Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/baan-die-weg-vir-vroue-entrepreneurs
Baan die weg vir vroue-entrepreneurs
2018-08-31 Geleenthede moet sonder vooroordeel wees. Daar is ’n tekort aan vroulike entrepreneurs in die land, en die Noordwes-Universiteit (NWU) hanteer hierdie probleem deur die Ondernemende Vroue-program (EWP). Daar is talle slaggate en struikelblokke vir vroue…http://www.nwu.ac.za/af/content/nwu-parkering
Parkering
2021-08-03 Parkering by die Noordwes-Universiteit is gratis en toegewysde parkeerareas is beskikbaar vir die gebruik van studente en besoekers. Parkering is beskikbaar vir motors, motorfietse en fietse, en word duidelik so aangedui. Om die parkeerareas op elke kampus te…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/regte-studenteraad
Regte - Studenteraad
2026-02-18 [tabs] Mahikengkampus Die Regstudenteraad is 'n statutêre struktuur onder die Mahikengkampus Verteenwoordigende Studenteraad (CSRC). Dit verteenwoordig alle regstudente in die Fakulteit oor sake rakende onderrig en leer en…http://news.nwu.ac.za/af/alumnus-ryg-nominasies-vir-mzansi-youth-toekennings
Alumnus ryg nominasies vir Mzansi Youth-toekennings in
2020-04-23 Vincent Kheswa is ’n man van vele talente. Hy is bekend as opvoeder, digter, skrywer, openbare spreker, liedjieskrywer en opnamekunstenaar. En nou is hierdie talentvolle alumnus van die Noordwes-Universiteit (NWU) ook ’n genomineerde in vele kategorieë in…http://news.nwu.ac.za/af/klubspeler-kazlo-spog-met-50-eerstespanwedstryde
Klubspeler Kazlo spog met 50 eerstespanwedstryde
2020-07-20 Om vir 50 eerstespanwedstryde vir jou rugbyklub op die veld te draf, is voorwaar ’n uitsonderlike prestasie. Dié eer het Kazlo Holtzhauzen van die Noordwes-Universiteit (NWU) se rugbyklub in Vanderbijlpark – die NWU Vaal Rugbyklub – vroeër vanjaar te beurt…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-ingenieurswese-se-vindingrykheid-n-sleutel-tot-phd-suksesse
Fakulteit Ingenieurswese se vindingrykheid ’n sleutel tot PhD-suksesse
2021-10-28 Vindingrykheid het die wêreld opgebou, vernuf onderhou dit en ons verbeelding sal dit die toekoms in neem. Dit is duidelik uit van die interessante en belangrike PhD’s wat die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Ingenieurswese in 2021 opgelewer het.…http://news.nwu.ac.za/af/ons-lei-deur-navorsing-die-nwu
Ons lei deur navorsing by die NWU
2022-08-31 By die Noordwes-Universiteit (NWU) speel navorsing nie net ’n deurslaggewende rol in die daaglikse funksionering nie, maar dit is ook waar die universiteit help om die wêreld te verander. Benewens die NWU se magdom navorsingsentrums van uitnemendheid,…http://news.nwu.ac.za/af/reserwebank-bly-baie-versigtig-te-midde-van-onsekerhede
Reserwebank bly baie versigtig te midde van onsekerhede
2024-03-28 “Hoewel die meeste ontleders glo dat die rentekoerse in Suid-Afrika nou hulle hoogtepunt bereik het – indien daar nie groot skokke op ons wag nie – beskou die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank om verstaanbare redes steeds die…http://news.nwu.ac.za/af/bereiking-van-sona-mikpunte-sal-afhang-van-hoe-vinning-groeivriendelike-beleide-geimplementeer-kan
Bereiking van SONA-mikpunte sal afhang van hoe vinning groeivriendelike beleide geïmplementeer kan word
2025-02-07 President Cyril Ramaphosa se omvattende agenda in die staatsrede (SONA), wat die tasbare verbintenis bevestig van die Regering van Nasionale Eenheid (RNE) tot vinniger en beter arbeidsryke groei, is positief. In sy kommentaar op die staatsrede, wat op 7…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/kunsgeskiedenis
Kunsgeskiedenis
2020-07-24 Wat doen ʼn kunshistorikus (kunsgeskiedkundige)? Kunshistorici bestudeer kunswerke en hul kontekste om die werke te verstaan en te interpreteer, en ook om die breër konteks waarbinne die kuns geskep en ontvang is, te begryp.…http://www.nwu.ac.za/af/alumni-awards-2017
Alumni Awards 2017
2017-11-10 Die NWU is trots op sy alumni en het weer besluit om aan hulle erkenning te gee vir hul persoonlike en loopbaanprestasies en vir hul navolgenswaardige bydraes tot die samelewing. 2017 is die vyfde jaar wat NWU-alumni wat hul merk gemaak…http://law.nwu.ac.za/af/undergraduate-studies/tuis
Tuis
2026-07-07 Oorsig Die Skool vir Voorgraadse Programme is verantwoordelik vir die bestuur van die voorgraadse kwalifikasies wat deur die Fakulteit Regte aangebied word. By hierdie sentrum vir onderrig-leer is ons verbind tot akademiese uitnemendheid, het ons ’n…http://news.nwu.ac.za/af/die-muffineers-geniet-die-soet-smaak-van-entrepreneurskap
Die Muffineers geniet die soet smaak van entrepreneurskap
2019-03-07 Vir die Muffineers smaak en ruik sukses baie soos botterroom, vanielje, sjokolade en aarbei. Alumnus Tshepiso Maimane en studente Mohapi Motaung en Thato Moeng van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark is die lewende bewys dat…http://news.nwu.ac.za/af/sharpeville-2020-aksienavorsing-inspireer-verandering-ten-goede
Sharpeville 2020: aksienavorsing inspireer verandering ten goede
2017-11-09 Meer as 55 jaar na die Sharpeville-slagting bloei die township steeds, en die jeug ly onder die gevolge daarvan. So sê prof Danie Meyer, medeprofessor in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in…http://news.nwu.ac.za/af/hoe-tegnologie-en-gemeenskapsbetrokkenheid-die-gaping-tussen-gemeenskappe-en-regshulp-kan-oorbrug
Hoe tegnologie en gemeenskapsbetrokkenheid die gaping tussen gemeenskappe en regshulp kan oorbrug
2024-07-11 Wanneer gemeenskapslede regshulp nodig het, ervaar hulle dikwels groot struikelblokke omdat hulle ontoereikende finansiële hulpbronne het. Een manier om lede van die publiek met regsdienste te skakel, is om aanlyn kanale te gebruik. Dit is een van die…http://news.nwu.ac.za/af/%25E2%2580%2598n-arend-vir-fanie
‘n Arend vir Fanie
2018-10-31 Fanie Roos, ’n dosent in sportbestuur, het onlangs die eerste verteenwoordiger van die Noordwes-Universiteit (NWU) geword wat die gesogte Professionele Gholfspelersvereniging van Suid-Afrika (“PGA-SA”) toegespreek het. Hy het ook pas gehoor dat hy…http://news.nwu.ac.za/af/studente-word-uitgenooi-om-vir-nagraadse-mandela-rhodes-beurs-aansoek-te-doen
Studente word uitgenooi om vir nagraadse Mandela Rhodes-beurs aansoek te doen
2017-03-28 Strewe jy daarna om 'n leier te word wat 'n positiewe bydrae tot die ontwikkeling van die Afrika-kontinent sal maak? Wil jy in 2018 met nagraadse studie voortgaan en is jy op soek na 'n beurs wat volledig befonds is? {C} Wil jy graag deel van 'n…http://news.nwu.ac.za/af/sonkragopleiding-n-prioriteit-die-nwu
Sonkragopleiding ʼn prioriteit by die NWU
2022-10-14 Hernubare energie vorm ʼn toenemend belangriker deel van ons land se energiepakket terwyl daar van fossielbrandstowwe wegbeweeg word. Dit, tesame met ʼn ingesteldheid om meer omgewingsvriendelik te word, beteken dat hernubare energie, soos son- en windkrag,…http://news.nwu.ac.za/af/oorbrug-die-gaping-bevorder-samewerking-tussen-die-akademie-en-staatsdiens
Oorbrug die gaping: Bevorder samewerking tussen die akademie en staatsdiens
2024-03-06 Die Skool vir Owerheidstudies in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Dinsdag 3 Oktober ’n openbare seminaar gehou. Die primêre doel van die seminaar was om die gaping tussen die akademie en die praktyk te oorbrug,…http://news.nwu.ac.za/af/jongste-mtbbv-skets-n-nuwe-beskouing-van-ekonomiese-rigting