Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/navorsingseenheid-vir-reg-geregtigheid-en-volhoubaarheid/oscar-tsaura
Oscar Tsaura
2025-10-01 Gebore in Zimbabwe, het my primêre en sekondêre opleiding in Zimbabwe voltooi. Het gewerk as 'n plofstofassistent gebaseer by Thornhill-lugbasis in Gweru. Het gewerk as 'n dosent (Onafhanklike kontrakteur) by ZOU. Het gewerk by MTD Research as 'n navorsingsassistent, Boomslope Suid-Afrika as 'n paralegale beampte en SA Boomslope Solutions as 'n…http://news.nwu.ac.za/af/xcel-open-geslote-deure-ingenieurswese
Xcel – open geslote deure in ingenieurswese
2023-11-14 ’n Tweede kans om beter matriekuitslae te kry, kan net die ding wees om ’n voorspoedige loopbaan in ingenieurswese mee te begin. Die Noordwes-Universiteit (NWU) gee deur die innoverende Xcel-program aan talentvolle matrieks wie se finale uitslae in die pad…http://news.nwu.ac.za/af/middelengels-wakker-die-verbeelding-van-topgegradeerde-navorser-aan
Middelengels wakker die verbeelding van topgegradeerde navorser aan
2021-08-12 Prof David Scott-Macnab, met sy B2-gradering van die Nasionale Navorsingstigting (NNS), is die hoogste gegradeerde navorser wat tans in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Noordwes-Universiteit (NWU) werksaam is. Om ’n B2-gradering te ontvang, moes ’n…http://news.nwu.ac.za/af/antieke-tekste-en-die-interpretasie-daarvan-vir-vandag-se-samelewing
Antieke tekste en die interpretasie daarvan vir vandag se samelewing
2024-09-02 Hetsy hulle geskiedkundig waar of fiksie is, tekste verskaf nie net inligting nie, maar is ’n dryfkrag agter ideologiese verandering vir hulle teikengehoor, en spoor die lesers daarvan aan om nuwe gedrag, soos morele waardes en goeie etiese optrede, te…http://news.nwu.ac.za/af/wesensinflasie-toon-welkome-daling
Wesensinflasie toon welkome daling
2023-08-24 Goeie ekonomiese nuus is dat die verbruikersprysindeks (VPI) (wesensinflasie) vir Julie weer eens ’n welkome dalingstendens getoon het deur vanaf 5,4% in Junie na 4,7% te daal. Prof Raymond Parsons, ekonoom van die Noordwes-Universiteit (NWU), sê…http://news.nwu.ac.za/af/nuwe-boek-ondersoek-hoer-onderwys-die-lig-van-n-pandemie
Nuwe boek ondersoek hoër onderwys in die lig van ’n pandemie
2023-06-07 Die Covid-19-pandemie het verwoesting agtergelaat en die hoëronderwyssektor is nie gespaar nie. Dit is die gevolgtrekking waartoe ’n nuwe boek, getiteld Higher Education in the Face of a Global Pandemic, gekom het. Die mederedakteurs daarvan was prof…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorser-onderrig-beroepshigiene-zambie
NWU-navorser onderrig beroepshigiëne in Zambië
2022-12-13 Zambië se ekonomie is op mynbou gebou, veral op koper. Soos alle mynaktiwiteite, is daar gesondheidsrisiko’s by kopermynbou betrokke. ’n Tekort aan formele kundigheid en kapasiteit in beroepshigiëne kan veroorsaak dat mynwerkers nie voldoende teen…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-navorsers-help-om-die-pad-vorentoe-vir-waterstof-suid-afrika-uit-te-stippel
NWU-navorsers help om die pad vorentoe vir waterstof in Suid-Afrika uit te stippel
2022-04-06 Die Aarde is in die moeilikheid. Ons is besig om onder wolke van koolstofdioksiedvrystellings te verstik as gevolg van die gebruik van steenkool en ander hulpbronne om energie op te wek, en dit doen die omgewing skade aan. Hierdie vrystellings is die primêre…http://news.nwu.ac.za/af/doel-nuwe-visie-vir-jong-vroulike-netbalspelers
Doel! Nuwe visie vir jong vroulike netbalspelers
2024-11-07 ’n Sportsigprogram kan visuele en motoriese vaardighede by jong netbalspelers beduidend verbeter. Dit is volgens die navorsingsbevindings van prof Dané Coetzee van die Skool vir Biokinetika, Rekreasie en Sportwetenskap aan die Noordwes-Universiteit (NWU) en…http://news.nwu.ac.za/af/projekspan-wil-he-dat-alle-universiteitstudente-toegang-tot-inheemse-afrikatale-moet-he-0
Projekspan wil hê dat alle universiteitstudente toegang tot inheemse Afrikatale moet hê
2021-08-11 Universiteitstudente wie se moedertaal nie Engels is nie, behoort nie benadeel te word vergeleke met dié wat Engels tuis praat nie. Dit is waarom dit belangrik is om die speelveld ten opsigte van taal gelyk te maak. Die Noordwes-Universiteit (NWU) is een…http://news.nwu.ac.za/af/shannon-palm-die-2017-vrou-van-statuur-toekenning
Shannon palm die 2017 Vrou van Statuur-toekenning in
2017-04-03 Die wenner stap met die louere weg! Shannon Roscher (25), alumna van die Noordwes-Universiteit (NWU) het hierdie naweek die toekenning vir die 2017 Vrou van Statuur: Jeugambassadeur ontvang tydens ’n glansryke seremonie wat by die Emperors Palace in…http://www.nwu.ac.za/af/content/p-es/index_a.html
ES- Elektroniese Dienste - Oor Ons
2021-05-26 Elektriese en Elektroniese Dienste Verwelkoming van die departementshoof Oor Ons Welkom by Elektriese en Elektroniese Dienste. My naam is Danie Stoop. EED verskaf dienste aan feitlik elke persoon wat die Potchefstroom-geriewe…http://news.nwu.ac.za/af/regulering-en-outomatisering-kan-bedryfsrisikos-vir-banke-laat-styg
Regulering en outomatisering kan bedryfsrisiko’s vir banke laat styg
2023-03-02 Bedryfsrisiko’s is as die primêre bron van reputasierisiko vir Suid-Afrikaanse banke geïdentifiseer. So sê prof Suné Ferreira-Schenk, ’n professor in finansies en beleggings by die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe van die Noordwes-Universiteit (NWU…http://news.nwu.ac.za/af/onderneming-lei-tot-kitsklaaroplossings-vir-alledaagse-probleme
Onderneming lei tot kitsklaaroplossings vir alledaagse probleme
2024-07-31 Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Noordwes-Universiteit (NWU) is trots op hulle baanbrekerinnovasies en -navorsing. Een van die fakulteit se interne korporatiewe ondernemings genaamd STRIDE is uniek in dié sin dat dit oplossings vir alledaagse uitdagings…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/21095
Tuis
2026-02-22 Ontdek jou volle potensiaal met die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe., By die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe voorsien ons die omgewing, leiding en opleiding wat nodig is vir globale sukses. As ʼn toonaangewende universiteit in Suid-Afrika en Afrika bied ons hoëgehalte-, geakkrediteerde programme wat ontwerp is om jou…, Studierigtings, Rekeningkundige Wetenskappe Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur, Navorsing en Innovasie, [accordion collapsed], BHIVE, Die doelwit van die bhive-OOS is om ʼn entrepreneuriese ingesteldheid by studente te kweek. Hulle bemagtig individue om hul sakievisies in florerende ondernemings te omskep. Lees meer ., GIFT, Die vernaamste fokus van GIFT is om ʼn empiries getoetste korpus van kennis van talent te ontwikkel wat die standaard en riglyne sal stel vir die effektiewe implementering van talentbestuurspraktyke in die werkplek. Lees meer., TELIT-SA, TELIT-SA is ʼn navorsingsentiteit wat daartoe verbind is om ʼn interdissiplinêre navorsingsgemeenskap van praktyk tot stand te bring ter verbetering van beste praktyke vir onderrig en leer met tegnologie., TRADE, TRADE (ʼn akroniem vir “TRAde and Development Economics”) is ʼn navorsingsfokusarea by die Noordwes-Universiteit wat spesialiseer in internasionale handel en ekonomiese ontwikkeling., TREES, Die doel van hierdie navorsingseenheid is om kwalitatiewe en relevante toerismenavorsing binne ekonomiese omgewings en samelewings te publiseer en sodoende by te dra tot die vooruitgang van gemeenskappe en die toerismebedryf as geheel. Lees meer., WORKWELL, Die fokus is op die identifisering en ontwikkeling van beleide om die benutting van organisatoriese hulpbronne te optimaliseer, terwyl die fokus gehandhaaf word op kwessies van diversiteit en ʼn ontwikkelende ekonomie. Lees meer., OPTENTIA, Die missie van die Optentia-navorsingseenheid is om kennis te ontwikkel en te organiseer vir die optimale uitdrukking van individuele, maatskaplike en institusionele potensiaal, met ʼn spesifieke belangstelling in die Afrika-konteks., UARM, Die missie van UARM-navorsingseenheid is om senior risikobelanghebbers in die private en openbare sektor te bemagtig om gedragsrisiko beter te verstaan en te bestuur., Bestuurskubernetika, Bestuurskubernetika*-navorsingsentiteit is tot stand gebring om samewerking tussen die akademie en die bedryf te optimaliseer en bestuur en ingenieurswese daarby te inkorporeer., StudyWell, At StudyWell , we are committed to developing real-time, evidence-based tools and strategies that will enable the North-West University to proactively support student well-being. [/accordion] NWU Faculty of Economic and Management Sciences, In ander media, Interview with Professor Raymond Parsons about the Policy uncertainty in SA that has increased to its highest level since 2016. - Business Day Storm Clouds gather over power issue as load—shedding to weigh on growth - Business Day JSE faces mixed, flat Asian…http://news.nwu.ac.za/af/deidre-mik-om-vir-olimpiese-spele-te-kwalifiseer
Deidre mik om vir Olimpiese Spele te kwalifiseer
2022-08-25 Hierdie tyd van die jaar klou die humiditeit in Nigerië se hoofstad, Lagos, soos kleefgom aan jou lyf vas. Dit is drukkend, aanhoudend. Dan is daar Benin, Nigerië se susterland aan die westekant, net ʼn duisend kilometer bo die ewenaar. Die hawestad Cotonou is…http://news.nwu.ac.za/af/volhoubare-waterbestuur-die-kollig-zanzibar
Volhoubare waterbestuur in die kollig in Zanzibar
2023-11-03 Die Noordwes-Universiteit (NWU) is die tuiste van die SAOG se WaterNet Sekretariaat. Die verbintenis van die NWU om te help om te verseker dat al die burgers van die vasteland toegang tot veilige water het, was weer eens in die kollig toe die 24ste WaterNet/…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-klim-tot-die-top-44-van-universiteite-wereldwyd
NWU klim tot by die top-4,4% van universiteite wêreldwyd
2023-05-16 Die voortgesette styging van die Noordwes-Universiteit (NWU) op wêreldwye ranglyste het hulle tot in die top-4,4% van universiteite wêreldwyd geneem. Dit is volgens die 2023-uitgawe van die Global 2000-ranglys wat deur die Center for World University Rankings…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-stel-vernuwende-literatuurprojek-vir-visueelgestremde-persone-bekend