Multisite Search
http://news.nwu.ac.za/af/navorser-sluit-aan-topkardioloe-op-die-sa-heartr-direksie
Navorser sluit aan by topkardioloë op die SA Heart®-direksie
2023-11-16 ’n Navorser van die Noordwes-Universiteit (NWU) is gekies om op die direksie van die Suid-Afrikaanse Hartvereniging (SA Heart®) te dien. Hy sal ook op sy uitvoerende en belanghebberkomitees dien. Prof Ruan Kruger van die Hipertensie in Afrika-navorsingspan…http://news.nwu.ac.za/af/minister-van-botswana-verwerf-sy-phd-aan-die-nwu-besigheidskool
Minister van Botswana verwerf sy PhD aan die NWU Besigheidskool
2022-05-27 Ons wil graag vir die Minister van Grond- en Watersake van die Republiek van Botswana, dr Kefentse C Mzwinila, gelukwens met sy PhD-graad wat hy op 25 Mei 2022 aan die NWU Besigheidskool verwerf het. …http://news.nwu.ac.za/af/alles-gereed-vir-die-jaarlikse-ekogesondheid-en-welstand-navorsingskonferensie
Alles is gereed vir die jaarlikse Ekogesondheid en Welstand-navorsingskonferensie
2018-11-20 Om navorsing oor ekogesondheid en welstandsonderwerpe in multidissiplinêre omgewings te komplementeer, bied die Noordwes-Universiteit (NWU) die 9de jaarlikse Ekogesondheid en Welstand-navorsingskonferensie op 15 en 16 November 2018 aan. Die konferensie…http://news.nwu.ac.za/af/die-room-van-nwu-se-geoktrooieerde-rekenmeesters-weer-bo
Die room van NWU se geoktrooieerde rekenmeesters is weer bo
2022-09-08 Die Geoktrooieerde Rekenmeesterskap-program van die Noordwes-Universiteit (NWU) is werklik ’n krag om mee rekening te hou. ’n Mens kan dit sien nadat die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) die uitslae bekend gemaak het van sy…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-vereer-radio-aanbieder-vir-die-bevordering-van-selfgerigte-leer
NWU vereer radio-aanbieder vir die bevordering van selfgerigte leer
2021-11-04 Die wêreld is deurlopend besig om te ontwikkel, en om op hoogte te bly met die voortdurende vloei van veranderings, is lewenslange leer noodsaaklik. Een van die doeltreffendste benaderings oor lewenslange leer is selfgerigte leer (SGL), waar mense hulle…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-skenk-rekenaars-en-boeke-aan-die-jb-marks-gemeenskapsbiblioteke
NWU skenk rekenaars en boeke aan die JB Marks-gemeenskapsbiblioteke
2022-08-19 Plaaslike biblioteke het dikwels nie die middele om broodnodige rekenaars en boeke op ’n gereelde basis aan te skaf nie. Personeel van die Noordwes-Universiteit (NWU) se Biblioteek- en Inligtingsdienste (BID) in Potchefstroom het hierdie behoefte raakgesien…http://news.nwu.ac.za/af/gebruik-bestuurstegnologie-om-die-grondwetlike-reg-op-water-te-verseker
Gebruik bestuurstegnologie om die grondwetlike reg op water te verseker
2021-06-23 Intelligente waterbestuurstegnologie kan die antwoord op sommige van Suid-Afrika se wateruitdagings wees. Dit is die mening van Nicolene Steyn, een van die jongste PhD-studente by die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Regte, wat glo dat slimtegnologie…http://news.nwu.ac.za/af/uitvoerende-dekaan-gaan-waarnemende-regter-die-hoe-hof-wees
Uitvoerende dekaan gaan waarnemende regter in die Hoë Hof wees
2024-06-21 Om as regter aangestel te word, is die toppunt van prestasie vir enige regskundige, en die hoogste erkenning van ’n persoon se vermoë en verbintenis tot geregtigheid. Om as regter in die hoër howe van die land te dien, is ’n gesogte eer wat deur die…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-alumna-benoem-vir-2017-vrou-van-die-jaar-toekennings
NWU-alumna benoem vir 2017 Vrou van die Jaar-toekennings
2017-03-09 ʼn Vrou word soms met ʼn volle sirkel vergelyk: binne-in haar is die potensiaal om te skep, te koester en te transformeer. As ʼn mens kyk na die kaliber van die finaliste vir die 2017-weergawe van die Vrou van Statuur: Vrou van die Jaar-toekennings, is hierdie…http://news.nwu.ac.za/af/ligte-kamera-aksie-tweede-one-button-studio-sien-die-lig
Ligte, kamera, aksie! Tweede One Button Studio sien die lig
2017-09-01 Om ’n video op te neem, was nog nooit so maklik nie. ’n Tweede One Button Studio (OBS) is onlangs op ons kampus in Vanderbijlpark geopen om die gebruikersvriendelike dog baie moderne oudiovisuele toerusting binne bereik van elke student en personeellid te…http://news.nwu.ac.za/af/navorser-bekommerd-oor-die-gebruik-van-alkohol-onder-studente
Navorser is bekommerd oor die gebruik van alkohol onder studente
2022-04-06 Die hoë voorkoms van alkoholgebruik onder studente in hoër onderwys is ’n bekommernis vir openbare gesondheid. Dit is volgens ’n studie wat deur prof Miriam Moagi van die Skool vir Verpleegkunde by die Noordwes-Universiteit (NWU) uitgevoer is. Prof Moagi…http://news.nwu.ac.za/af/prof-alistair-mokoena-belegging-goeie-opvoeding-die-sleutel
Prof Alistair Mokoena: belegging in goeie opvoeding is die sleutel
2024-04-04 Prof Alistair Mokoena, Google Suid-Afrika se direkteur vir ons land, het beloof om vanaf 2024 elke jaar R50 000 aan die Noordwes-Universiteit (NWU) te skenk. Volgens prof Mokoena sal die bedrag van die befondsing in die Dr Alistair Mokoena Education Fund belê…http://news.nwu.ac.za/af/ons-waak-teen-gbv-insidente-wanneer-die-akademiese-jaar-begin
Ons waak teen GBV-insidente wanneer die akademiese jaar begin
2023-02-15 Die Noordwes-Universiteit (NWU) verwelkom hierdie maand ons eerstejaars en terugkerende studente op ons kampusse. Hoewel verskeie forums in plek is om studenteveiligheid te verbeter, veral dié van vroulike studente, gaan voortslepende beurtkrag waarskynlik ’n…http://news.nwu.ac.za/af/pers-die-kleur-van-uitnemendheid-maar-ook-van-herinnering
Pers is die kleur van uitnemendheid, maar ook van herinnering
2020-12-03 Gedurende die maand Desember gaan die drie hoofhekke van die Noordwes-Universiteit se kampusse in Mahikeng, Potchefstroom en Vanderbijlpark om ’n bepaalde rede pers verlig word. Die kleur pers loop simbolies deur die are van elke personeellid, student en…http://news.nwu.ac.za/af/fakulteit-neem-die-voortou-om-jong-vroulike-studente-te-bemagtig
Fakulteit neem die voortou om jong vroulike studente te bemagtig
2018-10-12 Wyle Kofi Annan het gesê dat die bemagtiging van vroue die doeltreffendste instrument is om enige nasie te ontwikkel. Met hierdie stelling in gedagte is die Noordwes-Universiteit (NWU) se Fakulteit Opvoedkunde in Vanderbijlpark hard aan die werk om te…http://news.nwu.ac.za/af/masara-fokus-op-musiek-en-die-bewaring-van-inheemse-musiek
MASARA fokus op musiek en die bewaring van inheemse musiek
2023-04-28 Aristoteles het gesê dat musiek die mag het om die karakter te vorm en daarom by die opvoeding van jongmense ingesluit behoort te word. Hierdie aanhaling pas goed by die Noordwes-Universiteit (NWU) se navorsingsnisarea Musiekkunste in Suid-Afrika: Hulpbronne…http://news.nwu.ac.za/af/elektrisiteitstariefverhoging-sal-noodgedwonge-die-koste-van-sake-ondernemings-laat-styg
Elektrisiteitstariefverhoging sal noodgedwonge die koste van sake-ondernemings laat styg
2025-01-31 Hoewel dit steeds vir sakeondernemings en verbruikers ’n pynlike saak is, is die besluit deur die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) om ’n veel laer verhoging van 12,7% in Ekskom-tariewe toe te laat, in plaas van die 36% wat Eskom wou hê, ’n…http://www.nwu.ac.za/af/kantoor-van-die-adjunk-visekanselier-vir-onderrig-en-leer
Kantoor van die Senior Adjunk-visekanselier vir Onderrig en Leer
2026-02-05 p{ text-align:left;} .views-row { clear: both; } #zone-content .block { padding-bottom: 0; } h3.seegroen { margin-top: 0; } .view.view-faculties-front-page-sliding-images.view-id-faculties_front_page_sliding_images.view-display-id-block_3 { position: relative…http://law.nwu.ac.za/af/node/29205
Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit ontvang sy doktorsgraad
2017-09-11 Roman Mauger, 'n navorsingsgenoot aan die Noordwes-Universiteit, het op 8 September sy doktorsgraad van die Universiteit van Montpellier ontvang. Hy het sy proefskrif suksesvol afgehandel. Sy eksamengroep het onderstreep dat hy 'n "globale navorser" was as…http://news.nwu.ac.za/af/nwu-kompetisie-ontdek-en-ontwikkel-die-volgende-geslag-vroue-ingenieurs