Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/nwu-rugbyinstituut-vier-n-merkwaardige-seisoen-en-vereer-uitmuntende-prestasies
NWU Rugbyinstituut vier ’n merkwaardige seisoen en vereer uitmuntende prestasies
2025-10-08 Die Varsitybekerspan en Joubert Schoeman was onder die talle ontvangers van toekennings wat erkenning ontvang het op ’n aand wat aan uitnemendheid en ’n passie vir die spel toegewy is. Afrigters en spelers het Maandagaand hulle rugbystewels vir aanddrag…http://news.nwu.ac.za/af/jong-plantkundige-bevorder-navorsing-wat-vir-gemeenskappe-relevant
Jong plantkundige bevorder navorsing wat vir gemeenskappe relevant is
2022-05-23 Afrika het volop plante wat vir voedsel en medisyne gebruik kan word, en ’n jong plantkundige aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en sy navorsingsmedewerkers is vasbeslote om te verseker dat gemeenskappe self uit die ryk plantlewe rondom hulle voordeel trek…http://www.nwu.ac.za/af/node/83990
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://www.nwu.ac.za/af/node/84068
Wet op Toegang tot Inligting
2021-08-03 [accordion collapsed] Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting (2 van 2000) Die NWU voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, 2 van 2000. Ingevolge die Wet is daar 'n inligtinghandleiding beskikbaar. Alle persone…http://news.nwu.ac.za/af/kyk-waar-jy-loop-studentepedometeruitdaging
Kyk waar jy loop: studentepedometeruitdaging!
2019-08-06 Die tweeweek-uitdaging om meer aktief te wees, is aan die gang, en met die lente net ’n paar weke weg, is alle lede van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampusgemeenskap in Vanderbijlpark gereed om aan die Studentepedometeruitdaging deel te neem. Die…http://news.nwu.ac.za/af/goeie-nuus-vir-rentekoerse-namate-2024-tot-n-einde-loop
Goeie nuus vir rentekoerse namate 2024 tot ’n einde loop
2024-11-22 Dit is goeie nuus vir besighede en verbruikers dat die repokoers op 21 November eenparig met 25 basispunte (bps) verlaag is. In sy kommentaar op die jongste verslag van die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om weer eens die repokoers met 25 basispunte (bps) te…http://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2019-beurse-vir-slimkoppe-wiskunde-en-wetenskap
GeeXpo 2019: Beurse vir slimkoppe in wiskunde en wetenskap
2019-10-15 As jy ooit gewonder het oor die waarde van wiskunde en wetenskap, vra net vir Janu Fouché en Ruan le Hanie om hulle toekomsvooruitsigte met jou te deel. Janu, ‘n graad 11-leerder van Potchefstroom Volkskool, en Ruan, ‘n finalejaar BSc IT-student, het…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-bemagtig-ons-gemeenskappe
NWU: Bemagtig ons gemeenskappe
2023-01-17 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is daartoe verbind om die lewens van die mense in die gemeenskappe wat ons dien, te verbeter, en ons is trots op ons belegging in ons plaaslike gemeenskappe sodat hulle met gesondheid, voorspoed en ontwikkeling gehelp kan word…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni/alumni-vrouemaand-viering
Alumni Vrouemaand-viering
2022-08-24 [accordion collapsed] Dr Wongiwe Ludidi Wongiwe Ludidi het nog altyd geglo dat sy bestem was om grootsheid in ander aan te wakker, daarom het sy jong vroue die afgelope 10 jaar gementor en doen sy dit steeds. Wongiwe, wat tans die Uitvoerende…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-beloon-buitengewone-dosente
NWU beloon buitengewone dosente
2021-03-26 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tydens ’n virtuele geleentheid die bydraes van sy fakkeldraers van onderriguitnemendheid gevier. Tydens die jaarlikse seremonie vir die toekenning vir onderriguitnemendheid (TOU), wat op 25 Maart aanlyn plaasgevind het,…http://news.nwu.ac.za/af/prof-raubenheimer-bevorder-kwantitatiewe-risiko-ontleding
Prof Raubenheimer bevorder kwantitatiewe risiko-ontleding
2024-12-06 Prof Helgard Raubenheimer, direkteur van die Sentrum vir Bedryfswiskunde en Informatika (CBMI) in die Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU), het ’n aanbieding wat sy kundigheid demonstreer vir die gemeenskap van die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-opgewonde-oor-eerste-vk-wetenskapdag
NWU opgewonde oor eerste VK-wetenskapdag
2023-07-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) maak gereed om op 31 Julie 2023 die eerste Visekanselierswetenskapdag (VK-wetenskapdag) by Mabeskraal naby Rustenburg in die Moses Kotane Munisipaliteit aan te bied. Volgens die NWU se hoof en visekanselier, prof Bismark…http://news.nwu.ac.za/af/jong-navorser-ontvang-nrf-toekenning-vir-uitnemendheid
Jong navorser ontvang NRF-toekenning vir uitnemendheid
2024-08-23 Navorsing met ’n impak – dit is waarvoor die Noordwes-Universiteit (NWU) bekend is. Die universiteit se navorsers skitter steeds nasionaal en internasionaal. Dit was weer eens duidelik by die onlangse toekennings van die Nasionale Navorsingstigting (NNS…http://news.nwu.ac.za/af/klein-krieketspelertjies-groot-drome
Klein krieketspelertjies, groot drome!
2018-11-22 As die Proteas se afrigter, Ottis Gibson, die jong talent by die onglangse KFC minikrieketdag, wat by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Vanderbijlparkkampus gehou is, kon sien, sou ouens soos AB de Villiers, JP Duminy en Kagiso Rabada iets gehad het om oor…http://news.nwu.ac.za/af/poca-nie-genoeg-om-bendegeweld-hok-te-slaan-nie
POCA is nie genoeg om bendegeweld hok te slaan nie
2019-05-29 Daar moet meer gedoen word om die invloed van bendeaktiwiteite teen te werk, aangesien wetgewing teen bendes nie die mas opkom nie. Volgens dr Delano van der Linde van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte, is wetgewing soos die wet op die…http://news.nwu.ac.za/af/deidre-mik-om-vir-olimpiese-spele-te-kwalifiseer
Deidre mik om vir Olimpiese Spele te kwalifiseer
2022-08-25 Hierdie tyd van die jaar klou die humiditeit in Nigerië se hoofstad, Lagos, soos kleefgom aan jou lyf vas. Dit is drukkend, aanhoudend. Dan is daar Benin, Nigerië se susterland aan die westekant, net ʼn duisend kilometer bo die ewenaar. Die hawestad Cotonou is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vier-uitstekende-saigr-uitslae
NWU vier uitstekende SAIGR-uitslae
2022-03-31 Willie Du Plessis Met die uitstekende uitslae in die jongste eksamen van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) het die Noordwes-Universiteit (NWU) weer eens getoon dat hy onder die beste van die bestes vir gehalte-onderrig…http://engineering.nwu.ac.za/af/bedryfsingenieurswese/navorsing
Navorsing
2024-01-05 Die Skool vir Bedryfsingenieurswese het verskeie navorsingsfokusareas, naamlik: Gesondheidstelselingenieurswese – Gesondheidstelselingenieurswese fokus op die gebruik van ingenieursinstrumente en ‑tegnieke om gesondheidstelsels te verbeter. Die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-voetspoor-brei-uit-na-maleisi%25C3%25AB