Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/node/83990
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://www.nwu.ac.za/af/node/84068
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://news.nwu.ac.za/af/jong-plantkundige-bevorder-navorsing-wat-vir-gemeenskappe-relevant
Jong plantkundige bevorder navorsing wat vir gemeenskappe relevant is
2022-05-23 Afrika het volop plante wat vir voedsel en medisyne gebruik kan word, en ’n jong plantkundige aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en sy navorsingsmedewerkers is vasbeslote om te verseker dat gemeenskappe self uit die ryk plantlewe rondom hulle voordeel trek…http://news.nwu.ac.za/af/professor-sit-nwu-tradisie-op-gewilde-radioprogram-voort-0
Professor sit NWU-tradisie op gewilde radioprogram voort
2022-09-12 ’n Trotse tradisie om standpunt in te neem om die omgewing te beskerm, is springlewendig. Die kundiges van die Noordwes-Universiteit (NWU) was jare lank deel van die baie gewilde weeklikse insetsel Omgewingspraatjies op die radioprogram Brêkfis met Derrich…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rugbyinstituut-vier-n-merkwaardige-seisoen-en-vereer-uitmuntende-prestasies
NWU Rugbyinstituut vier ’n merkwaardige seisoen en vereer uitmuntende prestasies
2025-10-08 Die Varsitybekerspan en Joubert Schoeman was onder die talle ontvangers van toekennings wat erkenning ontvang het op ’n aand wat aan uitnemendheid en ’n passie vir die spel toegewy is. Afrigters en spelers het Maandagaand hulle rugbystewels vir aanddrag…http://sport.nwu.ac.za/af/basketbal
Basketbal
2024-06-13 [accordion collapsed] Mahikengkampus Basketbal het ontwikkel in een van die sportsoorte in die wêreld waaraan die meeste mense deelneem en lewer merkwaardige wêreldwye ikone. Ten spyte van sy Kanadees-Amerikaanse geskiedenis, is…http://news.nwu.ac.za/af/kip2019-vier-internasionale-interdissiplin%25C3%25AAre-samewerking
KIP2019 vier internasionale interdissiplinêre samewerking
2019-10-25 In ooreenstemming met die Noordwes-Universiteit (NWU) se droom om ’n internasionaal-erkende universiteit te wees wat bekend is vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek, het die Optentia-navorsingsfokusarea…http://news.nwu.ac.za/af/tegnologie-ondersteunde-leer-bevoordeel-studente-sowel-instelling
Tegnologie-ondersteunde leer bevoordeel studente sowel as instelling
2017-03-29 Navorsers in die nuwe navorsingsfokusarea van die Noordwes-Universiteit (NWU), TELIT-SA, is hard aan die werk om nie net die entiteit te vestig nie, maar ook om sy reikwydte en impak uit te brei. TELIT-SA fokus op die teorie en praktyk van leertegnologieë…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-onderrig-beroepshigiene-zambie
NWU-navorser onderrig beroepshigiëne in Zambië
2022-12-13 Zambië se ekonomie is op mynbou gebou, veral op koper. Soos alle mynaktiwiteite, is daar gesondheidsrisiko’s by kopermynbou betrokke. ’n Tekort aan formele kundigheid en kapasiteit in beroepshigiëne kan veroorsaak dat mynwerkers nie voldoende teen…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-benadering-tot-praktiese-onderwys-nie-net-kinderspeletjies-nie
Nuwe benadering tot praktiese onderwys is nie net kinderspeletjies nie
2023-07-04 Dit lyk of LEGO®-blokkies in die klaskamer net so onweerstaanbaar is vir leerders as vir voordiensonderwysers, wat ontdek dat speel en leer op die ou end nie so veel van mekaar verskil nie. Navorsers by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/ewp-2019-jou-nwu-entrepreneursreis-begin-hier
EWP 2019: jou NWU-entrepreneursreis begin hier
2019-02-11 Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan se teiken wil bereik om teen 2030 elf miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/xcel-program
Xcel-program
2026-06-03 Xcel-program Die Xcel-program is ’n oorbruggingsprogram wat studente vir ingenieurstudies voorberei. Dit bied aan talentvolle studente wat nie aanvanklik aan die toelatingsvereistes voldoen het nie, ’n tweede kans om hul Wiskunde- en Fisiese Wetenskappunte…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni/alumni-vrouemaand-viering
Alumni Vrouemaand-viering
2022-08-24 [accordion collapsed] Dr Wongiwe Ludidi Wongiwe Ludidi het nog altyd geglo dat sy bestem was om grootsheid in ander aan te wakker, daarom het sy jong vroue die afgelope 10 jaar gementor en doen sy dit steeds. Wongiwe, wat tans die Uitvoerende…http://news.nwu.ac.za/af/itsoseng-gemeenskapsprojek-nwu-span-saam-om-hoop-te-bring
Itsoseng gemeenskapsprojek: NWU span saam om hoop te bring
2022-08-19 Die wit bussie skommel tot stilstand voor die hoekerf in Drieziek in Orange Farm. Melinda du Toit, PhD-student by die Optentia Navorsingsfokusarea aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en Hannes du Toit, dosent by die Ingenieurswese Fakulteit van dieselfde…http://news.nwu.ac.za/af/plante-bied-inheemse-oplossings-vir-gesondheidsorg
Plante bied inheemse oplossings vir gesondheidsorg
2021-09-22 Ongeveer 80% van Suid-Afrika se bevolking is vir hulle gesondheidsorgbehoeftes van mediese plante afhanklik, en dit lei tot ’n toenemende belangstelling in die kommersialisering van plantgebaseerde geneesmiddels. Navorsing deur Tshepiso Ndhlovu, ’n PhD-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-pak-stryd-teen-gbv-aan
NWU pak stryd teen GBV aan
2021-04-07 Tydens die eerste drie weke van die staat van inperking verlede jaar, was die slagoffers van geslagsgebaseerde geweld (GBV) saam met hulle molesteerders ingeperk, met geen plek om weg te kruip nie. Gedurende daardie tydperk het die regering se…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-buitengewone-dosente
NWU beloon buitengewone dosente
2021-03-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele geleentheid die bydraes van sy fakkeldraers van onderriguitnemendheid gevier. Tydens die jaarlikse seremonie vir die toekenning vir onderriguitnemendheid (TOU), wat op 25 Maart aanlyn plaasgevind het,…http://news.nwu.ac.za/af/suid-afrika-se-presidentsvrou-woon-nwu-gradeplegtigheid
Suid-Afrika se presidentsvrou woon NWU-gradeplegtigheid by
2019-05-02 “Ons mense moet vaardighede aanleer en hulself opvoed. Dit is die enigste manier hoe ons internasionaal kan kompeteer, ons regmatige rol op ons kontinent kan inneem en ons mense sal ophef.” Só sê die presidentsvrou van Suid-Afrika, dr Tshepo Motsepe, wat…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kundiges-gereed-om-afrika-te-dien
NWU-kundiges is gereed om Afrika te dien
2020-04-02 Die Noordwes-Universiteit (NWU) brei sy voetspoor wyd oor die vasteland van Afrika uit in sy strewe om ’n internasionaal-erkende universiteit in Afrika te wees wat vir betrokke wetenskapsbeoefening, maatskaplike responsiwiteit en ’n sorgsaamheidsetiek…http://news.nwu.ac.za/af/afrika-pluimbalkampioenskapstoernooi-benoni