19 Filosofie is die studie van grondliggende probleme oor kennis, waarheid, waardes, bestaan, werklikheid, denke, rede en die sin van die lewe. Die term filosofie beteken letterlik liefde (philia) van wysheid (sophia). Diegene wat ʼn beter begrip wil…http://news.nwu.ac.za/af/fokus-op-innovasie-van-ideevorming-tot-kommersialisasie
Fokus op innovasie: van ideevorming tot kommersialisasie
2023-06-14 Die Tegnologie-oordrag- en Innovasie-ondersteuningskantoor (TTIS-kantoor) van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem die leiding om te verseker dat innovasie op die voorpunt van sy aktiwiteite en regoor alle sfere van die instelling bly. In hierdie tweede…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/biochemistry/biochemie
Biochemie
2020-07-01 Wat is Biochemie? Biochemie is die bestudering van die molekulêrebasis van lewensverskynsels. Lewende organismes soos mense, diere, plante, swamme, bakteria en virusse is deur unieke chemikalieë opgemaak. Omdat hierdie chemikalie…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-munisipale-bestuur-en-leierskap
BA in Munisipale Bestuur en Leierskap
2026-03-12 Hierdie BA-graad verskaf ’n unieke kurrikulum met spesialisasie in Munisipale Bestuur en Leierskap. Die doel van die program is om ’n balans te verseker tussen die verkryging van werkplekvaardighede en die oordrag van vakkennis. Dit maak…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-huidige-studente
NWU, Huidige Studente
2025-01-23 Om ’n student te wees Indien jy die meeste uit jou studies wil haal en nog baie tyd wil oor hê vir sport, stokperdjies en ’n sosiale lewe, is dit belangrik om vooruit te beplan. By hierdie skakel kan jy al die inligting kry wat jy oor die NWU se akademiese…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-gaan-tweede-stats-camp-suid-afrika-aanbied
Optentia gaan tweede Stats Camp Suid-Afrika aanbied
2020-01-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea het in 2019 geskiedenis gemaak deur die heel eerste Stats Camp Suid-Afrika aan te bied. Hulle sal in 2020 weer eens hulle kant bring en hierdie internasionaal-erkende opvoedkundige geleentheid…http://sport.nwu.ac.za/af/danssport
Danssport
2024-06-14 Danssport behels meer as net dans. Dit is uniek, aangesien dit die elemente van kuns sowel as sport kombineer. Danssport is mededingende baldanse, in teenstelling met sosiale of vertoondanse. Dit het ’n positiewe sielkundige voordeel en…http://commerce.nwu.ac.za/af/management-accountancy/bestuursrekenmeesterskap
Bestuursrekenmeesterskap
2026-06-23 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Stel jou koers vir sukses in besigheid met ons BCom in Bestuursrekeningkunde, ontwerp in samewerking met die Geoktrooieerde Instituut vir Bestuursrekenmeesters (GIBR). As een van die wêreld se grootste beroepsliggame vir bestuursrekenmeesters bied GIBR…, Kernvakke, Modules sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Strategie, Risiko en Korporatiewe Bestuur Oudit en Korporatiewe Bestuur Belasting, Graadopsies, BCom Bestuursrekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P] & Vanderbijlpark [V] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DCH01 , Toelatingsvereistes, BCom Bestuursrekeningkunde APS: 30 Wiskunde: Vlak 5 (60%), Professsionele liggame, Chartered Institute of Mangement Accountants Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.cimaglobal.com/ Association of International Chartered Professional Accountants (The Association) Vir meer inligting, besoek hul webwerf: http://www.…, Loopbaan Geleenthede, Projekbestuurders Bestuurskonsultante Finansiële direkteure Hoof uitvoerende beamptes Entrepreneurs Vir ʼn meer gedetailleerde beskrywing van ʼn loopbaan as bestuursrekenmeester, besoek die CIMAglobal.com -webwerf., Nagraadse Studies, Nagraadse studies in Bestuursrekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs en MCom Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Kry die honneursbrosjure hier [/accordion] Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/af/belangrikste-teikens-moet-bereik-word-om-finansiele-dunkirk-te-vermy
Belangrikste teikens moet bereik word om finansiële Dunkirk te vermy
2021-02-25 “Die belangrikste ekonomiese en fiskale teikens in die Begroting moet bereik word en groeibeleide moet geïmplementeer word as Suid-Afrika nog ʼn finansiële Dunkirk later wil vermy.” Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool aan die Noordwes-…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/stads-en-streekbeplanning/loopbane
Loopbane
2017-04-05 Snelle ontwikkeling en groei van die Suid-Afrikaanse bevolking bied aan Stads- en Streekbeplanners die unieke geleentheid om ʼn integrale rol te speel in die ontwikkeling van bekostigbare behuising en effektiewe infrastruktuur. Die Stads- en Streekbeplanner…http://education.nwu.ac.za/af/psigososiale-onderwys
Tuis
2024-08-26 Die Skool vir Psigososiale Onderwys fokus op die bio-psigo-sosio-spiritueel-akademiese welstand van babas, kleuters, voorskoolse kinders, leerders, onderwysers, skole en die onderwyssisteem as geheel. Die Skool bied die noodsaaklike biologiese, sielkundige,…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuu
PhD in Ondernemingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-bemarkingsbestuu
PhD in Bemarkingsbestuur
2026-05-05 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Bemarkingsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5CAR07), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2027-inname, 31 Oktober 2026, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-begisgheidsbestuur
PhD in Begisgheidsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste nagraadse kwalifikasie wat ’n persoon kan verwerf. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur is ontwerp om…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuur
PhD in Ondernemingsbestuur
2025-10-28 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-bemarkingsbestuur