Multisite Search
http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/navorsingsgroepe
Navorsingsgroepe
2016-11-14 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe.http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/joernalistiek-en-mediastudies
Joernalistiek en Mediastudies
2020-05-20 [accordion collapsed] Wat doen 'n joernalis? Joernaliste vertel vir mense wat in die wêreld om hulle aangaan, oor dinge wat saak maak. Hulle ondersoek aangeleenthede en ontwikkel idees vir stories,…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/african-centre-disaster-studies/nagraadse-diploma
Nagraadse Diploma
2021-04-14 NAGRAADSE DIPLOMA Kwalifikasiekode: 2GC D01 Kurrikulumkode: N501P Om komplekse werklike probleme op te los en maatskaplike veerkragtigheid op te bou, verg baie vakgebiede Wat hierdie kursus bied…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/direkteur-boodskap
Boodskap vanaf die Direkteur
2016-11-21 Die blad is tans onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad vir inligting of kontak vir CRB vir help in Afrikaans.http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/sdk/dienste-en-kostes
Dienste en Kostes
2017-03-06 Die blad is onder konstruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe vir meer inligting.http://news.nwu.ac.za/af/nwu-gemeenskap-ondersteun-kansa-relay-life
NWU-gemeenskap ondersteun KANSA Relay for Life
2018-09-21 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark en die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) het ’n belangrike mylpaal gevier deur die naweek van 15-16 September 2018 hande te vat en saam die sesde jaarlikse Vanderbijlparkstreek se KANSA…http://education.nwu.ac.za/af/vroeekinderontwikkeling-en-opvoeding/tuis
Tuis
2021-02-12 Suid-Afrika benodig peuters, kleuters en jong leerders tussen die ouderdomme 0-9 jaar om gestimuleer, ontwikkel en voldoende opgevoed te word in VKOO-programme om hul latere doel as hoë-funksionerende en vaardige volwassenes te vertolk om die land en ekonomie…http://engineering.nwu.ac.za/af/eppei-spesialisering-sentrum-vir-emissies-beheer/emissies-kwantifisering
Emissies Kwantifisering
2021-08-06 Die fokus is hier op die monitering en kwantifisering van bestaande uitstoot van Eskom kragstasies in terme van kweekhuisgasse en besoedelstowwe. Dit is ook belangrik om die atmosfeer waarin emissies vrygestel word, te verstaan, die uitwerking van emissies op…http://sport.nwu.ac.za/af/sport/mahikengkampus
Mahikengkampus
2020-07-20 Sportkodes en -kategorisering Hoëprestasiesport Prioriteitsportkodes wat semi-professioneel is, en op die hoogste kompetisievlak meeding. Krieket Netbal Rugby…http://news.nwu.ac.za/af/maatskaplike-verklaring-wys-die-pad-aan-vir-toekomstige-maatskaplike-werkers
Maatskaplike verklaring wys die pad aan vir toekomstige maatskaplike werkers
2019-10-22 Maatskaplike werkers speel ’n belangrike rol in die gemeenskappe wat hulle dien. Hulle is stem vir die mense wat nie gehoor word nie, en hulle konfronteer ernstige maatskaplike kwessies om jonk en oud te help om te floreer. Kortom: hulle is daartoe verbind…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/physical-and-chemical-sciences/loopbane-fisiese-en-chemiese-wetenskappe
Loopbane in Fisiese en Chemiese Wetenskappe
2023-04-14 Waar kan jy werk? Om ʼn BSc in Fisiese en Chemiese Wetenskappe te werf, bied vir u diverse loopbaangeleenthede binne verskeie industrieë en organisasies, soos: Petrochemiese Industrie (SASOL, AECI, OMNIA, Sentrachem, SAB) Universiteite en…http://www.nwu.ac.za/af/raad-landingsbl-nwu-beheer-en-bestuur
Beheerstrukture - Raad
2021-09-08 Die NWU Raad Die Raad bestuur die universiteit ingevolge hoofstuk 4 van die Wet, die Reglement en Beleide uitgereik in terme van die Wet, die Statuut en die Reëls, insluitend, ten minste die aanvaarding van doel- en waardestellings, asook…http://news.nwu.ac.za/af/benoem-die-beste-van-die-bestes-van-die-nwu-alumni
Benoem die beste van die bestes van die NWU-alumni
2021-05-12 Die Noordwes-Universiteit (NWU) sal weer eens die merkwaardige prestasies van sy uitmuntende alumni vier tydens die sewende tweejaarlikse Alumni Uitnemendheidstoekenning-seremonie wat vir Oktober hierdie jaar beplan word. Dit is die ideale geleentheid vir…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/crb/konferensies
Konferensies
2016-11-14 Die blad is tans onder kontruksie. Sien asseblief die Engelse weergawe van die blad vir inligting of kontak CRB vir help in Afrikaans.http://news.nwu.ac.za/af/paneeldiskoers-oor-die-stand-van-sake-sa
Paneeldiskoers oor die stand van sake in SA
2019-02-28 Na afloop van beide die nasionale begrotingsrede en die staatsrede (SONA), het die tyd aangebreek vir Jan Publiek om homself van die sosio-ekonomiese en politieke impak van hierdie nasionale aanduiders en die impak daarvan, te vergewis. Op Vrydag, 8 Maart…http://news.nwu.ac.za/af/bloemis-yolanda-blom-toe-eintlik-die-onderwys
Bloemis Yolanda blom toe eintlik in die onderwys
2020-11-16 ʼn Mens kan nie help om te wonder of Yolanda Fourie in haar matriekjaar aan die Hoërskool Transvalia geweet het wat vir haar in die toekoms wag nie. Het sy ooit, terwyl sy as bloemis tussen die blomme werksaam was, geweet waar sy eintlik eendag sou blom? Sou…http://news.nwu.ac.za/af/optentia-gaan-tweede-stats-camp-suid-afrika-aanbied
Optentia gaan tweede Stats Camp Suid-Afrika aanbied
2020-01-20 Die Noordwes-Universiteit (NWU) se Optentia-navorsingsfokusarea het in 2019 geskiedenis gemaak deur die heel eerste Stats Camp Suid-Afrika aan te bied. Hulle sal in 2020 weer eens hulle kant bring en hierdie internasionaal-erkende opvoedkundige geleentheid…http://news.nwu.ac.za/af/chantel-gaan-sa-se-studente-netbalgroep-aansluit
Chantel gaan by SA se studente-netbalgroep aansluit
2017-07-27 Die netbalspan van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het dalk nie sukses by USSA (Universiteitsport Suid-Afrika) gesmaak nie, maar het steeds daarin geslaag om die nasionale keurders te beïndruk. Tydens die USSA-toernooi wat in…http://news.nwu.ac.za/af/verwelkomingsdag-2017-%25E2%2580%2593-eerstejaarstudente-teken-hierdie-datum-aan
Verwelkomingsdag 2017 – eerstejaarstudente, teken hierdie datum aan!
2022-08-19 Die Noordwes-Universiteit se Vanderbijlparkkampus (NWU Vaal) gaan binne die volgende week die nuwe groep eerstejaarstudente vir die 2017 akademiese jaar verwelkom. Vanaf 23 Januarie gaan die kampus die eerstejaars se registrasie- en oriënteringsprogram…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/school-computer-statistical-and-mathematical-sciences/kwalifikasies