Multisite Search
http://sport.nwu.ac.za/af/danssport
Danssport
2024-06-14 Danssport behels meer as net dans. Dit is uniek, aangesien dit die elemente van kuns sowel as sport kombineer. Danssport is mededingende baldanse, in teenstelling met sosiale of vertoondanse. Dit het ’n positiewe sielkundige voordeel en…http://humanities.nwu.ac.za/af/philosophy/tuis
Tuis
2026-03-19 Filosofie is die studie van grondliggende probleme oor kennis, waarheid, waardes, bestaan, werklikheid, denke, rede en die sin van die lewe. Die term filosofie beteken letterlik liefde (philia) van wysheid (sophia). Diegene wat ʼn beter begrip wil…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuu
PhD in Ondernemingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-bemarkingsbestuu
PhD in Bemarkingsbestuur
2025-10-29 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Bemarkingsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5CAR07), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-begisgheidsbestuur
PhD in Begisgheidsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste nagraadse kwalifikasie wat ’n persoon kan verwerf. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur is ontwerp om…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-ondernemingsbestuur
PhD in Ondernemingsbestuur
2025-10-28 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Besigheidsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Besigheidsbestuur (5CAR02), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://commerce.nwu.ac.za/af/bestuurswetenskappe/phd-bemarkingsbestuur
PhD in Bemarkingsbestuur
2025-10-23 [accordion], Agtergrond, PhD staan vir Doctor of Philosophy en word beskou as die hoogste vlak van nagraadse akademiese prestasie wat ’n persoon kan behaal. Om ’n doktorsgraad te voltooi, moet die student oorspronklike en betekenisvolle navorsing lewer. Die PhD in Bemarkingsbestuur…, Graadnaam, Doctor of Philosophy (PhD) in Ekonomiese en Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur (5CAR07), Aanbiedingsplekke, Hierdie graad word aangebied by die Mahikeng-, Potchefstroom- en Vanderbijlpark-kampusse., Wyse van aanbieding, Hierdie graad word slegs as ’n navorsingsgraad aangebied, waartydens studente ’n proefskrif moet ontwikkel., Toelatingsvereiste, Verwys asseblief na die Nagraadse Jaarboek., Sperdatum vir 2026-inname, 31 Oktober 2025, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie graad benodig, kontak asseblief: Prof Alpheaus Litheko (Enige navrae oor hierdie graad by die Mahikeng-kampus) Prof Frikkie Herbst (Enige navrae oor hierdie graad by die Potchefstroom-kampus) Prof Re-an Müller (Enige navrae…http://education.nwu.ac.za/af/psigososiale-onderwys
Tuis
2024-08-26 Die Skool vir Psigososiale Onderwys fokus op die bio-psigo-sosio-spiritueel-akademiese welstand van babas, kleuters, voorskoolse kinders, leerders, onderwysers, skole en die onderwyssisteem as geheel. Die Skool bied die noodsaaklike biologiese, sielkundige,…http://news.nwu.ac.za/af/belangrikste-teikens-moet-bereik-word-om-finansiele-dunkirk-te-vermy
Belangrikste teikens moet bereik word om finansiële Dunkirk te vermy
2021-02-25 “Die belangrikste ekonomiese en fiskale teikens in die Begroting moet bereik word en groeibeleide moet geïmplementeer word as Suid-Afrika nog ʼn finansiële Dunkirk later wil vermy.” Prof Raymond Parsons van die Besigheidskool aan die Noordwes-…http://sport.nwu.ac.za/af/fietsrenne
Padfietsry
2021-09-20 Fietsry Potchefstroomkampus Die NWU Fietsryklub op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem jaarliks deel aan die USSA-fietsrykompetisie wat oor drie tot vier dae strek. Dit sluit ’n bergfietsren (MTB-…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/beurse
Beurse
2021-11-05 NWU Mahikengkampus sport beurse Die Mahikengkampus se sportdepartement verskaf ’n beperkte getal sportbeurse aan sokkerspelers. Jy moet deur die Sokkerinstituut as ’n speler gekeur word om vir ’n sportbeurs te kwalifiseer.…http://www.nwu.ac.za/af/menseregtekomitee-beheer-en-bestuur-nwu
Beheerstrukture - Menseregtekomitee
2021-08-03 Rol en Lidmaatskap Die Noordwes-Universiteit erken die fundamentele regte en waardes wat in die Handves van Regte in die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika 108 van 1996 vervat is, dat hierdie fundamentele waardes en regte in die…http://education.nwu.ac.za/af/psycho-social-education/oorsig
Oorsig
2018-01-09 Die Skool vir Psigososiale Onderwys bied nie ‘n afsonderlike voorgraadse program aan nie, maar steun die BEd graad en Nagraadse Onderwyssertifikaat asook indiensopleidingskwalifikasies soos die Gevorderde Sertifikaat in Onderwys – deur middel van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-staatmakers-beloon-vir-lojale-diens
NWU-staatmakers beloon vir lojale diens
2019-02-06 Verskeie personeellede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is onlangs tydens die Amptelike Opening van die Akademiese Jaar met langdienstoekennings vereer. Tydens dié geleentheid – wat die begin van die akademiese…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/botaniese-tuin/kweekhuise
Botaniese Tuin: Kweekhuise
2018-06-21 Oor ons Kweekhuise Daar is twee kweekhuise in die Botaniese Tuin gele. Die verbouingskweekhuis word gebruik om die plante te kweek wat vir praktikums en navorsing benodig word. Slegs die vertoonkweekhuis-kompleks is slegs op versoek oop vir die…http://law.nwu.ac.za/af/law/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2026-01-23 Welkom by Fakulteit Regte "Die Fakulteit Regte, wat drie leweringsterreine het, naamlik op die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark, wil ’n ieder en elke regstudent by die fakulteit verwelkom. Ons is trots op die mense…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/navorsingsgroepe/platinumgroepmetale
Platinumgroepmetale
2017-08-31 Navorsingsfokus 'n Groep wat op sekere aspekte van die chemie van die platinumgroepmetale (PGM's) fokus, is op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU), wat in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika geleë is, ook…http://commerce.nwu.ac.za/af/transporteconomics_Logisticsmanagement
Vervoerekonomie en logistieke bestuur
2025-04-23 Begin jou reis deur die dinamiese wêreld van vervoerekonomie en logistieke bestuur. Hierdie kursus bied 'n omvattende verkenning van hoe goedere en mense doeltreffend in 'n globale ekonomie beweeg. Ontdek die ekonomiese beginsels wat vervoerstelsels dryf,…, Kwalifikasies in die studieveld, BCom in Sakebedrywighede met Vervoerekonomie BCom in Sakebedrywighede met Logistieke Bestuurhttp://natural-sciences.nwu.ac.za/af/geografie-en-omgewingsbestuur
Geografie
2020-01-28 Wat is Geografie? Verskillende karaktereienskappe van die natuurlike omgewing (bv. klimaat, minerale, topografie, oseane) lei daartoe dat verskeie menslike aktiwiteite op die aardoppervlak plaasvind (bv. myne, plase, stede of oorde).…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-wetenskappe/vervoereknomie-en-logistieke-bestuur