Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/kaptein-chederick-wil-weer-sy-ou-vorm-terugkry
Kaptein Chederick wil weer sy ou vorm terugkry
2021-05-07 Chederick van Wyk is in die jaar van kampioene gebore, en dit is wat hy geword het. Die wêreld het vir die eerste keer op 8 Februarie 1995 met hierdie toekomstige naelloper kennis gemaak, ’n paar maande voor die Springbokke die Web Ellis-trofee op ’n…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-inspireer-die-jeug-om-nuwe-innoverende-oplossings-te-vind
NWU-kompetisie inspireer die jeug om nuwe innoverende oplossings te vind
2022-03-02 Die Noordwes-Universiteit se jaarlikse Modiragatsi-innoveringskompetisie wat aan hoërskoolleerders tussen die ouderdom van 15 en 18 jaar die geleentheid gee om die volgende geslag probleemoplossers te word, is terug, en dit is hierdie jaar nog groter en beter…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-iks-sentrum-en-wits-universiteit-werk-saam-om-inheemse-paleokennis-te-ondersoek
NWU se IKS-sentrum en Wits Universiteit werk saam om inheemse paleokennis te ondersoek
2022-04-28 Die Inheemse Kennisstelselsentrum (IKS-sentrum) van die Noordwes-Universiteit (NWU) het ’n vennootskap met Wits Universiteit gesluit om paleontologienavorsing in die Karookom te doen. Die span van die IKS-sentrum bestaan uit prof Simeon Materechera, ’n…http://news.nwu.ac.za/af/die-ingewikkelde-verband-tussen-heuningbye-se-soeke-na-kos-en-hulle-kleurvoorkeure
Die ingewikkelde verband tussen heuningbye se soeke na kos en hulle kleurvoorkeure
2023-11-14 Die betowerende wêreld van heuningbye se kossoekgedrag fassineer wetenskaplikes al lank, met kleur wat ’n vername rol in die bye se soektog na voedsel speel. Bye is noodsaaklike bestuiwers wat die sleutel tot die handhawing van die delikate balans van ons…http://news.nwu.ac.za/af/ruim-skenking-van-pps-gee-stylvolle-nuwe-voorkoms
Ruim skenking van PPS gee stylvolle nuwe voorkoms
2024-03-06 Die boonste vloer van die G23-gebou op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) huisves die vakgroep Farmakologie in die Skool vir Farmasie, en ’n navorsingspan van die Pharmacen sentrum van uitnemendheid. Danksy ’n ruim skenking van die…http://news.nwu.ac.za/af/die-noordwes-universiteit-betoon-hulde-aan-die-akteur-hans-strydom-en-ander-baanbreker-alumni
Die Noordwes-Universiteit betoon hulde aan die akteur Hans Strydom en ander baanbreker-alumni
2025-10-31 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het tien merkwaardige vakkundiges vereer by sy gesogte tweejaarlikse Alumni Excellence Awards-seremonie wat op 30 Oktober in Pretoria gehou is. Hierdie jaar se hoogaangeskrewe ontvangers sluit die Suid-Afrikaanse…http://news.nwu.ac.za/af/applous-vir-die-finaliste-en-wenners-van-die-modiragatsi-innoveringskompetisie-vir-die-jeug
Applous vir die finaliste en wenners van die Modiragatsi-innoveringskompetisie vir die jeug
2022-08-22 Die Besigheidskool van die Noordwes-Universiteit (NWU) het op Vrouedag vanjaar die voorreg gehad om begaafde en skrander jong leerders en studente te vereer wat die potensiaal toon om ’n beter toekoms vir ons almal te skep! Die finaliste en wenners van…http://www.nwu.ac.za/af/content/beheer-nwu
Beheer, NWU
2021-08-03 Beheer Suid-Afrika se universiteit wat die beste bestuur word Die NWU is nou vir vyf jaar agtereenvolgens aangewys as die universiteit in Suid-Afrika wat die beste bestuur word. Die Universiteit was in 2007 die medewenner van die PriceWaterhouseCoopers…http://news.nwu.ac.za/af/haar-loopbaan-ingenieur-vorder-met-rasse-skrede
Haar loopbaan as ingenieur vorder met rasse skrede
2021-02-15 “As die droom groot genoeg is, is dit nie die feite wat saak maak nie,” sê Alicia Celliers, ’n alumna van die Fakulteit Ingenieurswese by die Noordwes-Universiteit (NWU). Alicia het van 2009 tot 2013 haar BEng in Meganiese Ingenieurswese voltooi. Sy is…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-nuutste-ambassadeurs-het-aangeland
NWU se nuutste ambassadeurs het aangeland
2025-02-14 Die Noordwes-Universiteit (NWU) het op 8 Februarie 2025 op al drie kampusse die pers tapyt vir sy nuutste ambassadeurs uitgerol en ongeveer 13 000 eerstejaars by die NWU-familie verwelkom. Die amptelike verwelkoming het op die Vanderbijlparkkampus plaasgevind…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-die-volhoubare-appel-val-nie-ver-van-trees-se-boom-af-nie
NWU: Die volhoubare appel val nie ver van TREES se boom af nie
2023-07-19 Glansryke advertensies vertoon sondeurdrenkte strande, of jy sien sneeubedekte bergtoppe met uitsigte wat so ver strek as wat die horison dit toelaat. ’n Glimlaggende lugwaardin skink ’n koppie koffie; ’n kosstalletjie langs ’n besige straat verkoop eksotiese…http://sport.nwu.ac.za/af/ring-ball/ringbal
Ringbal
2020-07-24 Ringbal is ’n tradisionele Suid-Afrikaanse gesinsport wat sedert 1907 gespeel word. Dit is nie baie bekend buite Suid-Afrika nie. Dit is ’n nie-kontaksport wat deur mans sowel as vroue gespeel word, gewoonlik in afsonderlike wedstryde.…http://news.nwu.ac.za/af/viva-las-vegas-trio-op-pad-na-golden-key-internasionale-beraad
Viva Las Vegas! Trio op pad na Golden Key internasionale beraad
2017-07-27 Siboniso Jam-Jam, Sphumelele Ngomane en Kgomotso Mashigo is op pad om op ’n belangrike internasionale avontuur te vertrek deur die jaarlikse Golden Key internasionale beraad van 2017 in Las Vegas, Nevada by te woon. Die driemanskap – almal studente van…http://news.nwu.ac.za/af/alles-gereed-vir-die-sasolnwu-vanderbijlpark-basketbaltoernooi
Alles gereed vir die Sasol/NWU Vanderbijlpark Basketbaltoernooi
2018-03-12 Alles is gereed vir die jaarlikse Sasol/NWU Vanderbijlpark Senior Basketbaltoernooi, wat van 2 tot 4 Maart 2018 plaasvind. Sasol, ’n internasionale geïntegreerde chemiese en energiemaatskappy, gaan as die hoofborg van die gebeurtenis optree en spanne van…http://news.nwu.ac.za/af/qs-plaas-die-nwu-onder-die-topsewe-universiteite-suid-afrika
QS plaas die NWU onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika
2024-06-12 Die jongste Quacquarelli Symonds (QS) World University Rankings plaas die Noordwes-Universiteit (NWU) onder die topsewe universiteite in Suid-Afrika. QS het die ranglys vir topuniversiteite in die wêreld vir 2025 op 4 Junie gepubliseer. Die NWU het…http://sport.nwu.ac.za/af/fietsrenne
Padfietsry
2021-09-20 Fietsry Potchefstroomkampus Die NWU Fietsryklub op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit (NWU) neem jaarliks deel aan die USSA-fietsrykompetisie wat oor drie tot vier dae strek. Dit sluit ’n bergfietsren (MTB-…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-ontwerpers-ontvang-loerie-en-pendoring-toekennings
NWU-ontwerpers ontvang Loerie- en Pendoring-toekennings
2022-11-11 Die talent en kreatiwiteit van die studente en gegradueerdes van die Grafiese Ontwerp-vakgroep by die Noordwes-Universiteit (NWU) het by die onlangse internasionale Loerie-toekennings en nasionale Pendoring-toekennings erkenning ontvang. Die NWU se…http://education.nwu.ac.za/af/commerce-and-social-sciences-education/studierigtings
Studierigtings
2020-03-31 Skeppende kunste in Onderwys [accordion collapsed] Oorsig Waarom moet ek Skeppende Kunste in Onderys oorweeg? Die visuele kunste, musiek en ander kreatiewe en uitvoerende kunste speel ’n baie belangrike rol in die optimale…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/baccalaureus-artium-grafiese-ontwerp