Multisite Search
http://law.nwu.ac.za/af/node/29219
Globale Klimaatsveranderingsweek - Opvolg
2017-10-17 Die Regsfakulteit van die NWU, in samewerking met die Ingenieursfakulteit sowel as die Fakulteit vir Natuurwetenskappe, die SRVP en Enactus, het die 2017 Global Climate Change Week (Globale Klimaatsveranderingsweek) aangebied. Gedurende hierdie week is 'n…http://www.nwu.ac.za/af/content/kampusrektore-beheer-en-bestuur-nwu
Adjunkvisekanseliere
2022-02-01 section{ clear:both;} Die Noordwes-Universiteit het drie kampusse wat in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark geleë is. Die Adjunkvisekanseliere is verantwoordelik vir toegewysde funksies en kampusbedryf. Adjunk-Visekanselier:…http://news.nwu.ac.za/af/jean-tiedt-koning-van-verdediging
Jean Tiedt: Koning van verdediging
2023-06-02 Rugby het verander. Dit het ontwikkel. Kyk maar na van die wedstryde in die 70’s, 80’s en vroeë tot middel-90’s. Dit was ’n bietjie van ’n deurmekaarspul, was dit nie? Daar was min struktuur (in elk geval nie soos vandag nie) en dit was meer van ’n…http://humanities.nwu.ac.za/af/communication/nagraadse-programme-kunsgeskiedenis-en-visuele-studie
Nagraadse programme in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie
2020-07-19 Voorgraadse kursusse in Kunsgeskiedenis en Visuele Studie is deel van die basiese studie wat vir nagraadse grade op hierdie gebied nodig is. Ons nagraadse navorsingsprogramme is deel van die navorsingsnis Visuele Narratiewe en Skeppende Uitsette…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vanderbijlpark-se-sokkerspelers-domineer-b-afdeling-ussa-2017
NWU Vanderbijlpark se sokkerspelers domineer B-afdeling by USSA 2017
2017-07-27 Die mans- en vrouesokkerspanne van die Noordwes-Universiteit (NWU) se kampus in Vanderbijlpark het die kampus se vaandel hoog gehou tydens die onlangse Universiteitsport Suid-Afrika-kampioenskappe (USSA-kampioenskappe) wat in Johannesburg gehou is. …http://news.nwu.ac.za/af/plaaslike-koerant-se-verskuiwing-na-sosiale-media-blyk-effektief-te-wees
Plaaslike koerant se verskuiwing na sosiale media blyk effektief te wees
2024-08-30 Fortune Tsutsa se meestersgraadnavorsing oor die gebruik van sosiale media vir die verkryging van nuus en vir verslaggewing deur die Potchefstroom Herald is ’n voorbeeld van die mag van moderne tegnologie in joernalistiek. Digitale nuus het ’n integrale…http://natural-sciences.nwu.ac.za/af/centre-business-mathematics-and-informatics/absa-bwi-beurse
Absa BWI beurse
2022-11-07 Algemene inligting: Daar is tans 3 Absa BWI beurse beskikbaar vir studies in BWI en Aktuariële Wetenskap soos aangebied op die Potchefstroom en Vanderbijlpark kampusse van die NWU. Die Absa BWI beursprogram word bestuur deur die Absa BWI Beurskomitee…http://commerce.nwu.ac.za/af/ekonomiese-en-bestuurswetenskappe/besigheidskool-toets
Besigheidskool-Toets
2025-08-18 Oorsig, By die NWU Besigheidskool streef ons daarna om die manier te verander waarop ons studente oor besigheid dink. Ons wil hê dat ons studente bestuurders en leiers in eie reg word; dat hulle met werklike vaardighede , internasionale akkreditasie en baanbreker…http://education.nwu.ac.za/af/education/dekaan-se-verwelkoming
Dekaan se verwelkoming
2026-02-12 Prof Lloyd Conley Epos: FEDUDean-PA@nwu.ac.z Studente, ouers en medekollegas wat die Fakulteit se webblad besoek - Welkom! Die Fakulteit is verbind tot die voorsiening van hoë kwaliteit en stimulerende professionele opvoeding wat…http://engineering.nwu.ac.za/af/ingenieurswese/siyakuzwa-psigososiale-adviessentrum
Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum
2020-06-18 Die Siyakuzwa Psigososiale Adviessentrum is opgerig in samewerking met die Orange Farm-regshulpsentrum en die Sentrum vir Maatskaplike Ontwikkeling in Afrika. Die Fakulteit Ingenieurswese is daartoe verbind om…http://commerce.nwu.ac.za/af/node/23248
Tuis
2020-12-14 Beste skoolverlater, in vandag se vinnig veranderende wêreld is dit uitdagend om jou plek in die son te vind. As woorde soos voorspoed en sukses jou aandag trek, is jy op die regte plek. Hierdie waardegedrewe fakulteit bied jou die volgende: • Dinamiese…, Studierigtings, Rekeningkundige Wetenskappe Besigheidskool Ekonomiese Wetenskappe Bedryfsielkunde & Mensehulpbronbestuur Bestuurswetenskappe Toerismebestuur, Navorsing en Innovasie, bhive EDC Global Innovative Forefront Talent (GIFT) TELIT-SA TRADE TREES WORKWELL OPTENTIA UARM MANAGEMENT CYBERNETICS NWU Faculty of Economic and Management Scienceshttp://news.nwu.ac.za/af/sol-stel-wiskunde-en-statistieksentrum-vanderbijlpark-bekend
SOL stel Wiskunde- en Statistieksentrum in Vanderbijlpark bekend
2019-09-10 Erken dit nou maar. Niemand hou daarvan om te erken dat vakke soos wiskunde, statistiek en programmering hulle slapelose nagte besorg nie. En erger nog, die vra van hulp kan ook nogal skrikwekkend wees. Hierdie hoofpyne is egter iets van die verlede…http://news.nwu.ac.za/af/topdienstoekenning-vir-nwu-sterrekundige
Topdienstoekenning vir NWU-sterrekundige
2022-02-21 Die Royal Astronomical Society (RAS) van die Verenigde Koninkryk het sy 2022-dienstoekenning vir astronomie aan prof Don Kurtz toegeken. Die RAS sê in ’n verklaring: “Prof Donald Kurtz het ’n lewenslange toewyding aan openbare uitreikprogramme met ’n…http://news.nwu.ac.za/af/internasionale-erkenning-vir-kampusregistrateur
Internasionale erkenning vir kampusregistrateur
2022-08-19 Daar is seker geen beter manier om ’n luisterryke loopbaan wat oor meer as drie dekades strek, te vier as om internasionaal vir jou professionele impak erken te word nie. Vir Neels Vermeulen, waarnemende kampusregistrateur van die Vanderbijlparkkampus…http://news.nwu.ac.za/af/munisipaliteite-moet-die-belangrikheid-van-vullissmouse-erken
Munisipaliteite moet die belangrikheid van vullissmouse erken
2022-10-28 Meer as 100 000 mense in Suid-Afrika begin om die vullissmoussektor as bron van werk te gebruik. Dit is volgens Nonhlanhla Ngcobo, ’n PhD-student en navorser by die Suid-Afrikaanse navorsingsleerstoel in stede, die reg en omgewingsvolhoubaarheid (Cities, Law…http://news.nwu.ac.za/af/projek-ondersoek-hoe-om-winsgewendheid-van-inheemsetaalmedia-te-bevorder
Projek ondersoek hoe om winsgewendheid van inheemsetaalmedia te bevorder
2022-04-06 Die navorsingsnisarea Inheemsetaalmedia in Afrika (ILMA) by die Noordwes-Universiteit (NWU) is besig met ’n driejaar-navorsingsprojek om Suid-Afrika se sukkelende inheemsetaalmedia te help. Die afgelope paar jaar was daar baie groot sluitings en…http://news.nwu.ac.za/af/baie-kleure-een-doelwit-hardloop-met-passie-vir-genderbewustheid
Baie kleure, een doelwit: hardloop met passie vir genderbewustheid
2024-03-06 Op Woensdag 6 September het die Fanie du Toit Sportterrein personeel en studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom by die run-with-colour-fun-geleentheid wat gesamentlik deur die Fakulteit Gesondheidswetenskappe, die Skool vir Menslike…http://news.nwu.ac.za/af/uitvoerende-dekaan-gaan-waarnemende-regter-die-hoe-hof-wees
Uitvoerende dekaan gaan waarnemende regter in die Hoë Hof wees
2024-06-21 Om as regter aangestel te word, is die toppunt van prestasie vir enige regskundige, en die hoogste erkenning van ’n persoon se vermoë en verbintenis tot geregtigheid. Om as regter in die hoër howe van die land te dien, is ’n gesogte eer wat deur die…http://humanities.nwu.ac.za/af/government-studies/politieke-studie-en-internasionale-betrekkinge
Politieke Studie en Internasionale Betrekkinge
2020-07-02 Politieke Studie fokus op sake wat verband hou met mag en gesag in die staat en die regering, maar ook in die breër samelewing. As studente van politiek fokus ons op “die spel wat mense speel” om wetend en onwetend politieke agendas na te…http://humanities.nwu.ac.za/af/social-sciences/baccalaureus-sosiale-wetenskappe