Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/loopbane
Loopbane in Rekenaar, Statistiese en Wiskundige Wetenskappe
2016-09-19 Opwindende loopbane, veral na die voltooiing van nagraadse studies, wag vir u by ʼn verskeidenheid instansies soos: CSIR, NECSA, MINTEK, ESKOM, SASOL, Mittal Steel SA, SABS, DENEL, AECI, MNT en verskeie ander organisasies. Daar is ʼn groot aanvraag vir goed-…http://law.nwu.ac.za/af/law/verwelkomingsboodskap
Verwelkomingsboodskap
2026-01-23 Welkom by Fakulteit Regte "Die Fakulteit Regte, wat drie leweringsterreine het, naamlik op die kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark, wil ’n ieder en elke regstudent by die fakulteit verwelkom. Ons is trots op die mense…http://news.nwu.ac.za/af/organisasieleiers-kan-hulle-risikobestuursbeleggings-optimaliseer-deur-nuwe-metodes-te-ondersoek
Organisasieleiers kan hulle risikobestuursbeleggings optimaliseer deur nuwe metodes te ondersoek
2022-08-31 Alle staats- en privaat organisasies moet die sistemiese risiko’s van ons komplekse wêreld hanteer. Sulke inherent komplekse kwessies is egter moeilik om te bestuur, selfs wanneer beduidende hulpbronne in die implementering van formele risikobestuursraamwerke…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gaan-die-heel-eerste-lente-sportwetenskapberaad-aanbied
NWU gaan die heel eerste Lente-sportwetenskapberaad aanbied
2024-05-13 As jy in die sportwêreld aan die voorpunt wil wees, moet jy sorg dat jy voor bly. Die heel eerste Lente-sportwetenskapberaad gaan vanaf 16 tot 19 September deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (…http://www.nwu.ac.za/af/covid-19-response-fund
COVID-19 Response Fund
2024-04-02 NWU Covid-19-reaksiefonds geloods Die Covid-19-pandemie ontwrig en beïnvloed steeds ons lewens op die mees ongeëwenaarde en onvoorspelbare maniere. Die maatreëls wat in plek geplaas is om die virus te bekamp, het ’n geweldige impak…http://news.nwu.ac.za/af/medelye-met-die-afsterwe-van-fw-de-klerk
Medelye met die afsterwe van FW de Klerk
2021-11-11 Dit is met hartseer dat die Noordwes-Universiteit (NWU) verneem van oud-President FW de Klerk se afsterwe. Wyle president De Klerk het as regstudent en later as kanselier van die voormalige Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-2
Ontmoet ons navorsers
2024-04-19 Navorsers van regoor die fakulteite by die NWU gaan voort om opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede te doen. Prof Andries Moneyke is die direkteur van die navorsingsfokusarea Fisieke Aktiwiteit, Sport en Rekreasie (FASReK). Dr Nicholin…http://news.nwu.ac.za/af/ontmoet-ons-navorsers-1
Ontmoet ons navorsers
2024-02-27 Navorsers van regoor die fakulteite by die Noordwes-Universiteit (NWU) doen opwindende werk op hulle kundigheidsgebiede. Prof Courtney Cook is 'n medeprofessor en navorser in die Eenheid vir Omgewingswetenskappe en -bestuur in die Fakulteit Natuur- en…http://law.nwu.ac.za/af/node/29202
SRVP voorsitter 2017/2018
2017-08-23 Huidiglik is ek 'n eerstejaar LLB student. Nadat ek aan die begin van hierdie jaar deel van die SRVP se subkomitee was, het ek besluit om aansoek te doen vir die posisie van voorsitter omdat ek die nodige eienskappe het om van my voorganger oor te neem en…http://humanities.nwu.ac.za/af/unit-languages-and-literature-sa-context/toegepaste-linguistiek
Toegepaste Linguistiek
2017-06-28 Oorsig Toegepaste Linguistiek kan beskou word as ʼn dissipline van ontwerp, met die doel om oplossings te ondersoek en te ontwerp vir sosiale probleme wat met taal verband hou. Dit sluit teoretiese en empiriese ondersoeke in van werklike…http://www.nwu.ac.za/af/nwu-alumni-association
NWU Alumnivereniging
2021-08-02 Die Alumnivereniging is deur die Konvokasie gestig en bestaan uit almal wat aan die NWU en sy voorlopers gegradueer het of diplomas daar ontvang het. Die doelwit van die vereniging is om as skakel tussen alumni en hulle alma mater te dien. Elke kampus het ’n…http://commerce.nwu.ac.za/af/accounting-sciences/rekeningkundige-wetenskappe-tuis
Skool van Rekeningkundige Wetenskappe
2026-04-08 Die Noordwes-Universiteit is ʼn top-universiteit in Suid-Afrika, en die Skool vir Rekeningkundige Wetenskappe bied omvattende programme op al drie kampusse: Mahikeng, Potchefstroom, en Vanderbijlpark. Ons maak voorsiening vir aspirant- Geoktrooieerde…, Studierigtings (Kwalifikasies), Bestursrekeningkunde brochure brochurehttp://news.nwu.ac.za/af/geexpo-2019-gee-wiskunde-wetenskap-en-it-%25E2%2580%2599n-kans
GeeXpo 2019: gee wiskunde, wetenskap en IT ’n kans
2019-06-03 Die aftelling na die Noordwes-Universiteit (NWU) se GeeXpo het begin, en skole regoor sentraal-Suid-Afrika word genooi om aan die jaarlikse ekspo vir wiskunde, wetenskap en inligtingstegnologie deel te neem. Hierdie jaar se GeeXpo word vir die sewende…http://news.nwu.ac.za/af/verstaan-die-impak-van-n-gesinstruktuur-op-straatkinders
Verstaan die impak van ’n gesinstruktuur op straatkinders
2023-09-28 ’n Onlangse studie wat deur dr Karabo Mohapanele, ’n PhD-gegradueerde in sosiologie van die Noordwes-Universiteit (NWU), uitgevoer is, werp die lig op die noodsaaklike rol van gesinne om kinders se gedrag te beïnvloed en hulle lewens te vorm, en hoe…http://news.nwu.ac.za/af/ontdek-die-paralimpiese-helde-van-die-toekoms-suid-afrika-se-soeke-na-glorie
Ontdek die paralimpiese helde van die toekoms: Suid-Afrika se soeke na glorie
2023-11-15 Die Sportwetenskap-span van die Sentrum vir Gesondheid en Menslike Prestasie (CHHP) aan die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs na die Tlamelang Spesiale Skool net buite Mahikeng gereis om vir die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (…http://news.nwu.ac.za/af/lae-vlak-van-leenkoste-bevorder-steeds-ekonomiese-stabiliteit
Lae vlak van leenkoste bevorder steeds ekonomiese stabiliteit
2021-09-27 Die besluit verlede week deur die Monetêre Beleidskomitee (MBK) om die repokoers vir die vierde agtereenvolgende keer onveranderd te laat, was te wagte, en in ooreenstemming met markverwagtings. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Besigheidskool van…http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-christa-ramasimong-se-wereldbeker-vuurdoop
Kaptein Christa Ramasimong se wêreldbeker-vuurdoop
2022-04-22 Bertie Jacobs Wanneer talent en vasberadenheid saamspan, word geskiedenis gemaak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) het vanaf 1 tot 12 April die heel eerste hokkiewêreldbeker onder die vaandel van die sport se wêreldreguleringsliggaam, die Fédération…http://news.nwu.ac.za/af/navorsing-fokus-op-middelmisbruik-en-verbeterde-geestesgesondheidsorg
Navorsing fokus op middelmisbruik en verbeterde geestesgesondheidsorg
2024-11-07 Prof Leepile Alfred Sehularo se navorsing oor geestesgesondheid en middelmisbruik het uitgeloop op die ontwikkeling van ’n program wat ontwerp is om volwassenes sowel as leerders te ondersteun en fokus veral op die misbruik van onwettige middels in Noordwes…http://news.nwu.ac.za/af/skool-vir-tale-betreur-die-heengaan-van-taalveteraan