Ja, ons ou vriend, eish!, het 'n nuwe naam. life @ NWU roep beelde op van die NWU as die agtergrond of dekor vir die aktiwiteite waaruit ons werkslewe bestaan. Terselfdertyd skryf die NWU ook sy eie "lewensverhaal" wat deur toekomstige geslagte onthou sal word.
