Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-ondersteun-kansa-relay-life
NWU Vanderbijlpark ondersteun KANSA Relay for Life
2019-05-17 Die KANSA Relay for Life-inisiatief bied die geleentheid om kankeroorlewendes te vier, om die wat ons verlaat het, te onthou, en om bewusmaking oor kanker te skep. In kort: ʼn gemeenskapsgeleentheid wat spreek van ʼn gedeelde sorgsaamheidsetiek. Die Noordwes-…http://news.nwu.ac.za/af/negatiewe-faktore-lei-tot-derde-kwartaal-se-bbp-daling
Negatiewe faktore lei tot derde kwartaal se BBP-daling
2023-12-06 Die daling in die groei van die bruto binnelandse produk (BBP) tot -0,2% vanaf 0,5% in die tweede kwartaal van 2023 was erger as wat verwag is. Statistieke Suid-Afrika het op 5 Desember die BBP-groeisyfers vir die derde kwartaal bekend gemaak. Prof Raymond…http://humanities.nwu.ac.za/af/humanities/dekaans-verwelkoming
Dekaans verwelkoming
2021-05-20 Welkom aan alle studente, ouers, kollegas en vennote wat die fakulteit se webblad besoek. Dankie vir julle belangstelling in die Fakulteit Geesteswetenskappe by die NWU, en ons hoop dat ons julle binnekort by die…http://www.nwu.ac.za/af/covid-19-response-fund
COVID-19 Response Fund
2024-04-02 NWU Covid-19-reaksiefonds geloods Die Covid-19-pandemie ontwrig en beïnvloed steeds ons lewens op die mees ongeëwenaarde en onvoorspelbare maniere. Die maatreëls wat in plek geplaas is om die virus te bekamp, het ’n geweldige impak…http://news.nwu.ac.za/af/plaaslike-koerant-se-verskuiwing-na-sosiale-media-blyk-effektief-te-wees
Plaaslike koerant se verskuiwing na sosiale media blyk effektief te wees
2024-08-30 Fortune Tsutsa se meestersgraadnavorsing oor die gebruik van sosiale media vir die verkryging van nuus en vir verslaggewing deur die Potchefstroom Herald is ’n voorbeeld van die mag van moderne tegnologie in joernalistiek. Digitale nuus het ’n integrale…http://law.nwu.ac.za/af/law-justice-and-sustainability/tuis
Tuis
2025-12-05 Oorsig Die Fakulteit Regte en die Universiteit Navorsing stel navorsing deur haar dosente en studente as ‘n hoë prioriteit. Die NWU se onderrig en leerstrategie erken ook die belang van navorsingsvaardighede. Die NWU het die nodige…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/xcel-program
Xcel-program
2026-04-08 Xcel-program Wat is die Xcel-program? Die Xcel-program is ’n oorbruggingsprogram wat studente vir ingenieurstudies voorberei. Die program bestaan uit twee hoofgedeeltes: Wiskunde en Fisiese Wetenskappe (Basiese Onderwys) 1. Die…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-ekonometriekundige-gaan-hoofrede-lewer-sosiale-wetenskappe-konferensie
Internasionale ekonometriekundige gaan hoofrede lewer by Sosiale Wetenskappe-konferensie
2017-03-08 Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU Vaal) vat hande met die Sosiale Wetenskappe-navorsingsvereniging in Turkye om later vanjaar die 8ste Internasionale Konferensie oor Sosiale Wetenskappe (ICSS) aan te bied. Die konferensie sal van 23-25…http://news.nwu.ac.za/af/w%25C3%25AAreldvoedseldag-2019-gemors-nie-gemors-voordat-dit-gemors-word-nie
Wêreldvoedseldag 2019: Gemors is nie gemors voordat dit gemors word nie!
2019-10-22 > Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Opvoedkunde in Vanderbijlpark het onlangs by die wêreldgemeenskap aangesluit om Wêreldvoedseldag te vier. Die fakulteit het op 16 Oktober ’n spesiale lesing oor voedselsekerheid en die uitwissing van…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-opvoeding-hoe-ons-ons-jeug-kan-laat-floreer
NWU: Opvoeding is hoe ons ons jeug kan laat floreer
2023-06-15 Oor tyd heen verwater woorde, en frases verloor hulle betekenis. Wysheid verdwyn in die niet namate herhaling clichés skep. Dit is waar ons ons tans bevind. Luister ons nog wanneer ons “die jeug” en “toekoms” hoor? Die Noordwes-Universiteit (NWU) glo dat…http://news.nwu.ac.za/af/informele-afvalinsamelaars-lewer-n-geweldige-bydrae-tot-herwinning-suid-afrika
Informele afvalinsamelaars lewer ’n geweldige bydrae tot herwinning in Suid-Afrika
2021-10-28 Informele afvalinsamelaars in Suid-Afrika speel ’n sleutelrol in die herwinningswaardeketting, maar kry dikwels geen erkenning nie. Daar moet maniere gevind word om hulle in staat te stel om deel te neem aan besluite oor afvalbestuurspraktyke en…http://news.nwu.ac.za/af/grootste-padda-meer-100-jaar-afrika-ontdek
Grootste padda in meer as 100 jaar in Afrika ontdek
2024-07-31 ʼn Nuwe Afrika-brulpadda-spesie is in die noordooste van Namibië, die suide van Angola, die suidweste van Zambië en die noordweste van Botswana ontdek. Dit is die grootste paddaspesie wat in meer as 100 jaar ontdek is. Die grootste eksemplaar wat al…http://news.nwu.ac.za/af/bou-n-gesonde-ingesteldheid-teenoor-stem-onderwys
Bou ’n gesonde ingesteldheid teenoor STEM-onderwys
2023-03-02 Studente se swak prestasie en belangstelling in die gebiede van wetenskap, tegnologie, ingenieurswese en wiskunde (STEM) – veral onder vroue wat onderverteenwoordig is in die wetenskaplike gemeenskap – is in talle lande ’n groot bekommernis. Dit is selfs…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-leopard%25E2%2580%2599s-lair-kompetisie-aandag-alle-jong-entrepreneurs
NWU se Leopard’s Lair-kompetisie: aandag alle jong entrepreneurs
2020-04-28 Het jy wat nodig is om die luiperd in sy lêplek aan te durf en jou man (of vrou) as jong entrepreneur te staan? Het jy ’n sake-idee wat baie vernuwend is? Beskou jy jouself as ’n innoveerder? Indien wel, is die Noordwes-Universiteit (NWU) se gewilde…http://news.nwu.ac.za/af/begrip-van-konsensuele-niemonogamie-swinging-uit-%E2%80%99n-suid-afrikaanse-perspektief
Begrip van konsensuele niemonogamie (swinging) uit ’n Suid-Afrikaanse perspektief
2021-04-28 Hoewel sommige mense dit as taboe beskou, vind swinging – om jou maat toe te laat om geslagsomgang met ander mense te hê – al dekades lank regoor die wêreld plaas.’n Eenvoudige Google-soektog lewer duisende resultate oor die leefstyl op, en tog is bitter min…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-beheer-en-bestuur-4
Kanselier
2023-01-24 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Raad het by sy vergadering van 20 Junie 2019 dr Anna Mokgokong, uitnemende sakeleier en entrepreneur, as sy derde kanselier aangestel. As kanselier sal sy as titulêre hoof van die NWU dien. Alle kwalifikasies wat…http://news.nwu.ac.za/af/openbare-lesing-fokus-op-griekse-papirologie
Openbare lesing fokus op Griekse papirologie
2018-02-14 Die Skool vir Antieke Taal en Teksstudie van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Teologie is die tuiste van toonaangewende kundiges oor klassieke Latyn, antieke Grieks en die tale van die antieke Nabye Ooste. Een so ’n kundige is dr Isabella Bonati…http://sport.nwu.ac.za/af/volleyball/vlugbal
Vlugbal
2021-09-23 Vlugbal is in 1895 uitgedink deur William G. Morgan, direkteur van die Christelike Jongmannevereniging (CJMV) in Holyoke, Massachusetts. Dit is bedink as ʼn binnenshuise sport vir sakemanne wat basketbal te rof en energiek gevind het. Morgan het die…http://news.nwu.ac.za/af/geestesgesondheid-bewustheidsdag-2019-laat-elke-tre%25C3%25AB-tel
Geestesgesondheid-bewustheidsdag 2019: laat elke treë tel!
2019-07-15 Geestesgesondheid omvat soveel meer as bloot ’n treffrase van ons tyd. Dit is trouens een van die belangrikste welstandsfaktore om te oorweeg, aangesien dit almal raak, ongeag hulle ouderdom, geslag, sosiale posisie of professie. Daarmee in gedagte gaan…http://news.nwu.ac.za/af/rne-begroting-moet-maatreels-ondersteun-wat-groei-bevorder