Multisite Search
http://humanities.nwu.ac.za/af/nwu-writing-centre/dienste
Dienste
2020-07-21 [accordion] Algemene dienste aan NWU-studente Ons bied ’n verskeidenheid dienste vir jou gerief aan: Een-tot-een-konsultasiesessies (op die perseel/aanlyn). Asinchroniese konsultasies via kletskamers of e-pos.…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/agricultural-sciences/gewaswetenskappe
Gewaswetenskappe
2017-08-25 Hierdie vakgroep bied 'n diploma in Gewaswetenskap, BSc in Landbou-Gewaswetenskap en nagraadse kwalifikasiegrade in Gewaswetenskap/Agronomie aan. Ons 4-jaar voorgraadse program sluit die volgende studierigtings in: Agronomie…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/potchefstroomkampus
Potchefstroomkampus
2020-07-20 Sportkodes en -kategorisering Hoëprestasiesport Prioriteitsportkodes wat semi-professioneel is, en op die hoogste kompetisievlak meeding. Atletiek Krieket Hokkie Netbal…http://sport.nwu.ac.za/af/boks
Boks
2024-06-12 Boks is ’n gevegsport waarin twee mense, wat gewoonlik beskermende handskoene en ander beskermende toerusting soos handverbande en mondskerms dra, vir ’n voorafbepaalde tyd in ’n bokskryt houe na mekaar slaan. Boks word ook by die Olimpiese spele en ander…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingstoerismebestuur
Bemarkings- en Toerismebestuur
2025-08-14 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Begin jou reis na sukses met ons BCom in Bestuurswetenskappe, wat spesialiseer in Bemarking en Toerismebestuur. Hierdie program kombineer die kuns van bemarking met die unieke dinamika van die toerismebedryf, wat jou voorberei om onvergeetlike ervarings te…, Kernvakke, Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verbruikersgedrag Natuurtoerisme Bemarkingsnavorsing Digitale bemarking Wildplaasbestuur Toegepaste geleentheidsbestuur, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M] en Potchefstroom [P] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH05, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarking en Toerismebestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) of Wiskundige Geletterdheid vlak 6 (70% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 3 (40% of hoër), Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor hierdie program wat op die Mahikengkampus aangebied word Prof Mia Bothma – Enige navrae oor hierdie…http://commerce.nwu.ac.za/af/bemarkingsbestuur
Bemarkingsbestuur
2026-01-21 [accordion], Jou Pad na Uitnemendheid, Ontsluit jou potensiaal en neem die voortou op die gebied van dinamiese bemarking met ons BCom in Bestuurswetenskappe wat spesialiseer in Bemarkingsbestuur. Hierdie program handel oor verbruikersgedrag, handelsmerkstrategie, en digitale bemarkingstegnieke,…, Kernvakke, Dienste-bemarking Handelsmerkbestuur Geïntegreerde bemarkingskommunikasie Verkoopsbestuur Verbruikersgedrag Digitale bemarking, Graadopsies, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur Voltydse program: Drie (3) jaar Aangebied op die Mahikeng [M], Potchefstroom [P] en Vanderbijlpark [V] kampusse Kwalifikasiekode: 5FPH01 BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur - verlengde program…, Toelatingsvereistes, BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur APS van 24 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) Afrikaans of Engels vlak 4 (50% of hoër) BCom in Bestuurswetenskappe met Bemarkingsbestuur - verlengde program APS van 20 Wiskunde vlak 3 (40% of hoër) / Wiskundige…, Nagraadse studiemoeilikhede, Studente met hierdie graad sal oorweeg word vir ’n honneurs in Bemarkingsbestuur, wat kan lei tot ’n meesters- en doktorsgraad in Bemarkingsbestuur., Loopbaanmoontlikhede, Digitale bemarkingspesialis Bemarkingsnavorsingspesialis Handelsmerkbestuurder Produkbestuurder Inhoudsstrateg, Praat met ons, Indien u meer inligting oor hierdie program benodig, kontak asseblief die programbestuurders vir Bemarkingsbestuur: Dr Willy Engelbrecht – Enige navrae oor die voltydse en verlengde programme op die Mahikengkampus Prof Mia Bothma – Enige navrae oor die…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/konferensies/catsa2011
CATSA 2011
2016-11-14 Die bald is tans onder kontruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad.http://news.nwu.ac.za/af/poppe-bevorder-leer-vir-jong-kinders
Poppe bevorder leer vir jong kinders
2019-10-18 Dit was iets om te sien. Toe die musiek begin speel en die fluweelgordyne oopskuif, het die kleintjies by die El Shaddai Laerskool in Vanderbijlpark hul asems opgehou en die ogies het geblink. Dit was tyd vir die kleurvolle poppe om te praat en vir klein…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-se-korporatiewe-publikasies-word-vir-uitmuntendheid-geloof
NWU se korporatiewe publikasies word vir uitmuntendheid geloof
2023-11-30 Die personeelnuusbrief van die Noordwes-Universiteit (NWU) het onlangs die internasionale arena betree toe dit ʼn toekenning vir uitnemendheid ontvang het tydens die Silver Quill-toekenningseremonie van die International Association of Business Communicators (…http://www.nwu.ac.za/af/alumni/nwu-vereer-uitnemendheid
NWU vereer uitnemendheid
2021-05-24 Tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekennings Benoemingsvorm - 2021 Benoem uitstaande alumni As u alumni ken wat uitsonderlike prestasies behaal het of navolgenswaardige bydraes gemaak het tot die samelewing, is dit nou u kans om hulle te…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/test-modal
Test modal
2025-08-18 Dr Felix Büchi Paul Scherrer Institut, Head Electrochemistry Laboratory a.i. and Fuel Cell Systems and Diagnostics Group × Speaker: Dr Felix Büchi Dr. Felix N. Büchi Electrochemistry Laboratory, Energy and Environment…http://news.nwu.ac.za/af/doen-nou-aansoek-om-2022-die-nwu-te-studeer
Doen nou aansoek om in 2022 by die NWU te studeer
2021-05-20 Aan die begin van elke jaar skarrel duisende studente van regoor die land rond om plek by die verskeie instellings vir hoër onderrig te soek. Deur die vorige jaar al betyds aansoek te doen wanneer die aansoeke oopmaak, kan studente en hulle ouers seker maak…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/visie-en-missie
Visie en Missie
2023-12-12 By die NWU se Fakulteit Ingenieurswese is ons visie eenvoudig om die wêreld ten goede te verander. Ons wil dit doen deur ingenieurs op te lei wat die wêreld kan en wil verander deur middel van voorpuntnavorsing, deur oplossings vir die wêreld se probleme te…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/vennote-en-skakels
Vennote en skakels
2016-11-16 (jammer vir die ongerief, besig met vertaling van inhou) International Networks In 2005 the Academic Intelligence Award was presented to the Centre for BMI at the SAS Forum in Lisbon for bridging the industry-academia gap. The SAS Advanced…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/netwerke
Netwerke
2016-11-14 International Networks (jammer vir die ongerief, besig met vertaling van inhoud) In 2005 the Academic Intelligence Award was presented to the Centre for BMI at the SAS Forum in Lisbon for bridging the industry-academia gap. The SAS Advanced…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-pak-stryd-teen-gbv-aan
NWU pak stryd teen GBV aan
2021-04-07 Tydens die eerste drie weke van die staat van inperking verlede jaar, was die slagoffers van geslagsgebaseerde geweld (GBV) saam met hulle molesteerders ingeperk, met geen plek om weg te kruip nie. Gedurende daardie tydperk het die regering se…http://news.nwu.ac.za/af/noordwes-se-drie-topmatrikulante-sluit-die-nwu-aan
Noordwes se drie topmatrikulante sluit by die NWU aan
2022-03-03 Die top drie akademiese presteerders wat in 2021 in Noordwes gematrikuleer het, gaan in 2022 aan die Noordwes-Universiteit studeer. Francois Pieterse van die Hoërskool Ferdinand Postma in Potchefstroom, Michelle le Roux van Potchefstroom Gimnasium en…http://news.nwu.ac.za/af/groeivooruitsigte-sal-verbeter-indien-beleidsonsekerheid-afneem
Groeivooruitsigte sal verbeter indien beleidsonsekerheid afneem
2024-07-19 Dit was nie onverwags dat die Monetêrebeleidskomitee (MBK) van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB) met ’n meerderheidstem van vier teen twee (in teenstelling met ’n eenparige besluit in Mei) besluit het om weer eens vir eers die rentekoerse onveranderd te…http://www.nwu.ac.za/af/content/konvokasie-nwu-3
Konvokasie, NWU
2015-05-11 Werk u besonderhede by Kontak die Konvokasiekantoor telefonies of per e-pos om enige wysigings van u persoonlike besonderhede deur te gee. Dit is van uiterste belang om tydige en juiste inligting van ons lede te hê om te verseker dat…http://humanities.nwu.ac.za/af/ilma/navorsingsprojekte