Multisite Search
http://www.nwu.ac.za/af/llb-akkreditasie-aankondigings
NWU LLB Accreditation Announcemnets
2021-06-15 Akkreditasie van die NWU se LLB-programme Jy het sekerlik in die media kennis geneem dat die NWU een van vier Suid-Afrikaanse Universiteite is wat kennis van onttrekking van akkreditasie van hulle LLB-programme gekry het. Dit is belangrik…http://engineering.nwu.ac.za/af/chemical-and-minerals-engineering/tuis
Tuis
2020-05-25 Die Chemiese en Myn Industrieë is twee van die grootste Bruto Binnelandse Produk (BBP) bydraers in Suid-Afrika. 'n Beroep in die rigting verseker uitstekende beroepsgeleenthede en sekuriteit. Boodskap van die Skooldirekteur Die…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-universiteit-vereer-sy-uitmuntende-navorsers
Noordwes-Universiteit vereer sy uitmuntende navorsers
2020-12-04 Die NWU het op 3 Desember 2020 sy allerbeste navorsers en innoveerders tydens ’n virtuele toekenningsaand vereer. Talle van die uitmuntende personeellede het by die geleentheid erkenning vir hulle uitnemendheid in navorsing in 2019 ontvang, waarby…http://news.nwu.ac.za/af/alternatiewe-ontwikkelingsindeks-bied-waardevolle-industrie-instrument
Alternatiewe ontwikkelingsindeks bied waardevolle industrie-instrument
2019-03-27 Teen die agtergrond van die toenemende belangrikheid van ekonomiese streeksontwikkeling wanneer dit by wêreldgroei kom, maak kenners van die Noordwes-Universiteit (NWU) ‘n merkwaardige bydrae deur die bekendstelling en suksesvolle toepassing van ʼn…http://news.nwu.ac.za/af/studente-plaas-nwu-onder-die-allerbestes-op-ranglys
Studente plaas NWU onder die allerbestes op ranglys
2021-09-20 Studente plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die room van die oes van Suid-Afrikaanse universiteite wat studente-ervaring en afkampusleer betref. Dit is volgens die pasvrygestelde StuDocu World University Ranking 2021. Die NWU het ’n indrukwekkende…http://news.nwu.ac.za/af/professor-marietjie-havenga-lewer-intreelesing
Professor Marietjie Havenga lewer intreelesing
2022-07-14 ’n Intreelesing is belangrik in die lewe en loopbaan van ’n akademikus. Professor Marietjie Havenga het haar intreelesing, getiteld Koöperatiewe probleemgebaseerde leer in Inligtingstegnologie: Aktiewe leer vir die Vierde Industriële Revolusie, gelewer…http://news.nwu.ac.za/af/boek-ondersoek-die-rol-van-musiek-emosies
Boek ondersoek die rol van musiek in emosies
2023-03-13 Musiek kan ’n mens se gemoed kalmeer. Daar word gesê “musiek maak die woedende monster stil”. Dit kan byvoorbeeld ’n omgewing van kalmte, romanse, leer en kreatiwiteit skep. ’n Nuwe boek deur prof Conroy Cupido, ’n akademikus van die Noordwes-Universiteit…http://news.nwu.ac.za/af/navorsers-het-ontdek-dat-kameeldoringbome-die-groei-van-lammers-en-hulle-vleisgehalte-verbeter
Navorsers het ontdek dat kameeldoringbome die groei van lammers en hulle vleisgehalte verbeter
2025-02-26 In die droë, sanderige grond van Suider-Afrika bring ’n geharde vegter sy kant: Vachellia erioloba, meer bekend as die kameeldoring. Hierdie geharde boom wat voorheen onder die genus Acacia as Acacia erioloba geklassifiseer was, word ook ’n kameeldoring in…http://news.nwu.ac.za/af/ttis-ondersoek-sonkraginnovasie-enel-green-power-se-sonkragaanleg-die-noord-kaap
TTIS ondersoek sonkraginnovasie by Enel Green Power se sonkragaanleg in die Noord-Kaap
2024-07-19 Die span van Tegnologie-oordrag en Innovasie-ondersteuning (TTIS) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs as deel van voortgesette pogings om innovasie- en bedryfsvennootskappe te ondersteun, ’n groep akademiese personeellede wat in…http://news.nwu.ac.za/af/ondernemende-vroue-program-2020-%25C5%2589-uitnodiging-aan-alle-vaaldriehoek-fempreneurs
Ondernemende Vroue-program 2020: ʼn Uitnodiging aan alle Vaaldriehoek-fempreneurs
2020-01-28 > Indien Suid-Afrika die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) se teiken wil bereik om teen 2030 11 miljoen poste te skep, moet entrepreneurskap – veral onder vroue – aangemoedig word. Ten opsigte hiervan neem die Noordwes-Universiteit (NWU) leiding om…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-eagles-weer-terug-op-koers
NWU Eagles weer terug op koers
2022-03-09 Hierdie oorwinning het vir hulle alles beteken. Die NWU Eagles het nie net die vorige kampioene en gereelde finaliste UP-Tuks tydens hulle Varsitybeker-ontmoeting in Potchefstroom op Maandag 7 Maart met 17–8 gewen nie, hulle 2022-veldtog is ook weer terug op…http://news.nwu.ac.za/af/pad-way-projek-ten-bate-van-die-gemeenskap
Pad the Way-projek ten bate van die gemeenskap
2023-04-28 Die GoAllOut-organisasie se studente-afdeling by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n gemeenskapsdiensprojek, genaamd Pad the Way, geïnisieer. Die doelwitte van die Pad the Way-projek is om ’n bewustheid te kweek vir die belangrikheid van persoonlike…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/ba-openbare-bestuur-met-publieke-administrasie
BA in Openbare Bestuur met Publieke Administrasie
2022-08-19 Staatamptenare in Suid-Afrika werk in ’n wye verskeidenheid rolle in openbare-administrasie- en bestuurstrukture. Hulle werk dikwels in uiteenlopende bedryfs- en diensleweringsomstandighede. Die doel van hierdie kursus is om ’n…http://www.nwu.ac.za/af/content/befondsingbehoeftes-donateurs-nwu
Befondsingbehoeftes, Donateurs, NWU
2012-02-02 Befondsingsbehoeftes Openbare instellings soos universiteite ondervind altyd befondsingsdruk, en Noordwes-Universiteit is geen uitsondering nie. Vanweë die veranderende internasionale politieke omgewing, is tradisionele bronne van inkomste,…http://commerce.nwu.ac.za/af/financial-accountancy/finansi%25C3%25ABle-rekeningkunde
Finansiële Rekeningkunde
2026-06-23 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Bevorder jou loopbaan in finansies met ons BCom in Finansiële Rekenmeesterskap, wat by die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) vir die AGA(SA)-benaming en die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (SAIPR)…, Kernvakke, Vakke sluit onder meer in: Finansiële Rekeningkunde Belasting Oudit en Korporatiewe Bestuur Bestuursrekeningkunde Finansiële Bestuur Bedryfswetenskappe, Graadopsies , BCom in Finansiële Rekeningkunde Duur van Graad: 3 jaar, voltyds Word op die Potchefstroom [P], Vanderbijlpark [V] & Mahikeng [M] kampusse aangebied Kurrikulumkode: 5DBH01 BCom in Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program Duur van Graad: 4 jaar,…, Toelatingsvereistes, BCom in Finansiële Rekeningkunde APS: 28 Wiskunde: Vlak 4 (50%) BCom Finansiële Rekeningkunde - Uitgebreide program APS: 24 Wiskunde: Vlak 3 (40%), of Wiskundige geletterdheid: Vlak 7 (80%) Engels: Vlak 4 (50%), Professionele liggame, South African Institute of Chartered Accountants (SAICA) Die BCom Finansiële Rekenmeesterskap graad is deur SAICA geakkrediteer wat studente die geleentheid gee om by SAICA as ‘n AGA(SA) te registreer na afloop van die voltooing van ‘n SAICA geakkrediteerde…, Loopbaangeleenthede, Professionele rekenmeester Interne ouditeur Koste- en bestuursrekenmeester Finansiële bestuurder Belastingpraktisyn Dosent, Nagraadse studies, Nagraadse studies in Finansiële Rekenmeesterskap sluit in: BCom Honneurs MCom Phd Die nagraadse studies word aangebied op Potchefstroom [P] Vanderbijlpark [V] Laai die honneursbrosjure hier af. [/accordion] Jaarboekhttp://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-trade-publiseer-boek-oor-afrika-se-digitale-toekoms
NWU se TRADE publiseer boek oor Afrika se digitale toekoms
2021-11-11 Die wêreldhandelsorganisasie (WHO) se leerstoelprogram in die TRADE-navorsingsentiteit (Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe) by die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n nuwe boek oor Afrika se digitale toekoms gepubliseer. Die boek, getiteld Africa’s…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-buitengewone-dosente
NWU beloon buitengewone dosente
2021-03-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele geleentheid die bydraes van sy fakkeldraers van onderriguitnemendheid gevier. Tydens die jaarlikse seremonie vir die toekenning vir onderriguitnemendheid (TOU), wat op 25 Maart aanlyn plaasgevind het,…http://commerce.nwu.ac.za/af/economic-and-management-sciences/buitengewone-aanstellings
Buitengewone aanstellings
2024-08-15 Hierdie aanstellings is persone uit die industrie en die sakesektor wat betrokke is by die akademie, en sal dit vir ons moontlik maak om die mensehulpbronne tot ons beskikking meer doeltreffend aan te wend vir navorsing, innovasie, onderrigaktiwiteite,…http://news.nwu.ac.za/af/die-stryd-teen-gbv
Die stryd teen GBV
2021-09-14 Suid-Afrika word elke paar maande geskud deur ’n storie van geslagsgebaseerde geweld (GBV) wat die meeste van ons verstom laat. Die liggaam van ’n finalejaarstudent in die Regte is onlangs in ’n verminkte toestand in ’n plastieksak buite Oos-Londen gevind.…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/oor-ilma